Wilfred Benjamin Stephan
  • Male
  • Uitenhage
  • South Africa
Share
 

Wilfred Benjamin Stephan's Page

Latest Activity

Elna Geringer liked Wilfred Benjamin Stephan's photo
Aug 18
Gerrie Lambrechts commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Baie mooi foto."
Aug 17
Rika Schoeman commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Die bome vorm 'n lieflike raam weerskante van die stroom, en die "ingang" lei mens so oog mooi na agter."
Aug 17
Tina le Grange commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Mooi diepte Wilfred en ek hou van die rooi brug wat ekstra kontras gee."
Aug 17
Tersia Weitsz commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Sjoe baie mooi"
Aug 17
Doretha Kock commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Interessant en pragtig."
Aug 17
Hennie Cronjé commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Ek was een keer by die Niagara waterval en dis werklik 'n massiewe hoeveelheid water wat daar vloei. Mens kan amper nie glo hier vloei meer water nie, maar ek aanvaar jou woord. Dis 'n pragtige foto met goeie komposisie en diepte."
Aug 17
Pine liked Wilfred Benjamin Stephan's photo
Aug 17
Wilfred Benjamin Stephan commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

Diep poort

"Rivier in die Rockies. Foto geneem tydens Rocky Mountaneer treinrit."
Aug 16
Wilfred Benjamin Stephan posted a photo

Diep poort

Hier vloei meer water deur per minuut as wat oor die Niagaravalle stort.
Aug 16
Rika Schoeman commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

DSCF3933 copy

"Baie mooi gedoen Wilfred."
Aug 14
Christa Snyman commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

DSCF3933 copy

"Pragtig, ditto op al die kommentare."
Aug 14
Gerrie Lambrechts commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

DSCF3933 copy

"Goed raak gesien en mooi geneem.  Dankie vir die mooi foto uit die verre Noorde."
Aug 14
Tersia Weitsz commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

DSCF3933 copy

"Baie mooi foto"
Aug 14
Hennie Cronjé commented on Wilfred Benjamin Stephan's photo
Thumbnail

DSCF3933 copy

"Dis darem mooi om 'n rivier te sien met soveel mooi skoon water in. Die komposisie van hierdie foto is baie goed. Die rivier en vallei verder aan lei jou oog mooi na die wolke regs bo. Dit gee mooi diepte. Verder vorm die berge weerskante goeie…"
Aug 14
Wilfred Benjamin Stephan posted a photo

DSCF3933 copy

Foto in Rockies Kanada geneem.
Aug 14

Wilfred Benjamin Stephan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html