Wikus Jooste
  • Male
  • Mooinooi
  • South Africa
Share

Wikus Jooste's Discussions

Ek wil graag toerusting koop en kurses loop, enige advies?

Started this discussion. Last reply by Francien van Zyl Aug 18, 2016. 6 Replies

Hi almalEk wil graag n kurses loop in fotografie, maar om dit tedoen sal ek sekerlik eers die regte kamera moet kry.Wat is julle advies hier oor? Watse tie kamera sal julle voorstel moet ek aan skaf?…Continue

 

Wikus Jooste's Page

Latest Activity

Susan commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Photo uploaded on December 6, 2016

"Lekker in die bad met al die skuim. Ek stem saam met Hennie. Ek sien nie die "out of bounds" verwerking in die foto nie, wonder net of jy 'n ander foto wou laai?"
Dec 7, 2016
Erika Kotze commented on Wikus Jooste's photo
Dec 7, 2016
Tersia Weitsz commented on Wikus Jooste's photo
Dec 6, 2016
Hennie Cronjé commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Photo uploaded on December 6, 2016

"Dis baie mooi! Of die foto wit en swart gemaak moes word, is 'n vraag. Die geheim van wit en swart is kontras en hier is die kontras laag. Jy sal dus óf die kontras moet opstoot, óf terugval op die kleurweergawe."
Dec 6, 2016
Donald Daniel Jacobs commented on Wikus Jooste's photo
Dec 6, 2016
Wikus Jooste commented on Elsa crous's photo
Thumbnail

Ou murasie

"Wel gedaan. "
Dec 6, 2016
Wikus Jooste commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Photo uploaded on December 6, 2016

"My "Out of Bounds" foto wat ek so bietjie donkerder gemaak het en kleur verander."
Dec 6, 2016
Wikus Jooste posted a photo

Photo uploaded on December 6, 2016

Sent from my Samsung Galaxy smartphone.
Dec 6, 2016
Hennie Cronjé commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Photo uploaded on November 19, 2016

"Tersia se opmerking hieronder is reg. Maak die foto 72dpi met 1024X768piksels."
Nov 20, 2016
Tersia Weitsz commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Photo uploaded on November 19, 2016

"Wikus, jy sal jou foto eers moet kleiner maak dat dit nie so trek nie"
Nov 19, 2016
Pieter Steyn commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Photo uploaded on November 19, 2016

"Dink jou foto het bietjie gerek op full size lyk hy goed"
Nov 19, 2016
Wikus Jooste posted a photo
Nov 19, 2016
Wikus Jooste commented on Pierre Hardinge's photo
Thumbnail

26

"Baie mooi."
Sep 13, 2016
Wikus Jooste commented on Sydney Jaques Armoed's photo
Thumbnail

Ou Huis 2

"Ek hou hievan, maar die huis verdwyn so half in die agter grond. ek dink as hy van uit n ander hoek geneem was sou hy meer uitgestaan het?"
Sep 13, 2016
Wikus Jooste liked Sydney Jaques Armoed's photo
Sep 13, 2016
Erika Kotze commented on Wikus Jooste's photo
Thumbnail

Pas gebore

"Pragtig hou van die mooi beligting!"
Sep 13, 2016

Wikus Jooste's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:47pm on August 11, 2016, Elna Geringer said…

Hi Wicus, met wat se sel neem jy fotos en wat is die program waarmee jy verwerk? Ek neem met 'n Samsung S5 en 6edge en gebruik PhotoDirector wat in die Playstore te kry is. Die boom foto van jou tickle vir my omtrent pienk en ek wil baie graag weet hoekom dit op "full view" perfek is. Het jy toe al met Josef gesels daaroor?

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html