Sydney Jaques Armoed
  • Male
  • Caledon
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (124)
  • Photo Albums
  • Videos

Sydney Jaques Armoed's Friends

  • Pieter Steyn
  • Gerrie Lambrechts
  • Anita du Toit
 

Sydney Jaques Armoed's Page

Latest Activity

Sydney Jaques Armoed commented on gabriel parsons's photo
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

My gelukskoot

"Pragtig"
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

skemerfotografie

"Baie mooi en goed raakgesien"
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Doretha Kock's photo
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Vis gevang tussen rotse

"Pragtig en aksie mooi vasgevang"
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Fine Art 17 of 50.

"Goed gedoen"
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Gerrie Lambrechts's photo
Monday
Sydney Jaques Armoed commented on Carl Joubert's photo
Sunday
Sydney Jaques Armoed commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Skemeraand se kleure

"Baie mooi en besonderse kleure"
Sunday
Sydney Jaques Armoed commented on Rika Schoeman's photo
Sunday
Sydney Jaques Armoed commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Sunday
Sydney Jaques Armoed commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Vroegskemer, Aus

"Pragtig en goed raakgesien"
Sunday
Rika Schoeman commented on Sydney Jaques Armoed's photo
Thumbnail

Theewaterskloof dam 2

"Mooi komposisie en foto van 'n harde realiteit."
Sunday
Tersia Weitsz commented on Sydney Jaques Armoed's photo
Thumbnail

Theewaterskloof dam 2

"Pragtige foto en jammer dam is so leeg, ons vertrou dat dit nog water gaan kry binnekort"
Sunday
Gerrie Lambrechts commented on Sydney Jaques Armoed's photo
Thumbnail

Theewaterskloof dam 2

"DIt is ’n pragtige foto.  Ek het die foto vir interessantheid gecopy na my rekenaar foto's en daar is dit pragtig skerp.  FSkool se blad is dowwer."
Sunday
Gerrie Lambrechts commented on Sydney Jaques Armoed's photo
Thumbnail

Theewaterskloof dam 2

"Goeie komposie en mooi geneem,  Kleure is pragtig.  Ons glo die Liewe Heer gaan nog water laat inloop."
Sunday

Sydney Jaques Armoed's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:20pm on November 1, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Sydney, hoop jy het lekker bederfdag gehad, seen op jou nuwe lewensjaar!

At 7:52am on November 1, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Môre Sydney.

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseënde jare wees en baie van jou mooi foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 1:05pm on November 1, 2016, Tina le Grange said…

Sydney, veels geluk met jou verjaardag.

Mag dit 'n heerlike bederf-dag wees met goeie gesondheid en baie foto-geleenthede in jou nuwe lewensjaar.

At 5:53pm on September 5, 2016, Tina le Grange said…

Sydney jou kommentaar op my blommetjie van vandag 5/9:

f/5.6 gee 'n vlak velddiepte en die plante in die agtergrond het verander in die  twee kleure groen.  Die blommetjie was nog aan die plant vas.

At 5:01pm on August 19, 2016, Anita du Toit said…

Ek het bygevoeg as vriend, jy kan dit net aanvaar dan stuur ek vir jou raad i.v.m. agtergrond Sydney

At 10:56am on July 24, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Sydney ek is nie mal daaroor dat mense aan my foto's verander nie ek wil tog vir jou wys ek het op Picasa, Gratis program om af te laai, die kontras verhoog.  Dit maak tog verskil.

At 10:55am on July 24, 2016, Gerrie Lambrechts said…

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html