Tersia Weitsz
  • Female
  • Albertinia
  • South Africa
Share

Tersia Weitsz's Friends

  • Anita du Toit
  • Adriaan Loots
  • Alta Breytenbach
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Linda Erasmus
  • Nic Samwell
  • Amanda Swanepoel
  • Marise Ferreira
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Magda vd Merwe
  • Marike Spaans
  • Daleen Mc Crudden
  • JJ
  • Karen Kemp

Tersia Weitsz's Discussions

Birdfeeder

Started this discussion. Last reply by Linda Erasmus Nov 11, 2016. 1 Reply

So paar maande gelede het iemand n foto geplaas met die oulikste birdfeeder wat uit 2l  en 500ml koeldrankbottels gemaak is.  Ek weet ek het nogal 'n aanmerking daarooor gemaak, maar ek kry nie die…Continue

Photography

Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 5 Replies

Ek moet dit met julle deel, dis op n koffiebeker gedruk en ek sal moeilikheid kry as ek dit hier plaas, maar deel graag die bewoording"I've taken up photographybecause its the only hobbywhere I can…Continue

 

Tersia Weitsz's Page

Latest Activity

Magda vd Merwe commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Tema = Skemer

"Lieflike foto Tersia"
13 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Sederberg veldblommetje

"Skitterend Hennie"
22 minutes ago
Tersia Weitsz commented on jan jordaan's photo
23 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Nag toneel 3 en 4

"Beide fotos vir my pragtig"
24 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Hoenderhaan op Kerk se dak

"Dis die haaaan.... wat op die kerktoring staan.  Haha  pragtig Huey"
27 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Reier

"Pragtig"
28 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Natuur.

"Super skerp en mooi Magda"
29 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Skemerfotografie Gariepdam

"Dit voel of ek saam met jou langs die dam sit, pragtig"
30 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Elsa crous's photo
Thumbnail

Tema skemer uur

"Pragtig Elsa"
32 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Rika Schoeman's photo
32 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Zastron NG kerk

"Baie mooi Vida"
33 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Makro wonderwêreld 100

"Wow, skitterend"
34 minutes ago
Tersia Weitsz liked SJ Botha's photo
37 minutes ago
Tersia Weitsz commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Blou kraanvoel

"Ongewoon en pragtig!  Baie goed Gabriel"
37 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

REIER MET VISSIE

"Liewe aarde Carl,  van vrate wat groot vis vang na 'sample'. Skitterende foto!"
38 minutes ago
Tersia Weitsz commented on Leroi Harm Brewis's photo
Thumbnail

Hout heining

"Mooi gedoen en ek leer saam uit Hennie se kommentaar"
40 minutes ago

Tersia Weitsz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tersia Weitsz's Blog

Hennie Cronje

Posted on July 13, 2014 at 7:35pm 8 Comments

Ek wil darem graag vir Hennie dankie se vir sy tyd om ons foto's te krit.  Ons as lede leer by mekaar baie, maar wat Hennie se, kan jy maar na luister en kyk, die lesse is kosbaar.  Net so die foto's wat hy plaas met sy beskrywings by.  Die swart lappe bly soms in die kamera sak vergete Hennie, maar soms word dit gebruik.  Dankie Hennie, jou werk word waardeer en doen so voort, asseblief.

Comment Wall (36 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:17pm on July 27, 2017, Tina le Grange said…

Tersia dankie vir jou kommentaar op my boot-foto;  ek het na joune gaan kyk en joune is ook pragtig. Ek sou graag langer wou bly vir in-zoom foto's maar dit staan oor vir oudag.....    :-)

At 1:30pm on April 5, 2017, Tina le Grange said…

My 'wasgoed' foto.  Baie dankie ook aan jou Tersia - ek waardeer jou kommentaar.

Croatia het in die laat 90's kwaai onder oorlog deurgeloop wat op heelwat plekke nog sigbaar is.

At 10:15pm on February 21, 2017, Tina le Grange said…

Tersia die wolke wat ek die naweek in Onrus afgeneem het, was vreemd. dié dat ek sommer so op die middag die kamera gegryp het.

At 2:02pm on January 30, 2017, Tina le Grange said…

Liewe Tersia, my allerbeste wense vir jou vir 'n feestelike verjaardag en 'n geseënde nuwe lewensjaar met baie fotogeleenthede.

At 9:20am on January 30, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag Tersia, mag dit ’n mooi gesonde jaar vir jou wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

At 8:21am on January 30, 2017, Doretha Kock said…

Vandag is jou spesiale bederfdag. Geniet elke oomblik daarvan. Lekker Verjaar.

At 7:19am on January 27, 2017, Josef Steyn said…

Dankie Tersia. Ek kon nou die oorspronklike foto's plaas. Kyk gerus.

At 2:25pm on November 25, 2016, Tina le Grange said…

My Maan-foto

Tersia baie dankie;  die driepoot het baie gehelp

My hande is nie stil genoeg om vryhand te neem nie.

At 10:19am on August 19, 2016, Engela Johanna Magrietha Britz ( said…

Foto...... urn of the night.Ek gebruik NET Photoscape. Sny 'n foto volgens wat jy as kern sien.

Stoor dit en gaan heeltemal uit Pscape. Maak weer oop. Gaan na die Home-opsie van PScape. Speel met deepen, darken, ens., onder die "tablet" "Bright/Colour".

Wanneer jy dan jou effek gekry het, gaan na die Filter-tablet, kyk na "distortion" en daar gee dit die baie opsies. Ek het hier die gewone Fisheye gebruik maar dit twee keer gedoen.

Stoor jou foto en siedaar.

Jy is welkom om te vra indien jy meer wil weet. PhotoScape is eintlik baie maklik en bied baie meer as wat op die eerste oogopslag lyk.

Speel lekker.

At 5:32pm on August 15, 2016, Tina le Grange said…

Leeupoot-foto:

Tersia ek wou die stok by sy voet self weggeneem het, maar het my bedink..... :-)

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html