Vida van Schalkwyk
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Vida van Schalkwyk's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Pine
  • Maritza Van der Watt
  • Marius Els
  • Anita du Toit
  • Kobie Colditz
  • Eurika de Gouveia
  • Louisa van Niekerk
  • Riaan
  • Mandie Herbst
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Liesel Wessels
  • Pieter Steyn
 

Vida van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Vida van Schalkwyk liked Doretha Kock's photo
Mar 22
Vida van Schalkwyk liked Hans Myburg's photo
Mar 22
Vida van Schalkwyk liked Johan de Beer's photo
Mar 22
Vida van Schalkwyk liked Koos de Wet's photo
Mar 22
Vida van Schalkwyk commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Gentle little one

"Sjoe elaine, dit is fantasties!!!"
Mar 22
Vida van Schalkwyk commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

Tema: BOME

"Beautiful carl !!"
Mar 22
Vida van Schalkwyk liked Magda vd Merwe's photo
Mar 9
Vida van Schalkwyk commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Flame vlinder

"Pragtige detail!!"
Mar 9
Vida van Schalkwyk commented on Carl Joubert's photo
Thumbnail

LAKSIE MET VANGS

"Sjoe dis mooi carl - arme (mooie) skoenlapper!!"
Mar 9
Anita du Toit commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

beautiful !!

"WOW Beautiful!!!"
Mar 2
Doretha Kock commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

beautiful !!

"Sjoe, maar dis mooi, Vida."
Mar 1
Donald Daniel Jacobs commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

beautiful !!

"pragtig"
Mar 1
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

beautiful !!

"Ja, dit is pragtig (net bietjie onderbelig). Die kopmposisie is baie goed en die foto goed uitgevoer met mooi skerp fokus. Mooi!"
Mar 1
Vida van Schalkwyk commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Pers blom ontkleur

"die kleurfoto is ook my eerste keuse!"
Mar 1
Vida van Schalkwyk posted a photo
Mar 1
Vida van Schalkwyk commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

Weg vlieg

"WoW!!! n ongewone "pose" van jou skoenlapper, maar pragtig jan!!"
Mar 1

Vida van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Vida van Schalkwyk's Blog

groot foto geleentheid!!

Posted on March 23, 2015 at 12:06pm 2 Comments

Comment Wall (25 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:47pm on August 28, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Vida. Alles wat mooi is word jou toegewens.

At 6:30am on April 18, 2018, Riaan said…

Hallo Vida, ek dink dis 'n pragtige foto van jou rooi goggas. Hulle word Cottonstainers genoem. die insekte sonder vlerke is maar onvolwassenes en vir my selfs mooier as die volwasse insekte. Jy sal sien dat sommige van veral die juniors se lywe op geswel lyk, dis juis vanweë vol mae dat hulle so lyk. Hulle sit so bymekaar want daar's oënskynlik 'n stukkende plek op die boom se stam en hulle is plantsapdrinkers. Hulle is ook maar familie van die Stinkgogga's. Lekker dag vijou

At 4:44pm on September 9, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Vida, my foto vandag (9 Sept) -  voordat ek die oorspronklike foto ook gelaai het, toe is jy weg.  Kyk asb. ook daarna;  die klein foto wys nie die uit-fokus van die takke so duidelik nie maar ek weet op vol-grootte wys dit wel.  Ek wonder of net die kop van die voël, nie te naby gesny is nie?  Ek sal kyk wat die ander ook sê.

At 9:49am on August 28, 2017, Anita du Toit said…

Dis alweer "weereens" geluk met jou verjaarsdag! Hoop jy het 'n stunning dag en jaar met lekker fotogeleenthede!

At 9:25am on February 11, 2017, Anita du Toit said…

Uitstekende voorstel Vida.. dankie daarvoor! So sal dit wees!!! :-)

At 6:21pm on January 30, 2017, Tina le Grange said…

Vida, Christelle se foto met hart in die middel: ongelukkig het Lééf-tydskrif toegemaak; ek huil daaroor.

At 1:38pm on August 28, 2016, Tina le Grange said…

Vida, beste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie liefde en bederf.  En laat jou kamera klik........

At 10:26am on August 28, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Vida. Mag jy Sy Seen ervaar vandag en jou hele nuwe lewensjaar. Geniet die plaaslewe!

At 7:28pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Vida baie dankie vir jou verjaarsdagwense, ekt 'n fees heeldag alleen in die veld gehad, leke week vijou

At 11:39am on February 12, 2016, Riaan said…

hey Vida ek wil nie op 'n oop forum dit stuur maar jou add van die Fray Bentos het my nou weer ver laat terugdink aan 'n Coppertone add van die 60's wat baaaie oulik is. as jy ok is daarmee stuur gou jou e-pos dan stuur ek dit vijou. weti hoe oud jy is en dit sal bepaal of jy die add sal onthou/geniet of nie

groetnis

Riaan

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html