Tina le Grange
  • Female
  • Durbanville, Wes-Kaap
  • South Africa
Share

Tina le Grange's Friends

  • Ronell
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Sandra Mouton
  • Rita Koen
  • Alta Breytenbach
  • Ansie van Rensburg
  • Alida du Toit
  • Marsha Dreyer
  • Cathy Volker
  • Rika Schoeman
  • Reynhardt
  • Linda Erasmus
  • Dirk Koekemoer
  • Eurika de Gouveia

Tina le Grange's Discussions

Reaksie op Elna se versoek

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Mar 22, 2017. 1 Reply

Elna, ek gebruik Google Chrome en het nie probleme nie.Ek het wel die robot-venster telkemale gekry maar Igno het dit uitsorteer;  nogmaals dankie Igno.Al wat my tans nog pla, is dat ek nie soos…Continue

Engela

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jul 31, 2016. 1 Reply

Fotoskool-vriende,Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.Sy mis ons en sal aanhou probeer.Groete, Tina le GrangeContinue

Nikon D3100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23, 2013. 2 Replies

Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens;  14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue

 

Tina le Grange's Page

Latest Activity

Anita du Toit commented on Tina le Grange's photo
12 minutes ago
Susan commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Argitektuur nr. 13 St Bavo’s Cathedral, Ghent, Belgium 11/7/2018 om 09:25

"Ek hou baie van ou geboue. Hier is jou focus lekker skerp en ek hou van die beligting en balans in jou foto. MOOI Tina."
1 hour ago
Tina le Grange commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

Kameelperd in KNP

"Ella hulle is tog so besonder fotogenies; pragtig skerp en ek hou in hierdie geval, van die takke agter."
2 hours ago
Tina le Grange commented on Frans van Heerden's photo
Thumbnail

Bekende

"Puik beligting Frans!"
2 hours ago
Tina le Grange commented on JJ's photo
Thumbnail

Y ?

"JJ, ek hou van jou tema, uitstekende eenvoud, komposisie en skerp fokus. Bly saam met jou om hierdie rare spesie te kon sien."
2 hours ago
Tina le Grange commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Buffels-Addo

"Die komposisie is puik Magda, maar ai! nou voel ek nie so lekker oor die  'raam' nie - jammer Magda. Ek sal kom kyk wat die ander sê, na my krit; ek trek my mening terug as almal tevrede is."
2 hours ago
Tina le Grange commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Huey in 'n Raam

"Puik Elna - baie goeie tema-foto.  Die skerp kyk in die lens maak die foto ekstra spesiaal. Vergewe my vriendin, maar ek sou in hierdie geval, jou logo weggelaat het sodat al die klem op hom val."
2 hours ago
Tina le Grange commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Twee Drink Saam

"Mooi skerp Huey met goeie weerkaatsing en lyne in die water"
2 hours ago
Tina le Grange commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_8397

"Goeie aksie Hans"
2 hours ago
Tina le Grange commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Nic ek hou van die stof, veral links waar die klippe so spat; ja nee kyk, hierdie fotograaf stel sy en ander se lewe in gevaar."
2 hours ago
Tina le Grange commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Tema: Geraam.

"Willie ek hou van jou tema-foto; pragtig kunstig!!"
3 hours ago
Tina le Grange commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

NAM 14 - Dis waarom hengelaars Henties toe gaan!

"Tersia ek stem saam met al die ander se kommentaar; elkeen met sy eie storie en gedagtes daar in die mis. Ek het nou 'n nota gemaak by jou foto van gister."
3 hours ago
Tina le Grange commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Nam 13 - Dit wil mens nie sien nie

"Tersia ek sien nou dat ek gister hierdie foto van jou gemis het; ai dit is jammer! Wat ookal gebeur het.   Jy het albei foto's goed geneem met skerp fokus Interessant dat die vuurblusser steeds op die voorste area staan."
3 hours ago
Tina le Grange commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Omraam

"By nadenke, vir nog meer eenvoud, kan jy oorweeg om bokant die water af te sny - net bokant die ligte area links, dan behou jy die raam maar die water trek nie 'n mens se oog weg van die mooi boonste toneel nie en jy behou genoeg horison. Maar…"
3 hours ago
Tina le Grange commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Omraam

"Baie goeie tema-foto Anita; goed raakgesien."
3 hours ago
Tina le Grange commented on Linda's photo
Thumbnail

Diederikkie.jpg1.jpg5

"Goeie wenke gekry by die ander."
3 hours ago

Tina le Grange's Photos

  • Add Photos
  • View All

Tina le Grange's Blog

Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Posted on June 7, 2016 at 6:57pm 6 Comments

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.

Jimmy Thorne

Posted on May 16, 2016 at 5:55pm 5 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels…

Continue

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015. Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria. Somme…

Posted on October 27, 2015 at 2:06pm 2 Comments

My foto:  Klop-Klop geplaas op 27 Oktober 2015.

Na aanleiding van Albertyn se nota dat Sofia seker naby die see is vanweë die roes op die deurknop, plaas ek vir julle 'n kaart van Bulgaria.

Sommer net vir interessandheid omdat ek tans heelwat foto's plaas wat ek in Sofia geneem het.

Groete,…

Continue

Ligte Kamera vir reis

Posted on June 1, 2015 at 5:10pm 10 Comments

Beste Fotoskool-vriende

Help asseblief!

Ek beoog om 'n ligter kamera ook aan te skaf - vir oorsese reise.

Ek gebruik tans 'n Nikon D5200 met die Sigma-reislens van 18 - 250mm.

Hennie en ek het gesels oor die Nikon P7800 waarna ek sal gaan kyk.

Ek het nou ook 'n aanbeveling gekry van die Canon SX60 HS

Wie van julle het kennis van hierdie Canon asseblief?

Ek moet redelik vinnig 'n besluit neem.

Dankie baie.  Groete Tina le…

Continue

Comment Wall (132 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:52pm on November 20, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Tina, ek gee die persentjie vir jou op een voorwaarde en dit is dat jy moet gaan OEFEN daarmee. F20, 1/2 sek, ISO 100

At 6:20pm on October 9, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die voorstel Tina. Dit sal sekerlik ook werk. Ek gaan bietjie kyk.

At 1:57pm on July 29, 2018, Magda vd Merwe said…

Hi Tina. Glo dit gaan goed daar by julle. Sal nog n daai maak in die Kaap.

Ek neem al my voël foto's met my lens: 100-400 11.

En omtrent al my foto's met die lens.

Hier by ons gaan dit goed, wil net weer gaan toer, het dit vreeslik geniet.

Groete Magda.

At 2:04pm on May 14, 2018, Albertyn Potgieter said…

Baie dankie vir die verjaarsdag wense Tina. Ek het die groot 60 geslaan, so sal begin uitkyk vir al die plekke met Pensioners discount!! Ha ha

At 9:28pm on March 23, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Tina. Ja ek het 'n makrolens gebruik. Ek het vergeet om dit te noem.

At 8:12pm on March 2, 2018, Willie Schoombee said…

Tina jy is altyd meer as welkom. Dit was nog altyd my gunsteling. By Landskappe is die komposisie natuurlik baie belangrik. Mooi bly en laat daardie kamera nooit ophou werk nie. Groete Willie. 

At 5:52pm on November 29, 2017, Magda vd Merwe said…

Hi Tina. Goed om jou weer te sien by die skool.

Die naam van jou foto het vir my boekdele gespreek

want dalk is dit wat sy gedoen het. Daarom het ek geskryf

dit is hartseer, want daar is baie sulke gevale dink ek.

Jou foto is werklik pragtig geneem.

Liefde groete Magda.

At 2:25pm on November 20, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Tina. Mooi jaar vorentoe vir jou!

At 7:03am on November 20, 2017, Gerrie Lambrechts said…

My sussie jy moet lekker verjaar en jou dag geniet.  Ons wag vir die bootvaart foto's.

At 8:33pm on August 12, 2017, Magda vd Merwe said…

Hallo Tina.

Ek is so jammer dat ek jou elke keer mis. 

Hoe gaan dit daar by jou?

Jou foto's is werklik baie mooi en jou verwerkings uit die boek.

Dankie vir jou mooi kommentare op my foto's waardeer jou daarvoor.

Ek leer nou bietjie  verder in PS, en dit hou my baie besig. Het jy al in geskryf vir Igno se kurses? Liefde groete Magda.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html