Sylvia du Toit
  • Female
  • BLOEMFONTEIN
  • South Africa
Share

Sylvia du Toit's Friends

  • Elma Coetsee
  • Elna Geringer
  • Dine Potgieter
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Amanda Coertze
  • Ronnie Bresser
  • Henriette Auerswald
  • Tina le Grange
  • Ria Pretorius
  • Nico van der westhuizen
  • Gerrie Lambrechts
  • Des Erasmus
  • Ilze du Plessis
  • Hannelie Le Cornu
 

Sylvia du Toit's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"Ek sou ook maar die venster toe gehou het Sylvia. Hennie het raad gegee en dalk moet jy dit probeer. Nietemin is die fokus baie mooi"
Thursday
Dean Swanepoel commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"A majestic animal , nice photo"
Wednesday
Herman Swanepoel commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"Onder omstandighede het dit baie mooi uitgekom. Goed gedoen."
Wednesday
Josef Steyn commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"Hy lyk nou soos die sportmanne wat meer tyd in die haarsalon as op die oefenveld spandeer! Mooi foto. Die fokus en kleur is waarskynlik die ruit se skuld."
Wednesday
Rika Schoeman commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"Selfs deur die toe ruit het jy 'n baie goeie foto verkry Sylvia. Baie mooi."
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"Skitterend Sylvia."
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Nuwe haarstyl.

"Dis 'n baie goeie en pragtige foto. Mooi skerp met goeie beligting. Die kleurbalans (witbalans) is net bietjie uit met geel-groen bietjie dominerend. Verder baie mooi. As jy in RAW geneem het, kan jy na die oorspronklike foto teruggaan en die…"
Wednesday
Sylvia du Toit posted a photo

Nuwe haarstyl.

Jammer maar die motor se ruit moes toe wees. Fokus miskien nie 100%.
Wednesday
Johan de Beer commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Hou jou styf vas

"baie mooi foto ,goed gesien"
Jun 4
Willie Schoombee commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Hou jou styf vas

"Dit is iets besonders Sylvia en pragtig gefotografeer, jou onderskrif beklemtoon jou foto met die pers blom. Baie goed gedoen!"
Jun 4
Gerrie Lambrechts commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Hou jou styf vas

"Wow Sylvia! dit is nou ongelooflik mooi en baie goed geneem.  Vir my is dit ’n wen foto."
Jun 4
Hennie Cronjé commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Hou jou styf vas

"Pragtig! Mooi gesien en baie goed gefotografeer. Dis regtig mooi."
Jun 4
Riaan commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Hou jou styf vas

"pragtige simboliek en ironie in jou foto Sylvia. jip mens moet maar altyd reg wees om te eniger tyd die kamera te gebruik want so 'n geleentheid kom dalk nie weer, net soos die geleentheid om vir 'n geliefde te sê dat jy lief is vir…"
Jun 3
Anita du Toit commented on Sylvia du Toit's photo
Thumbnail

Hou jou styf vas

"Pragtig Sylvia!"
Jun 3
Linda Erasmus commented on Sylvia du Toit's photo
Jun 3
Sylvia du Toit posted a photo

Hou jou styf vas

Vere laat my altyd dink aan hulle wat ek in hierdie lewe verloor het....Ek moes net my kamera gaan haal toe ek sien waar hierdie veer hom bevind.
Jun 3

Sylvia du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Sylvia du Toit's Blog

DANKIE VADER VIR DIE GAWE OM NOG TE KAN SIEN:

Posted on August 9, 2014 at 6:56pm 13 Comments

Dankie Heer vir die gawe om nog te kan sien….

Na ‘n motorongeluk op 1/7/2014, waarin iemand oorlede is en ek amper my oog verloor het, het ek weereens besef dat die gawe om te kan lewe en te kan sien by ons verbygaan…

 Ek wou dankie sê dat die Heer my oog gespaar het.  Met glasstukke in die oog en rondom die oog was Sy genade baie groot.

Ek het nooit by die getuie uitgekom tot ek Vrydag ons plaaslike koerantjie lees en ek haal Igno se skrywe daarin…

Continue

"Spookbeelde" op digitale kamera vasgevang?

Posted on July 31, 2012 at 10:46pm 5 Comments

SPOOKBEELDE....

 

Ek wil ‘n klip in die bos gooi...

Hier naby Bloemfontein is ‘n plek genaamd, Sannaspos, met ‘n ryk geskiedenis van oorlog en ook spookstories.

 

Wikipedia:

Sannaspos is 'n spoorwegaansluiting sowat 30km oos…

Continue

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:04pm on June 1, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Dankie Sylvia, o! mense maar dit is darem bitter ver. Dit was so lekker om vir Susan te ontmoet, ons het so lekker gekuier.

At 11:47pm on August 18, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Sylvia, hoop jy het 'n lekker bederfdaggie gehad!

At 5:33pm on August 18, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees, met goeie gesondheid en baie liefde en vreugde.

At 11:11am on August 18, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag, mag jou dag en jaar geseend wees

At 5:31pm on August 18, 2012, Liz said…

Sylvia God's blessing on this wonderful day. Grab it with both hands and enjoy the love and happiness yet another day brings. Happy bday!

At 1:10pm on August 18, 2012, Anita Smith said…

Sylvia, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy God se seen in die nuwe lewensjaar beleef. Ek hoop jou familie bederf jou lekker!!

At 8:40am on July 30, 2012, Donald Daniel Jacobs said…

Dankie Sylvia vir die vriendskap uitnodiging.

Ek het die tipe opwen motors gesien 1952-1956 en in dieselfde tydperk ook die wat sulke vonkies gemaak het as hy gestoot word Die Triang waentjies was toe reeds gewild Rooi met geel strepies

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html