Tillie Beaton
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Tillie Beaton's Friends

  • Pieter Steyn
  • Tina le Grange
  • Hannelie Le Cornu
  • Paula Spies
  • Ria Kruger
  • Anita du Toit
  • Jackie Blackford
  • Mariska Cilliers
  • Juan Wernecke
  • Lian van den Heever
  • Rudi Kleynhans
  • Frans van Heerden
  • Selma
  • Gerhard Beukes
  • Martie Venter
 

Tillie Beaton's Page

Tillie Beaton's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Tillie Beaton's Blog

"Photo Challenges"

Posted on May 13, 2012 at 4:21pm 0 Comments

Ek het die volgende twee "photo challenges" gekry, indien julle sou belangstel.  Die een is vir die 15de, dus moet julle vinnig spring.  Ek kan nie "vouch" vir dit nie, so as enigiemand meer inligting het, laat weet ons maar:

1.  http://www.aday.org/

On this one single day we ask you to pick up your camera and help us photograph daily life. What is close to you? What matters to you? We will connect your images to images from all around the…

Continue

Hulp van fotoskolers: Toerisme in Mangaung

Posted on May 6, 2012 at 1:51pm 12 Comments

Gits, ek is nou so omgekrap ek kan 'n slang vang, en enigiemand wat my ken sal weet:  ek hou nie van slange nie (nie eens agter 'n glaskas nie)!  Maar laat ek by die begin begin.

My dogter is besig met 'n navorsingstuk oor Eco-tourism in Mangaung.  Die doel van haar projek is om Mangaung te bevorder as 'n eko-toerisme bestemming.  Vir die doel probeer ons al die fasiliteite identifiseer, besoek en foto's neem om op te neem in 'n "Green Map".  So, wat het ons sover uitgerig? …

Continue

Projek idees (jammer dis in Engels)

Posted on April 18, 2012 at 8:00pm 1 Comment

So met Martie en Mariska se projek idees (die 365 dae of 52 week projekte), het ek onthou van die lysie wat ek so 'n jaar terug vir myself saamgestel het uit verskillende websites se projek-idees.

 

Ek moet bieg, party klink nou vir my bietjie - hoe sal ek dit stel? - simpel?  Hoeveel maniere kan jy 'n Can of Coke afneem?  Maar ek is nog nie daar nie, so miskien as ek nou heeltemal uit idees raak of so verveeld is, sal ek dit probeer en dan kan ek vir julle vertel - of die…

Continue

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:46am on March 30, 2012, Gerhard Beukes said…
Tillie baie geluk met jou Bday, mag die jaar net vir jou wees waarvan jy nog altyd gedroom het en mag jou kamera neem wat jy sien, geniet jou dag
At 7:55am on March 30, 2012, Rudi Kleynhans said…

Baie geluk met jou verjaarsdag!  Ek hoop dit gaan 'n fantastiese jaar wees vir jou met uitstekende fotogeleenthede wat vir jou voorle.  Geniet jou dag!

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html