Vida van Schalkwyk
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share
 

Vida van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Vida van Schalkwyk's photo
12 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Caltizdorp se Kerk

"well done - pragtige gebou!!  met 'n hele paar lyne en vorms ..."
13 hours ago
Josef Steyn commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

van bo af ....

"Iets wat ek glad nie ken nie maar pragtig."
14 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Dirk van Rooyen's photo
Thumbnail

By & Glasogie

"well done!"
15 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0503

"excellent, wowww!!"
15 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Markdag

"sjoe wat 'n bedrywige storie - die kleurvolle sambrele gee 'n vrolike atmosfeer aan jou foto!"
15 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Foto

"love it!!"
15 hours ago
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

van bo af ....

"Pragtig! 'n Mooi sirkel ontwerp met 'n baie goeie agtergrond. Mooi skerp ook met pragtige kleure. Goed gedoen!"
16 hours ago
Anita du Toit commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

van bo af ....

"Die plante vra om afgeneem te word. Dankie vir die naam, ons het ook van dit. Dis pragtig Vida."
16 hours ago
Donald Daniel Jacobs liked Vida van Schalkwyk's photo
16 hours ago
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!) en vorms

"Jy het darem maar die vermoë om met iets anders vorendag te kom! Hierdie foto is onverwags, maar pragtig en baie interessant. Goeie beligting ook, in ag genome dis binne-in 'n hut. Hier is 'n kombinasie van lyne, vorms en tekstuur.…"
16 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo

van bo af ....

Echeveria shaviana pinkfrills / mexican hen and chicks - diè mooie plant is so groot soos 'n eetbord!!
16 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!) en vorms

"Goeie foto.  Ek dink altyd daar kruip spinnekoppe weg."
yesterday
Josef Steyn commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!) en vorms

"Skerp foto van die ruwe dak Vida."
yesterday
Mark commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!) en vorms

"Mooi Tema foto en mooi foto om die boustyl te wys"
yesterday
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!) en vorms

"Ek dink die tema is mooi duidelik isn die foto Vida"
yesterday

Vida van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html