Werner Frylinck
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Werner Frylinck's Friends

  • Ignatius
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
 

Werner Frylinck's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Werner dis 'n puik foto. Jy kan met PS spasie aan die bokant inbring"
Saturday
Sydney Jaques Armoed commented on Werner Frylinck's photo
Friday
Christa Snyman commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Baie mooi ... hou van die diere se ore."
Friday
Josef Steyn commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Mooi skemerfoto Werner. Goeie raad van Hennie."
Friday
Gerrie Lambrechts commented on Werner Frylinck's photo
Friday
Rassie van Graan liked Werner Frylinck's photo
Friday
Rika Schoeman commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Die sonstrepe is vir my pragtig, asook die kleure."
Friday
Willie Schoombee commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Lekker atmosfeer in jou foto Werner, goed gedoen."
Friday
Tersia Weitsz commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Beeste mooi met die tru beligting, mooi foto"
Friday
Hennie Cronjé commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

tema - skemerfotografie

"Dis pragtig met mooi kleure1 Jy het die lig goed hanteer met goeie beligting. Die windpomp se wiel is net te na aan die foto se borand. Verder baie mooi."
Friday
Werner Frylinck commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

See en Wolke by Wildernes

"baie mooi.. nou verlang ek die Wildernis.."
Friday
Werner Frylinck posted a photo

tema - skemerfotografie

Maak groot oop om die ore te kan sien.1/1250 sec. f/8 38 mmISO 125
Friday
Werner Frylinck posted a status
"Dankie vir die komlimente van die bakoor jakkelsie."
Friday
Gerrie Lambrechts commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Bakoor...

"Baie mooi foto."
Nov 16
Elna Geringer commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Bakoor...

"Dierbaarheid."
Nov 16
Willie Schoombee commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Bakoor...

"ñ Baie mooi foto Werner, vertoon pragtig so in die habitat. WD!"
Nov 16

Werner Frylinck's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:28pm on November 15, 2017, Anita du Toit said…

Hallo Werner, jy kry die temafoto's regs op die blad..onder die Verjaarsdae is FORUM en daaronder is die tema's. Die nuwe een is tweede op die oomblik.. want dit wissel op en af, en die tema is Skemerfotografie. Hoop jy kom reg!

At 8:50pm on January 21, 2017, Josef Steyn said…

Werner, kan ek aanbeveel dat jy kyk na die boek wat ek en Hennie geskryf het. Dit word op die hoofblad geadverteer of skryf vir my by superfoto7@gmail.com

At 5:54pm on January 21, 2017, Josef Steyn said…

Werner, sagte fokus word gebruik om aan te dui dat die fokus nie skerp is nie. Met ander woorde die foto is effens uit fokus. Dit gebeur maklik as 'n mens 'n foto soos wat jy geplaas het uit die hand skiet of as die fokuspunt vir 'n oomblik nie heeltemal op die voël was nie.

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html