Nic Samwell
  • Male
  • Kriel
  • South Africa
Share

Nic Samwell's Friends

  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Carl Joubert
  • Pieter Steyn
  • Pierre Hardinge
  • Tersia Weitsz
 

Nic Samwell's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Last of the Dinosaurs

"Nic hier sê ek veels geluk met Hennie se goeie kommentaar op hierdie treffende foto. Sal lekker wees om die storie agter die foto te weet."
Apr 22
Rika Schoeman commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Last of the Dinosaurs

"WOW! Dit is uitstekend."
Apr 22
Tersia Weitsz liked Nic Samwell's photo
Apr 22
Hennie Cronjé commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Last of the Dinosaurs

"Skitterend! Hier is baie werk in met 'n uitstekende resultaat. Ek kyk soms na die wenners uit internasionale fotokompetisies. Baie van daardie foto's is só goed, dat dit amper onwerklik voorkom. Hierdie foto val in daardie…"
Apr 22
Maritza Van der Watt liked Nic Samwell's photo
Apr 22
gabriel parsons commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Last of the Dinosaurs

"Skitterende foto Nic"
Apr 21
SJ Botha liked Nic Samwell's photo
Apr 21
Josef Steyn commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Last of the Dinosaurs

"Uit die heel boonste rak Nic."
Apr 21
Michiel Prins liked Nic Samwell's photo
Apr 21
Michiel Prins liked Nic Samwell's photo
Apr 21
Nic Samwell posted a photo
Apr 21
Susan commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Robbers Grave

"Pragtige samestelling en goed verwerk. MOOI"
Apr 16
jan jordaan commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Robbers Grave

"UITSTEKEND "
Apr 16
Hennie Cronjé commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Robbers Grave

"Uitstekend! 'n Treffer van 'n foto met die goeie komposisie.  Een van jou heel beste foto's! Alles is in die kol, maar jy kan die inskrywing op die grafsteen effe ligter maak met die dodge tool. Verder skitterend!"
Apr 16
Willie Schoombee commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Robbers Grave

"Nic dit is ñ fantastiese foto gevul met atmosfeer...puik fotografie!"
Apr 16
Pieter Steyn commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Robbers Grave

"mooi een"
Apr 16

Nic Samwell's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:14pm on January 7, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Nic. Jy slaan die spyker op die kop. Hoe verder jou kamera van die objek is en hoe dieper jou fokuspunt in die toneel is, hoe groter is jou velddiepte. As jy iets met 'n makrolens by bv. f2,8 afneem en die objek is naby aan die minimum fokusafstand van jou lens is die velddiepte waarskynlik in die orde van 1 mm.  Die manier om die in-fokus gebied op sy maksimum te kry (Veral as jy landskap skiet) is om op die sg. "Hyperfocal distance" te fokus. Google gerus daardie konsep.

At 8:32am on December 4, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou opmerking Nic. Kyk gerus weer. Ek het 'n verbeterde weergawe in die kommentaarboksie geplaas. Omdat daar geen detail in die blou lug is nie het die vermindering in lig nie veel van 'n verskil gemaak nie maar die 'highlight clipping' het darem verdwyn. Ek was verbaas dat selfs die 0,1 stop vermindering die 'clipping' verwyder het.

At 2:46pm on July 24, 2016, Tina le Grange said…

Nic, veels geluk met jou verjaardag.

Hoop jy word lekker bederf.

Ons mis jou mooi foto's.

At 12:30pm on January 23, 2016, Riaan said…

hey Nic dankie vir jou kompliment op my foto van die mot op die blom. nee jong dis nie 'n "fancy" kamera nie, maar net my selfoon, Nokia 1020 met 41MP prosessor. ek neem maar al my foto's daarmee en waarvan ek baie hou is dat dit gemiddelde selfoon afmetings het so ek't nooit groot toerusting om saam te dra. het dit egter al baie oorweeg om 'n ordentlike kamera aan te skaf maar het soveel ander stokperdjies wat geld vra dat ek nie regtig kans sien om +R25000 te betaal daarvoor.

leke dag en naweek vijou

At 9:47pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie Nic vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

At 4:06pm on November 5, 2015, Riaan said…

Hey Nic, dankie vir die kommentaar op die slakfoto. As jy op die diktekant van gewone ruitglas kyk het dit so 'n blou-groen kleur. Ek het 'n LED lampie met 'n paar liggies langs mekaar op die diktekant laat skyn, dan is dit mos of die lig binne-in die glas bly en enige ligdeurlatende voorwerp wat op die diktekant lê asof van binne verlig. Plak net die lig vas met swart maskeerband sodat niks ontsnap langs die LED's nie. Hoop al die verduidelik maak sin en as jy nog onseker is kan jy my bel op 0842522571

Groetnis

Riaan

At 5:09pm on September 30, 2015, Tina le Grange said…

Hallo Nic

SKAAKSTEL:  Ek gee glad nie om te deel nie, maar ek het die verwerking 'n tydjie gelede  gedoen.

As ek reg onthou het ek eers gecrop, toe in Picassa met NEON gewerk en daarna in Photoshop Elements 11 nog verstellings aan die kontras gedoen totdat ek die finale effek gekry het.

Hoop dit help.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html