Shaun van Wezel
  • Male
  • Johannesburg
  • South Africa
Share

Shaun van Wezel's Friends

  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Gene
  • Gerrie Lambrechts
  • Gustav Wentzel
 

Shaun van Wezel's Page

Latest Activity

Dine Potgieter commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Sunglass stare

"Baie mooi - ek hou van!"
Oct 24, 2014
Hennie Cronjé commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Sunglass stare

"Die kontras en eenvoud gee baie trefkrag aan hierdie foto. Die baie goed gedoen! Hoewel haar donker vel mooi kontrasteer teen al die wit, wonder ek hoe die foto sou vertoon met 'n gekleurde rok? Die rede is dat die wit rok en die wit agtergrond…"
Oct 24, 2014
Tina le Grange commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Sunglass stare

"Shaun, ek hou van die wit agtergrond, haar houding, die liggie in die bril en die eenvoud."
Oct 24, 2014
Doretha Kock commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Sunglass stare

"Welgedaan!"
Oct 24, 2014
Piet Nel liked Shaun van Wezel's photo
Oct 24, 2014
Shaun van Wezel posted photos
Oct 23, 2014
jan jordaan commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Beauty and Paint

"BAIE MOOI WD"
Oct 23, 2014
Marenschia Goosen liked Shaun van Wezel's photo
Oct 23, 2014
Doretha Kock liked Shaun van Wezel's photo
Oct 23, 2014
Hennie Cronjé commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Beauty and Paint

"Die opstelling is goed, omdat die model sterk kontrasteer teen die agtergrond. Sy poseer egter bietjie geforseerd. Die sybeligting was die regte ding, maar hier is dit te hard. Plek-plek op haar gesig begin detail verlore raak. Die fokus is mooi…"
Oct 23, 2014
Piet Nel commented on Shaun van Wezel's photo
Oct 23, 2014
Pieter Steyn commented on Shaun van Wezel's photo
Oct 23, 2014
Hans Myburg commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

Beauty and Paint

"Baie mooi foto,mooi teen die donkerder agtergrond,pragtig geneem."
Oct 23, 2014
Elzaan le Roux liked Shaun van Wezel's photo
Oct 14, 2014
Marenschia Goosen commented on Shaun van Wezel's photo
Oct 13, 2014
Elaine van Tonder commented on Shaun van Wezel's photo
Thumbnail

GTO - American Muscle

"Jy het seker op jou maag gaan lê, mooi"
Oct 13, 2014

Shaun van Wezel's Photos

  • Add Photos
  • View All

Shaun van Wezel's Blog

Koop van nuwe kamera

Posted on March 26, 2013 at 10:53am 4 Comments

Hallo almal

 

Ek is in die proses om vir my nog 'n kamera aan te skaf.  Ek skiet tans met die Canon 450D, is al so 3 jaar oud.  Ek het meer foto's begin neem die laaste ruk en gaan besiger word. 

 

Ek is opsoek na hulp en raad.  Ek het al gekyk na die Canon 600D en 650D, die 60D en 7D.  Wil graag weet watter een die beste opsie sal wees.  Wat ek in my kop ook het is dat mens dalk iets soos die 600D koop en indien mens weer moet opgradeer of nog n kamera koop dan…

Continue

Photoshop?

Posted on February 16, 2012 at 10:07pm 9 Comments

Hallo daar

 

Hoop almal neem lekker fotos?  Ek wil graag hoor of iemand vir my raad het.  Sodra ek my fotos in photoshop edit met rame/borders om print dit nie reg nie.  Die foto sal dan nie die hele raam/border bevat nie.  Van die kante word dan afgesny.  Wat kan ek doen sodat die volledige raam vertoon.

 

Dankie

Shaun

Sweet Heart Photography

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:55pm on April 3, 2013, Josef Steyn said…

Shaun, om nuwe kamera te koop is 'n groot saak. Ek het onlangs ook vanaf 'n 450D opgradeer na 'n Canon 6D volraam kamera. Ek het juis vanaand 'n foto van hom op Fotoskool gelaai. Ek is tot nou toe baie tevrede. Hy sal uitstekend wees vir ateljeewerk, maar as sportfotografie vir jou 'n groot prioriteit is, sal die 7D beter wees, maar dan sal ek wag vir 'n upgrade wat een van die dae gaan kom. As jy nog nie genoeg raad oor lense gekry het nie, skryf vir my op my privaat epos: josefmsteyn@gmail.com Ek glo ek het insette daarop te lewer.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html