Werner Frylinck
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Werner Frylinck's Friends

  • Heather Aspeling
  • Ignatius
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
 

Werner Frylinck's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

""The more you practice, the luckier you get" het Gary Player gesê. Jy het met hierdie tipe foto's 'n baie moeilike projek aangepak, dit is baie, baie moeilike tipe foto's. Persoonlik dink ek jy doen baie goed. Uit my…"
yesterday
Herman Swanepoel commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Mooi aksie Werner."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Die motorfiets is effens uit fokus, maar die grond en bome onder is skerp. Ek verstaan jou probleem. Die beste oplossing is "3-D tracking" (in Nikon taal - ek is nie seker wat die ander fabrikate dit noem nie). Daarin volg die kamera se…"
yesterday
Josef Steyn commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Die lae posisie waaruit jy geneem het maak vir 'n uitstekende foto. Ek vind dit nogal 'n vreemde plek vir die man om nuuskierig te wees. Ek dink jou f-stop was reg vir die motorfiets. Die effense sagte fokus kan wees agv die sluiterspoed…"
yesterday
Johan de Beer commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Mooi aksiefoto , ek stem saam met Elna"
yesterday
Willie Schoombee commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Ek dink jy kon ñ kleiner f-stop gebruik het Werner, veral omdat jy nie iets steurends kan neem in die agtergrond nie. Min of meer f11.of andersins sport modus en neem sommer ñ rits agtermekaar, een gaan beslis in fokus wees. Hou van…"
yesterday
Dean Swanepoel commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Great action photo"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Aksie mooi gevang en is die fokus verstaanbaar moelik"
yesterday
Elna Geringer commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Wat het daar gebeur?

"Die fokus is bietjie sag maar nietemin 'n mooi aksie toneel Werner. Daar kon dalk so bietjie meer van die baan aan die onderkant gewees het. "
yesterday
Werner Frylinck liked Claudi Lourens's photo
yesterday
Werner Frylinck posted a photo

Wat het daar gebeur?

Baie dankie vir elke persoon se stop by gister se foto, met elkeen se kommentaar leer ons.Party ouens was so bietjie meer waaghalsig. Wat ek moeilik vind is om hulle presies in fokus te kry, omdat jy nie weet wat die persoon gaan doen nie, en hul…
yesterday
Werner Frylinck commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Vuurwerk vertoning 3

"Heather,settings op die foto was   5 sec. f/9 20 mm ISO 100 gebruik n driepoot en n afstand knoppie. het in die BULB funksie gewerk."
yesterday
Werner Frylinck liked Johan Ayres's photo
yesterday
Heather Aspeling commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Vuurwerk vertoning 3

"Wow dit is baie mooi. Ek sal graag wil weet wat die settings was vir hierdie foto."
yesterday
Heather Aspeling liked Werner Frylinck's photo
yesterday
Johan Ayres commented on Werner Frylinck's photo
Thumbnail

Nie almal sien die wenstreep

"Uitstekende PJ foto Herman."
Wednesday

Werner Frylinck's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 5:28pm on November 15, 2017, Anita du Toit said…

Hallo Werner, jy kry die temafoto's regs op die blad..onder die Verjaarsdae is FORUM en daaronder is die tema's. Die nuwe een is tweede op die oomblik.. want dit wissel op en af, en die tema is Skemerfotografie. Hoop jy kom reg!

At 8:50pm on January 21, 2017, Josef Steyn said…

Werner, kan ek aanbeveel dat jy kyk na die boek wat ek en Hennie geskryf het. Dit word op die hoofblad geadverteer of skryf vir my by superfoto7@gmail.com

At 5:54pm on January 21, 2017, Josef Steyn said…

Werner, sagte fokus word gebruik om aan te dui dat die fokus nie skerp is nie. Met ander woorde die foto is effens uit fokus. Dit gebeur maklik as 'n mens 'n foto soos wat jy geplaas het uit die hand skiet of as die fokuspunt vir 'n oomblik nie heeltemal op die voël was nie.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html