Susan
  • Female
  • Kathu, Noord Kaap
  • South Africa
Share

Susan's Friends

  • Alida du Toit
  • Linda Erasmus
  • Leon Kruger
  • Dirk Koekemoer
  • Willie Schoombee
  • Magda vd Merwe
  • Elma Coetsee
  • JJ
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Talitha
  • Louisa van Niekerk
  • John Cronje
  • Carl Joubert
  • Christelle
 

Susan's Page

Latest Activity

Susan commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Dankie almal vir die kyk en kommentare"
Jul 24
Josef Steyn commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Dit was 'n heerlike kuier Susan. Julle kan gerus weer kom. Jammer die model kom nie die mas op nie!"
Jul 24
Doretha Kock commented on Susan's photo
Jul 24
Willie Schoombee commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Hy maak nogal ñ mooi weerkaatsing Susan!!!... Baie mooi tema foto en goed uitgevoer!"
Jul 24
Riaan commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Gaanse in water

"wow, wow as hier klank by was, was dit die perfekte kakofonie. kan my die klankbaan indink, dis regtig een van daardie foto's wat beweging uitstraal, briljant gedoen!!"
Jul 23
Tina le Grange commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Susan jou tema-foto is treffend, goeie "model" en weerkaatsing."
Jul 23
Susan commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Hennie, ek het die wit slider na links getrek tot waar die kurwe opgaan, is dit wat jy bedoel het?"
Jul 23
Tersia Weitsz commented on Susan's photo
Jul 23
Tersia Weitsz commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Sjoe maar die water is baie stil om n puik weerkaatsing te gee, uitstekend Susan"
Jul 23
Hennie Cronjé commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Pragtig! Dis baie mooi, maar ek wonder of die regterkant vd histogram tot teen die hoekie regs onder kom? Gaan check net gou in Levels. Miskien tog weens die boompie regs bo."
Jul 23
Doretha Kock commented on Susan's photo
Jul 23
Anita du Toit commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Josef op die Jetty

"Skilderagtig mooi Susan!!"
Jul 23
Anita du Toit commented on Susan's photo
Thumbnail

TEMA - weerkaatsing - Gaanse in water

"Stem saam met Hennie.. uitstekende fokus ~ aksie en weerkaatsing."
Jul 23
Susan posted photos
Jul 23
Susan commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

See en Berg

"Pragtig. Jy was lekker hoog."
Jul 23
Susan commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Baie takke een tarentaal

"Baie mooi kleure en silhoeët van die tarentaal Elna. Hou ook van jou komposisie. MOOI"
Jul 23

Susan's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Susan's Blog

Kersfees Geskenk Verrassing

Posted on December 25, 2011 at 4:49pm 2 Comments

Liewe Fotoskool lede,

 

Ek wil graag met julle my storie deel en ek kan ongelukkig dit nie met net 1 foto vertel nie, maar ek het die 4 foto's as een gemaak.

Klein Jos (Jozette) is gebore nadat haar Ma en Pa vir 12jaar gesukkel het om 'n kindjie te kan hê. Sy is soos 'n engeltjie wat gestuur is vir haar ouers en die dierbaarste ding wat ek ken.  Ongelukkig met vandag se ekonomie en die lewenskostes wat so duur is, is haar Ma gedwing om aan te hou met werk soos baie…

Continue

Kersfees Geskenk Verrassing

Posted on December 25, 2011 at 4:34pm 8 Comments

 

HERKOUKIES

Posted on June 2, 2011 at 9:57pm 6 Comments

Ek wil graag met julle die volgende deel en ek noem dit: “HERKOUKIES”

Wanneer enige mens begin belangstel in Fotografie is daar ‘n paar basiese dinge wat jy eerste doen

-         Jy skaf vir jou ‘n kamera aan wat by jou behoeftes pas

-         Dan begin jy foto’s neem en so voeg jy 1 x 1 items by wat jy nodig het

-         Besluit om by ‘n klub aan te sluit om meer te leer

-         Nou skaf jy ‘n rekenaar aan en programme om jou foto’s te verwerk en…

Continue

Comment Wall (58 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:31pm on May 16, 2017, Riaan said…

hello Susan, heng ek't jou amper nie herken na jou facelift. demmit as ek meer van my ma se melk gehou het, was ek ook nog so aantreklik vandag. vani os opi jas opi vinger, hoe gaan dit met die slangpik vinger? so lanklaas met jou daaroor gesels. na my skaapsteker my gisteraand beetgekry het, het ek aan jou ongeval gedink en dat ek weer vandag 'n slag moet kontak maak.

ek't verlede jaar Julie 'n motlarwe in Montagu op die teerpad buite die dorp gekry en hom teruggebring Kaap toe. hier het hy 'n hele paar Inkalelies kafgedraf voor hy toe in Augustus 'n papie geword het. het al begin dink hy gaan nooit uitkom, maar daar verras hy my toe Sondagaand en toe huppel ek behoorlik oor die Cherryspot mot

At 11:57am on February 21, 2017, Tina le Grange said…

My wolke foto in kleur:

Susan dankie dat jy noem dat die kleur-foto vir jou beter werk as swart en wit. Dit help my baie.

At 9:14pm on February 15, 2017, Riaan said…

dankie baie vijou kompliment by die dooie verkleurmannetjie. was regtig baie onseker oor die plasing daarvan want ekt nie geweet hoe 'n dooie diertjie ontvang sou word en dan nog in daardie toestand. was egter opgewonde op 'n "weird" manier om foto daarvan te neem want dis so iets anders gewees

At 8:32pm on February 9, 2017, Riaan said…

Hey Susan, leke om van jou te hoor en dis 'n pragtige foto van die Oriental Bee Hawk

At 8:32pm on February 7, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie Elna en Susan dat julle noem van die merke in die agtergrond van my geel blom.
Vreemd, maar op my skerm is die agtergrond pikswart en ek het my bril op..... :-)
Ek wonder hoe gebeur dit.
Nietemin, nogmaals dankie dat julle my help.

At 8:37pm on February 1, 2017, Tina le Grange said…

My voete- en weerkaatsfoto: Susan ook altyd lekker om jou insette te kry (shame, dit was JJJ wat ons geleer het van 'rol die wielletjie' - ek het so baie by hom geleer). Ek sal jou voorstel onthou vir 'n volgende keer. Baie dankie.

At 11:53am on January 30, 2017, Riaan said…

groot plsr en leke dag en week

At 11:07am on January 30, 2017, Riaan said…

O ja, jy pla nie ontydig en sulke bog nie nê want ek gesels graag saam as dit oor die natuur en al sy gogters en goeters gaan

At 10:52am on January 30, 2017, Riaan said…

Hey Susan, die foto van die mot se kop is in alle waarskynlikheid met 'n Elektron mikroskoop geneem. Ek stuur vir jou plante, dis bome en veldplante se Genusname en party Engelse noemname wat jy maar moet Google en dan's dit maar 'n geval van trail and error om te kyk waaraan hy wil vreet. Dis hoe ek maak as ek nie 100% seker van 'n voedselplant is nie. Hy sal vrek as hy nie eet en nie net 'n papie word nie. Die larwe is ook al so groot dat hy seker binnekort sal papie word. Mulberry, Vyeboom, Mistletoe, Wit Stinkhout, Pigeonberry, Umzimbeet(Millettia), Corkbush(Mundulea), Jasmyn, Oleander. Craibia, Ostryoderris, Gardenia, Carissa, Acokanthera, Adenium, Vinca, Rauwolfia, Voacanga, Convolvulus, Bignonia, Clerodendron, Salvia, Lantana, Tecomaria. Hoop jy kry iets vir hom en sterkte met die soek na geskikte plant

At 3:55pm on January 29, 2017, Riaan said…

Hey Susan ek't sommer lus gekry om vijou hierdie makro van 'n mot se gevreetjie te wys wat die individuele kleurplaatjies baie mooi wys op sy "voorkop"

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html