Shawn Fry
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Shawn Fry's Friends

  • Niekie van der Merwe
  • Jerry Le Roux
  • Josef Steyn
  • Augi AUGUSTYN

Shawn Fry's Groups

Shawn Fry's Discussions

External Flash Problem

Started this discussion. Last reply by Albert van Eck Sep 2, 2014. 5 Replies

Hallo daar'n snaakse ding gebeur die afgelope tyd tydens my foto neem sessies.Ek maak gebruik van 'n external Sigma Flash. Nou gebeur dit dat die flash nie afgaan of soms wel afgaan, maar dan is die…Continue

Tags: nie, of, probleme, flash

RAW na TIFF na JPEG ??????

Started this discussion. Last reply by Shawn Fry Nov 4, 2012. 2 Replies

Kan julle dalk meer lig op die onderwerp gee.Ek is ingelig dat jy begin met jou RAW file en doen die algemene verwerking soos(exposure,contrast,clarity,white balance ens.)Daarna moet jy die RAW file…Continue

Stacking

Started this discussion. Last reply by Josef Steyn Nov 25, 2012. 1 Reply

Hallo daar, ek is besig om Joseph se "stacking" uit te probeer, maar as ek die fotos wil "outoblend" dan is die nie gehigh light om te selekteer. Enige raad, dankiContinue

Help asb

Started this discussion. Last reply by Jerry Le Roux Nov 5, 2012. 10 Replies

Waarom is die gesigte nie almal behoorlik in fokus. Ek merk soortgelyke "uitfokus " nogal baie op as ek deur my fotos gaan. Ek fokus eers op die gesig, beweeg dan die kamera terwyl ek die sluiter…Continue

Tags: Fokus

 

Shawn Fry's Page

Shawn Fry's Photos

  • Add Photos
  • View All

Shawn Fry's Blog

Flash of kamera probleem

Posted on August 25, 2014 at 5:11pm 6 Comments

Hallo daar

'n snaakse ding gebeur die afgelope tyd tydens my foto sessies.

Ek gebruik n Sigma External flash op my Nikon D3100.  Nou merk ek op dat die flash nie altyd afgaan nie. Soms flash dit maar dan is die  foto erg under expose,dan flash dit weer reg vir n paar fotos dan begin dit weer nie afgaan of wel afgaan maar die foto is erg under expose.

Direk daarna neem ek weer n paar fotos met die onboard flash en alles werk dan reg.

Ek maak seker dat die settings…

Continue

Verwerking van fotos van RAW na TIFF en dan eers JPEG?

Posted on November 4, 2012 at 9:54pm 2 Comments

Kan julle dalk meer lig op die onderwerp gee.

Ek is ingelig dat jy begin met jou RAW file en doen die algemene verwerking soos(exposure,contrast,clarity,white balance ens.)

Daarna moet jy die RAW file convert na TIFF.

Nou doen jy verdere editing in Photoshop( al die mooi maak goed) met die TIFF file.

Nou eers "save" jy die file as 'n Jpeg. 

Is die proses die korrekte een om te volg?  Waarom eers na TIFF en nie somer direk na JPEG?

Groete…

Continue

Stacking

Posted on November 2, 2012 at 3:27pm 0 Comments

Hallo daar, ek is besig om Joseph se "stacking" uit te probeer, maar as ek die fotos wil "outoblend" dan is die nie gehigh light om te selekteer. Enige raad, danki

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:15pm on November 2, 2012, Josef Steyn said…

Dankie Shawn. Ek gaan bietjie oplet vir jou fotos. Ek het baie by Fotoskool geleer en ek leer nog elke dag.

At 11:24am on August 11, 2012, Anita Smith said…

Hallo Shawn, baie, baie welkom by Fotoskool. Ek weet sommer jy gaan dit geniet. 

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html