Vickeylee Jordaan
  • Female
  • Johannesburg
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (3)
  • Photos (37)
  • Photo Albums
  • Videos

Vickeylee Jordaan's Friends

  • Hugh-Daniel Grobler
  • Henriette Nortje
  • Franco Coetzee
  • Cielie Schmahl
  • Cathy
  • Stephen Fouche
  • Sarel Hendrikz
  • Gerrie Lambrechts
  • Des Erasmus
  • Hannelie Le Cornu
  • Isoldé Laesecke
  • Elliot
  • Anita du Toit
  • Debbie Louw
  • Juan Wernecke
 

Vickeylee Jordaan's Page

Latest Activity

jan jordaan commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Eldo's Flats

"WOW WD "
Jan 10, 2017
Hennie Cronjé commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Eldo's Flats

"Dis 'n mooi opstelling en foto maar die mense is effe onderbelig weens die helder agtergrond. 'n Invulflits sou hier baie goed gewerk het. Jy kon hulle ook effe eksentries geplaas het. Basies is dit egter 'n baie mooi en goeie foto."
Jan 10, 2017
Hennie Cronjé commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"Die opstelling is interessant en trek aandag. Hille poseer mooi en tegnies is die foto baie goed uitgevoer. Ek hou nogal van die bome as agtergrond, al maak hulle die foto ietwat besig. Dis lekker om weer iets van jou te sien!"
Jan 10, 2017
Tina le Grange commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Eldo's Flats

"Wat is dan nou mooier as twee mense wat mekaar liefhet......"
Jan 9, 2017
Tina le Grange commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Eldo's Flats

"Vickylee ek het te min kennis van hierdie tipe fotografie en sal terugkom om te lees wat die ander sê"
Jan 9, 2017
Josef Steyn commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"Die twee mense is baie op hul gemak en ek hou van die posering en samestelling van die foto."
Jan 9, 2017
Elna Geringer liked Vickeylee Jordaan's photo
Jan 9, 2017
Tersia Weitsz commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Eldo's Flats

"Ek hou van die foto en ook die hoek, ek dink Elna het n goeie punt daar beet, ek sou voorstel om onder n stukkie afte sny dat reeling en huisies nie wys nie"
Jan 9, 2017
Elna Geringer commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Eldo's Flats

"Op vol grootte vertoon hierdie paartjie pragtig. Wat bietjie pla is die grootfont van jou skrif, maak dit bietjie kleiner. Ek wonder oor die agtergrond, moet daar meer van die reeling sigbaar gewees het of moet die liewer nie daar wees nie? Ek kom…"
Jan 9, 2017
Vickeylee Jordaan posted photos
Jan 9, 2017
Gerrie Lambrechts commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"In geheel mooi foto, maar tog bietjie besig.  Haar rok tel die kleure van die trekker mooi op."
Jan 9, 2017
jan jordaan commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"PUIK WD "
Jan 9, 2017
Pieter Steyn commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"Alles werk hier mooi saam - baie goeie foto"
Jan 9, 2017
Tersia Weitsz commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"Iets anders en baie mooi"
Jan 9, 2017
Pierre Hardinge commented on Vickeylee Jordaan's photo
Thumbnail

Tydskrif gevoel

"Uitstekend gedoen met invalshoek setup van die foto en due verwerking daarvan hou bitter baie hiervan "
Jan 9, 2017
Vickeylee Jordaan updated their profile
Jan 8, 2017

Vickeylee Jordaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:02pm on July 31, 2013, Henriette Nortje said…

Hallo Vickey

Jou fotos is pragtig hoor. Ek wil graag net weet hoe kry jy jou naam onderaan jou fotos? Dit is mos n persoonlike signature??

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html