Tina le Grange
  • Female
  • Durbanville, Wes-Kaap
  • South Africa
Share Twitter

Tina le Grange's Friends

  • Laetitia Bothma
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • hettie meyer
  • Louise Viljoen
  • amanda van der Hoff
  • andries haasbroek
  • Karen van Zyl
  • Cornelia Eksteen
  • Lize Hill
  • Fred Beck
  • Riana Pretorius
  • Numanri Botes
  • Elsa Crous
  • Chris Bender

Tina le Grange's Groups

Tina le Grange's Discussions

Nikon D3100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 23. 2 Replies

Hallo julle, wie van julle is vertroud met die Nikon D3100 kamera; dit kom uit met 'n 18-55 mm VR lens asook 'n 55-200mm VR lens;  14.2 Mp.Ek het daaroor op Nikon se webblad gelees maar sal graag wil…Continue

 

Tina le Grange's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Petro Geldenhuys's photo
Thumbnail

Bloubergstrand

"Skitterend Petro;  ek het al baie foto's van Tafelberg gesien, maar hierdie is die mooiste ooit!!  Ek sal graag wil weet watse verstellings jy gebruik het?"
May 13
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Roomse kerkie

"Gerrie, ek val toe sowaar uit die bus uit.  Dit is so lekker om by mekaar te leer."
May 13
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sement

"Ook goeie fokus Gerrie;  mooi met die raampie"
May 13
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Sement patroon

"Goed gefokus Gerrie;  mooi met die fyn raampie."
May 13
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Roomse kerkie

"Gerrie, ek val dalk heel uit die bus uit, maar ek stel voor, ter wille van eenvoud, dat jy afsny net bokant die onderste twee dakkies. Wat dan oorbly is vir my mooi komposisie en eenvoud."
May 13
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Brommer (1)

"Skitterend Gerrie;  goed gefokus.  Mooi die sagte agtergrond en afgerond met die raampie."
May 12
Tina le Grange commented on Liz's photo
Thumbnail

In die middel

"Liz ek hou van die diagonale lyn;  baie goed gedoen!"
May 12
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Brommer (1)

"Gerrie die komposisie is baie goed en mooi dat jy die brommer in geheel kon inkry."
May 12
Tina le Grange commented on Liz's photo
Thumbnail

Vlieg

"Skitterend Liz; mooi die komposisie, kleure en fokus. Jy moet oppas Gerrie gaan jou inhaal..... :-)"
May 12
Tina le Grange commented on Liz's photo
Thumbnail

Blowing a bubble

"Om 'n vlieggie te kry wat 'n bubble blaas en so goed gefokus, is 'n kunswerk;  pragtig Liz."
May 12
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

27 April 2013196

"Hennie, ek en Gerrie het bietjie gewerk aan die kerktoring en die verwerking hieronder geplaas.  Wat is jou mening?"
May 12
Tina le Grange commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

27 April 2013196

"Gerrie afgesien van die noise is die horlosie se lig nou helderder en staan die donker toring mooi uit teen die ligte agtergrond."
May 11
Tina le Grange commented on Liz's photo
Thumbnail

Blink gedoente

"Aksiefoto Liz;  pragtig!"
May 11
Tina le Grange commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

boompie alleen

"Pragtig Vida;  mooi komposisie!"
May 11
Tina le Grange commented on Liz's photo
Thumbnail

Vergaping

"Liz ek hou van die diagonale lyn en sagte agtergrond."
May 11
Tina le Grange commented on Liz's photo
Thumbnail

In the air

"Liz, dit is baie goed en ek hou van die Sepia !!"
May 11

Tina le Grange's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (19 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:15pm on April 18, 2013, Josef Steyn said…

Dankie Tina. Ek dog ons is al lankal  vriende!!

At 11:49am on March 24, 2013, Martha van der Westhuizen said…

Dankie vir die "invite"!!

At 7:54pm on January 25, 2013, amanda van der Hoff said…

Dankie Tina...ja nee ek is nog groen....maar geniet dit vreeslik. Dankie dat jy my vriendskap versoek aanvaar het. Lekker aandjie verder!

At 6:56pm on January 19, 2013, Louise Viljoen said…

Ek het in die week Fotoskool vir die eerste keer raak gegoogle en dadelik aansoek om lidmaatskap gedoen.  Ek is van gister af aktief lid.  Dankie dat jy my uitnodiging aanvaar het.  Dankie ook vir jou insette!

At 10:01am on December 11, 2012, Elaine de Bruin said…

Hi Tina.
Baie baie dankie, ek waardeer dit! :)
Ek het glad nie verwag om die wenner te wees nie, dis 'n groot eer en voorreg!
Lekker dag.

At 3:32pm on November 24, 2012, Karen van Zyl said…
Dankie vir jou "friendship!". Ons gaan nog lekker in die toekoms "kuier."
At 3:06pm on November 24, 2012, Karen van Zyl said…
Baie dankie Tina, nee ek ry ook nie maklik verby n windpomp sonder om n foto te neem nie. Lekker dag vir jou.
At 10:38pm on November 20, 2012, Elizma Fourie said…

En daar mis ek nou amper die verjaardag! Baie geluk hoop jy het 'n wonderlike liefdevolle, gelukkige dag gehad. Elizmaxxx

 

At 8:53pm on November 20, 2012, Riana Pretorius said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.

At 7:10pm on November 20, 2012, Anita Smith said…

Tina, baie, baie geluk met jou verjaarsdag! Ek hoop die jare wat voorle gevul sal wees met die liefde, vrede en vreugde van God ons Vader. [My dogter verjaar saam met jou].

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html