Leer fotografie op 'n lekker prettige manier

Hennie Cronjé commented on Sylvia du Toit's photoPosted on July 31, 2012 at 10:46pm 6 Comments 3 Likes
Ek wil ‘n klip in die bos gooi...
Hier naby Bloemfontein is ‘n plek genaamd, Sannaspos, met ‘n ryk geskiedenis van oorlog en ook spookstories.
Wikipedia:
Sannaspos is 'n spoorwegaansluiting sowat 30km oos…
ContinueSylvia God's blessing on this wonderful day. Grab it with both hands and enjoy the love and happiness yet another day brings. Happy bday!
Anita Smith said… Sylvia, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy God se seen in die nuwe lewensjaar beleef. Ek hoop jou familie bederf jou lekker!!
Dankie Sylvia vir die vriendskap uitnodiging.
Ek het die tipe opwen motors gesien 1952-1956 en in dieselfde tydperk ook die wat sulke vonkies gemaak het as hy gestoot word Die Triang waentjies was toe reeds gewild Rooi met geel strepies
© 2013 Created by Igno van Niekerk.