Tersia Weitsz
  • Female
  • Albertinia
  • South Africa
Share

Tersia Weitsz's Friends

  • Koos de Wet
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Herman Swanepoel
  • Anita du Toit
  • Adriaan Loots
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Linda Erasmus
  • Nic Samwell
  • Marise Ferreira
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • Magda vd Merwe
  • Daleen Mc Crudden

Tersia Weitsz's Discussions

Photography

Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 5 Replies

Ek moet dit met julle deel, dis op n koffiebeker gedruk en ek sal moeilikheid kry as ek dit hier plaas, maar deel graag die bewoording"I've taken up photographybecause its the only hobbywhere I can…Continue

 

Tersia Weitsz's Page

Latest Activity

Rika Schoeman commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Sterk vertikale lyne in die branders en die waai van die seesproei baie mooi Tersia."
8 hours ago
gabriel parsons commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Pragtige foto Tersia lyk so rustig"
10 hours ago
Pine commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Interessante inligting en ń Goeie foto Tersia!"
21 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Mooi foto, die lig kan dalk skerper wees."
21 hours ago
Hennie Cronjé commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Die komposisie is baie goed, met skerp fokus. Mooi horisontale lyne. Die kleure kan bietjie sterker uitgebring word en die kontras effe verhoog word. Dit sal bietjie sterker trefkrag aan die foto gee. "
yesterday
Josef Steyn commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Bergwinde

"Heeltemal gawe horisontale lyne Tersia. Die foto lyk vir my bietjie onderbelig."
yesterday
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Gevangenis

"My reaksie: Shame en wat sê dit Johan!  Spot on"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Mark's photo
Thumbnail

Clivia

"Baie mooi skerp op meeldrade, goed gedoen"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Adriaan Loots's photo
Thumbnail

Stilbaai na Niewoudtville 5

"Hartseer maar pragtige foto"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Rika Schoeman's photo
Thumbnail

Tema - Ongelyke getal

"Kleurvol en pragtig"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Rooi en groen papegaai - oog

"Sjoe, die detail......skitterend Johan"
yesterday
Tersia Weitsz commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Ongelyke getal - Citrus

"Uit die boks gedink!  Pragtig"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Suikervoël

"Die ou met sy lang stert het jy uitstekend gevang Magda"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Nr. 30 "Sperrgebiet", Namibia 20/3/2019 om 10:17

"Hierdie deur die venster toneel en die boog van de venster is pragtig, baie mooi Tina.  Hoop jou pasiënt is gou op die been"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Onewe getal

"En daar kort n paal!  Treffend en mooi Anita"
yesterday

Tersia Weitsz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tersia Weitsz's Blog

Hennie Cronje

Posted on July 13, 2014 at 7:35pm 8 Comments

Ek wil darem graag vir Hennie dankie se vir sy tyd om ons foto's te krit.  Ons as lede leer by mekaar baie, maar wat Hennie se, kan jy maar na luister en kyk, die lesse is kosbaar.  Net so die foto's wat hy plaas met sy beskrywings by.  Die swart lappe bly soms in die kamera sak vergete Hennie, maar soms word dit gebruik.  Dankie Hennie, jou werk word waardeer en doen so voort, asseblief.

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:14pm on August 1, 2019, Heleen Moulder said…

Tersia baie dankie.  Dit is werklik die ou grote teëls wat orals op die mure is, wat groot kenmerk is in Portugal. Ek dink dit was reuse werk.  Baie dankie vir jou kommentaar.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html