Nic Samwell
  • Male
  • Kriel
  • South Africa
Share

Nic Samwell's Friends

  • Willie Schoombee
  • Karen Kemp
  • Elna Geringer
  • Carl Joubert
  • Pieter Steyn
  • Pierre Hardinge
  • Tersia Weitsz
 

Nic Samwell's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Winter in die Klein Karoo

"Voel sommer so somber en koud."
2 hours ago
Rika Schoeman commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Winter in die Klein Karoo

"'n Storie-foto met baie atmosfeer. Goed gedoen Nic."
3 hours ago
Willie Schoombee commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Winter in die Klein Karoo

"Uitstekende atmosfeer Nic met baie goeie kontras, perfekte foto vir S/W. "
4 hours ago
Ella Fourie commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Winter in die Klein Karoo

"Goeie atmosfeer en swart en wit werk goed.  Daardie gebou het geskiedenis..."
14 hours ago
Tersia Weitsz liked Nic Samwell's photo
16 hours ago
Hennie Cronjé commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Winter in die Klein Karoo

"Dis pragtig! Vol atmosfeer! Die komposisie is goed met die skuur eksentries geplaas en die wit en swart was 'n goeie keurse weens die goeie kontraste. Jy kan dalk wit (ligte kleure) bietjie witter maak, maar verder is dit 'n baie goeie…"
17 hours ago
Nic Samwell posted a photo
17 hours ago
Dine Potgieter commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Pragtig! 'n Lekker storie wat die kyker meer intrek as die standaard motorsport foto.  Ns - ek dink daar is 'n verskil tussen "nie bang nie" en "stupid" - hierdie man is bloot "stupid" - maar gelukkig is…"
yesterday
Tina le Grange commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Nic ek hou van die stof, veral links waar die klippe so spat; ja nee kyk, hierdie fotograaf stel sy en ander se lewe in gevaar."
yesterday
Riaan commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"fantastiese aksie Sam, maar ek het nie simpatie of respek vir mense wat by tydrenne hulle eie en ander se lewens in gevaar stel met hierdie uitermate onverantwoordelike optrede. kamera's is tegnies gevorderd genoeg dat jy nie nader as 10 meter…"
yesterday
Rika Schoeman commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Goeie aksie, mens sien net stof spat!"
yesterday
Elna Geringer commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Lieflik Nic. Fotograwe is mos nie bang nie......."
yesterday
Tersia Weitsz commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Ek stem met Susan se kommentaar heeltemal saam"
yesterday
Susan commented on Nic Samwell's photo
Thumbnail

Too close for comfort

"Oh oh.......... ja nee, hy staan regtig op 'n baie gevaarlike plek. Mooi skerp focus en ek hou van die kleure en voel ek moet ook nou net uit sy pad of ek word ook omgery. PRAGTIG"
yesterday
Nic Samwell commented on SJ Botha's photo
Thumbnail

Twee blomme

"Goeie foto!"
Saturday
Nic Samwell commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Lyne en vorms

"Mooi raakgesien en geneem. Hou van die vorms en lyne"
Saturday

Nic Samwell's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:14pm on January 7, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk Nic. Jy slaan die spyker op die kop. Hoe verder jou kamera van die objek is en hoe dieper jou fokuspunt in die toneel is, hoe groter is jou velddiepte. As jy iets met 'n makrolens by bv. f2,8 afneem en die objek is naby aan die minimum fokusafstand van jou lens is die velddiepte waarskynlik in die orde van 1 mm.  Die manier om die in-fokus gebied op sy maksimum te kry (Veral as jy landskap skiet) is om op die sg. "Hyperfocal distance" te fokus. Google gerus daardie konsep.

At 8:32am on December 4, 2016, Josef Steyn said…

Dankie vir jou opmerking Nic. Kyk gerus weer. Ek het 'n verbeterde weergawe in die kommentaarboksie geplaas. Omdat daar geen detail in die blou lug is nie het die vermindering in lig nie veel van 'n verskil gemaak nie maar die 'highlight clipping' het darem verdwyn. Ek was verbaas dat selfs die 0,1 stop vermindering die 'clipping' verwyder het.

At 2:46pm on July 24, 2016, Tina le Grange said…

Nic, veels geluk met jou verjaardag.

Hoop jy word lekker bederf.

Ons mis jou mooi foto's.

At 12:30pm on January 23, 2016, Riaan said…

hey Nic dankie vir jou kompliment op my foto van die mot op die blom. nee jong dis nie 'n "fancy" kamera nie, maar net my selfoon, Nokia 1020 met 41MP prosessor. ek neem maar al my foto's daarmee en waarvan ek baie hou is dat dit gemiddelde selfoon afmetings het so ek't nooit groot toerusting om saam te dra. het dit egter al baie oorweeg om 'n ordentlike kamera aan te skaf maar het soveel ander stokperdjies wat geld vra dat ek nie regtig kans sien om +R25000 te betaal daarvoor.

leke dag en naweek vijou

At 9:47pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie Nic vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

At 4:06pm on November 5, 2015, Riaan said…

Hey Nic, dankie vir die kommentaar op die slakfoto. As jy op die diktekant van gewone ruitglas kyk het dit so 'n blou-groen kleur. Ek het 'n LED lampie met 'n paar liggies langs mekaar op die diktekant laat skyn, dan is dit mos of die lig binne-in die glas bly en enige ligdeurlatende voorwerp wat op die diktekant lê asof van binne verlig. Plak net die lig vas met swart maskeerband sodat niks ontsnap langs die LED's nie. Hoop al die verduidelik maak sin en as jy nog onseker is kan jy my bel op 0842522571

Groetnis

Riaan

At 5:09pm on September 30, 2015, Tina le Grange said…

Hallo Nic

SKAAKSTEL:  Ek gee glad nie om te deel nie, maar ek het die verwerking 'n tydjie gelede  gedoen.

As ek reg onthou het ek eers gecrop, toe in Picassa met NEON gewerk en daarna in Photoshop Elements 11 nog verstellings aan die kontras gedoen totdat ek die finale effek gekry het.

Hoop dit help.

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html