Nic Samwell
  • Male
  • Kriel
  • South Africa
Share

Nic Samwell's Friends

  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Carl Joubert
  • Pieter Steyn
  • Pierre Hardinge
  • Tersia Weitsz
 

Nic Samwell's Page

Latest Activity

Nic Samwell commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Dankie vir die kommentaar en kyk. Ja dit is saamgevoeg Die seekoeie is ingesit"
Jul 18
Elna Geringer commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Nic.........hoeveel photoshop is hier in?????? Ek terg net hoor , dis mooi gedoen"
Jul 18
Marenschia Goosen commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Pragtig"
Jul 18
Tersia Weitsz commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Saamgevoegde fotos?"
Jul 18
Willie Schoombee commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Pragtig gedoen Nic dit lyk of die een in die water die voël roep. WD!"
Jul 18
Hennie Cronjé commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Dis ongewoon om 'n seekoei buite en binne die water te kry en te fotografeer. Baie mooi. Die wolke en voëlis 'n bonus!"
Jul 18
Adriaan Loots commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Baie geluk met `n puik foto Nic."
Jul 18
Pieter Steyn commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Goeie een"
Jul 18
Magda vd Merwe commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Seekoeilgat2

"Wow Nic dis n lieflike foto."
Jul 17
Nic Samwell commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Dors

"Skerp!"
Jul 17
Nic Samwell commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Oulik

"Puik!"
Jul 17
Nic Samwell posted a photo
Jul 17
Elna Geringer commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Ontbyt

"WOW!!!!!!!!!!!!!!!1 awesome Nic"
Jul 17
Tersia Weitsz commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Ontbyt

"wow  Uitstekende aksie en foto"
Jul 17
Riaan commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Ontbyt

"sjoe dis fantasties gedoen Nic, selfs die arme vissie snak na sy asem tydens die akrobatiese manier van ontbyt nuttig"
Jul 16
Hennie Cronjé commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Ontbyt

"Uitstekend! Dis pragtig en 'n juweeltjie so uit die natuur. Baie mooi en goed gedoen!"
Jul 16

Nic Samwell's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:14pm on January 7, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Nic. Jy slaan die spyker op die kop. Hoe verder jou kamera van die objek is en hoe dieper jou fokuspunt in die toneel is, hoe groter is jou velddiepte. As jy iets met 'n makrolens by bv. f2,8 afneem en die objek is naby aan die minimum fokusafstand van jou lens is die velddiepte waarskynlik in die orde van 1 mm.  Die manier om die in-fokus gebied op sy maksimum te kry (Veral as jy landskap skiet) is om op die sg. "Hyperfocal distance" te fokus. Google gerus daardie konsep.

At 8:32am on December 4, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou opmerking Nic. Kyk gerus weer. Ek het 'n verbeterde weergawe in die kommentaarboksie geplaas. Omdat daar geen detail in die blou lug is nie het die vermindering in lig nie veel van 'n verskil gemaak nie maar die 'highlight clipping' het darem verdwyn. Ek was verbaas dat selfs die 0,1 stop vermindering die 'clipping' verwyder het.

At 2:46pm on July 24, 2016, Tina le Grange said…

Nic, veels geluk met jou verjaardag.

Hoop jy word lekker bederf.

Ons mis jou mooi foto's.

At 12:30pm on January 23, 2016, Riaan said…

hey Nic dankie vir jou kompliment op my foto van die mot op die blom. nee jong dis nie 'n "fancy" kamera nie, maar net my selfoon, Nokia 1020 met 41MP prosessor. ek neem maar al my foto's daarmee en waarvan ek baie hou is dat dit gemiddelde selfoon afmetings het so ek't nooit groot toerusting om saam te dra. het dit egter al baie oorweeg om 'n ordentlike kamera aan te skaf maar het soveel ander stokperdjies wat geld vra dat ek nie regtig kans sien om +R25000 te betaal daarvoor.

leke dag en naweek vijou

At 9:47pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie Nic vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

At 4:06pm on November 5, 2015, Riaan said…

Hey Nic, dankie vir die kommentaar op die slakfoto. As jy op die diktekant van gewone ruitglas kyk het dit so 'n blou-groen kleur. Ek het 'n LED lampie met 'n paar liggies langs mekaar op die diktekant laat skyn, dan is dit mos of die lig binne-in die glas bly en enige ligdeurlatende voorwerp wat op die diktekant lê asof van binne verlig. Plak net die lig vas met swart maskeerband sodat niks ontsnap langs die LED's nie. Hoop al die verduidelik maak sin en as jy nog onseker is kan jy my bel op 0842522571

Groetnis

Riaan

At 5:09pm on September 30, 2015, Tina le Grange said…

Hallo Nic

SKAAKSTEL:  Ek gee glad nie om te deel nie, maar ek het die verwerking 'n tydjie gelede  gedoen.

As ek reg onthou het ek eers gecrop, toe in Picassa met NEON gewerk en daarna in Photoshop Elements 11 nog verstellings aan die kontras gedoen totdat ek die finale effek gekry het.

Hoop dit help.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html