Willem Esterhuyse
  • Male
  • Upington
  • South Africa
Share Twitter
 

Willem Esterhuyse's Page

Latest Activity

Lientjie Beyer commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

Anika

"Hello Willem, pragtige foto, ek sou net die wit regs bietjie minder maak en dalk meer spasie aan die linkerkant laat. Die beligting is mooi hanteer, Fokus so klein bietjie sag, mens sou veral die oë mooi skerp wou sien."
Feb 24
Lientjie Beyer commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

Karabelo

"Mooi gedoen, die fokus, beligting en komposisie, baie mooi."
Feb 24
Lientjie Beyer commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

Berlie

"Mooi Willem, die hoek is bietjie anders en maak die foto interessant, die S&W wit baie mooi, beligting en fokus is goed, jou agtergrond kompeteer net met die model, ek sou dit liks weg crop."
Feb 24
Donald Daniel Jacobs commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

Anika

"Ek sien nou die strepie in die ander foto is eintlik jou persoonlike watermerk. miskien dit net op n ander posisie aanbring.   meer spasie voor haar gesig nodig en die geel kleur lyk nie natuurlik nie. Die fokus  is mooi skerp"
Feb 24
Donald Daniel Jacobs commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

Karabelo

"mooi beligting en foto.Vee net die strepie regs bokant die kraag uit"
Feb 23
Donald Daniel Jacobs commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

Berlie

"Die beligting van die model is mooi maar die agtergrond dra nie by nie. Wonder as die hoek links uitgelaat word of dit beter sal lyk"
Feb 23
Hannelie Le Cornu liked Willem Esterhuyse's photo
Feb 23
Hannelie Le Cornu liked Willem Esterhuyse's photo
Feb 23
Willem Esterhuyse posted photos
Feb 22
Elizma Fourie commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

steek

"Mooi Willem"
Feb 16
Gerrie Lambrechts commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

steek

"Baie mooi, ek het net weer probleem met waar jy jou naam skryf, ek dink nie dit moet die aandag van jou foto in neem nie."
Feb 15
Anita du Toit commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

steek

"Pragtige eenvoud Willem"
Feb 15
Willem Esterhuyse posted photos
Feb 15
Anita du Toit commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

morning dew

"Ek dink jy kon die swart deel links onder krop, d.w.s. so 'n derde van onder af, dan is die foto meer eenvoudig. Sal jy ons vertel wat jy hier gedoen het?"
Feb 13
Lientjie Beyer commented on Willem Esterhuyse's photo
Feb 13
Lientjie Beyer commented on Willem Esterhuyse's photo
Thumbnail

morning dew

"Mooi Willem, ek hou hiervan, 'n tipiese tekstuur/abstrakte foto."
Feb 13

Willem Esterhuyse's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html