Stephen Fouche
  • Male
  • Mosselbay,Western Cape
  • South Africa
Share Twitter

Stephen Fouche's Friends

  • Gene
  • Cielie Schmahl
  • Vickeylee Jordaan
  • K Fourie
  • cornelius ungerer
  • Ria Pretorius
  • Anita Smith
  • Joanette Le Cornu
  • Ronny Meyer
  • Jimmy Jim James
  • Hennie Cronjé
  • Charles Whitehead

Stephen Fouche's Discussions

Raad oor Nikon D80

Started this discussion. Last reply by Pierre Hardinge Apr 11. 2 Replies

Hallo almal,ek hoop iemand daar buite het dalk vir my 'n oplossing. Ek het 'n 2de handse Nikon D80 gekoop vir R2500,met 'n 55-200mm lens. Agterna het ek eers gelees dat die spesifieke kamera nie 'n…Continue

Soek 2de handse lens

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Jun 21, 2012. 3 Replies

Dagse aan julle almal. Ek hoop iemand wat hier lees kan my dalk help. Ek is op soek na 'n goeie ultra wide angle lens,maar dit moet 'n f2.8 "prime" lens wees,wat sal werk op my Canon EOS 500D. Dit…Continue

 

Stephen Fouche's Page

Latest Activity

Pierre Hardinge replied to Stephen Fouche's discussion Raad oor Nikon D80
"Ek wil net byvoeg dat ek dieselfde probleem gehad het en glo my Stephan volg Charles se raad... jy staan die kans om jou sensor te beskadig..."
Apr 11
Charles Whitehead replied to Stephen Fouche's discussion Raad oor Nikon D80
"Hi Stephen Wil net eers noem : Bly weg van die compressed air kannetjie ! Hy blaas heeltemal te sterk Kry vir jou 'n sensor blower - dit is so rubber balletjie wat so tuitjie aanhet waarmee jy stof van  binne die kamera kan uitblaas.…"
Apr 11
Stephen Fouche commented on Geo Jooste's blog post Canon 1Dmark3-te koop
"Dagse Geo,is dit slegs die body,of kom daar 'n lens saam met die body ? Groete Stephen"
Apr 5
Stephen Fouche posted a discussion

Raad oor Nikon D80

Hallo almal,ek hoop iemand daar buite het dalk vir my 'n oplossing. Ek het 'n 2de handse Nikon D80 gekoop vir R2500,met 'n 55-200mm lens. Agterna het ek eers gelees dat die spesifieke kamera nie 'n automatiese sensor dust removal in die kamera nie. Nou het ek gesien dat op baie van my sonopkoms fotos daar dust spots op het. Wat kan ek doen of koop om te gebruik om die stof uit te haal ? Ek kan dit nie wegstuur nie,want dis al kamera wat ek het. Het gehoor mens kry 'n kannetjie compressed air…See More
Apr 4
Stephen Fouche liked Marie Meiring's photo
Mar 22
Stephen Fouche liked Marie Meiring's photo
Mar 22
Stephen Fouche commented on Marie Meiring's photo
Thumbnail

NAWEEK WEG 116

"Welkom in my dorp Marie ! Nice foto van die posboom en die ou skoen."
Mar 22
Stephen Fouche liked Marie Meiring's photo
Mar 22
Stephen Fouche commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

St Peter's Church HDR

"Baie dankie Ria !"
Mar 17
Stephen Fouche commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

Mosselbay at night

"Baie dankie Ria !"
Mar 17
Stephen Fouche commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

BeachBoys

"Baie dankie Ria !"
Mar 17
Ria Pretorius commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

Mosselbay at night

"Baie mooi en skerp foto, net so bekoorlik dag of nag"
Mar 17
Ria Pretorius commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

St Peter's Church HDR

"Goed gedoen Stephen"
Mar 17
Ria Pretorius commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

BeachBoys

"Baie trefende toneel in die S&W verwerking. mooi fokus Perfek Stephen"
Mar 17
Stephen Fouche commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

Mosselbay at night

"Baie dankie Martha !"
Mar 17
Martha van der Westhuizen commented on Stephen Fouche's photo
Thumbnail

Mosselbay at night

"Wow, dis baie goed gedoen!"
Mar 17

Ietsie van myself

Ek is van Mosselbaai,en hoop om julle met die tyd te leer ken. Ek neem al baie lank fotos,maar het nou so maand of wat ernstig begin fotos neem. En toe het die gogga my behoorlik gebyt. Toe koop ek vir my 'DSLR kamera,en ek is nou heeltemal "gehook" lol

Stephen Fouche's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Stephen Fouche's Blog

Die gewone "18-55mm kit lens" (fotos geneem met Canon 500D body)

Posted on September 19, 2012 at 1:36pm 2 Comments

Ek wil net graag iets kortliks se rondom die "kit lens" wat mens gewoonlik saam kry,as mens 'n kamera koop. Baie mense het die neiging om te dink dat die spesifieke lens nie voldoende is vir goeie fotos neem nie,en koop dan dadelik 'n beter/duurder lens,en die ou kit lens word gebere en vergeet in die kamerasak. Ek het bietjie eendag my eie kit lens gevat,en gaan fotos neem,en ek moet se dat ek aangenaam verras was met die resultate. Die kit lens 18-55mm se "sweetspot" le tussen 24 en 55mm…

Continue

Leaderboards

Posted on June 16, 2012 at 3:11pm 7 Comments

Dagse aan almal wat hier lees. Ek wil net graag julle opinie hoor rondom Leaderboards. Ek wil net graag weet hoe word die top foto gekies,sowel as hoe word die top member gekies ? My rede hoekom ek vra,en ek bedoel niks hierby,of is suur oor iets nie..ek wil net weet of daar gekies word deur die aantal "likes" wat 'n mens se foto kry,of die aantal "comments" wat mens kry per foto ? Ek is iemand wat hou van regverdigheid,en ek voel net dat as dit is hoe die voting stelsel werk, dan kry almal…

Continue

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:28pm on September 25, 2012, Petro Geldenhuys said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Stephen

At 2:48pm on September 25, 2012, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag en lekker kiekiejaar vir jou Stephen

At 11:44am on September 25, 2012, Mariska Cilliers said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Stephen! 

At 10:42am on September 25, 2012, Liz said…

Baie geluk met die verjaardag vandag!! Groetnis. Liz

At 6:40pm on June 9, 2012, Stephen Fouche said…
Goeienaand aan almal,werk tans nagskof,en is op my mobile,en die opvangs is maar swak hier. Sal kyk of ek 'n paar fotos kan neem. Lekker aand vir julle almal.
At 3:04pm on June 8, 2012, Anita du Toit said…

Baie welkom by fotoskool Stephen, hoop jy het 'n renostervel, want ons klomp kan omtrend krities wees, en ons gee jou toestemming om ook te wees Hehehe.Ons sien uit daarna om jou sonsopkoms en ondergang foto's te sien. Geniet dit!

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html