Willem Kruger
  • Male
  • Bloemfontein, Free State
  • South Africa
Share

Willem Kruger's Friends

  • Heilet Oosterhuis
  • Emsie Deysel
  • Sandra Grobler
  • Hannelie Le Cornu
  • Theunis Coetzee
  • Juan Wernecke
  • Rudolf Oosthuizen
  • Johan van Zyl
  • Petro Geldenhuys
  • Jannie Labuschagne
 

Willem Kruger's Page

Willem Kruger's Blog

In-camera abstract course by Prof Hennie Cronje

Posted on January 1, 2014 at 3:58pm 1 Comment

Ek het sopas 'n pos op my fotografie blog geplaas rakende 'n in-camera abstract course van Prof Hennie Cronje wat ek in Oktober 2013 bygewoon het. Ons is 'n groep fotograwe wat Prof Hennie versoek het om vir ons so 'n kursus in Bloemfontein te kom aanbied. Dit het in Oktober 2013 geskiet en dit was 'n…

Continue

Comment Wall (10 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:59am on February 20, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Willem, geniet die dag en al die aandag!!

At 6:37am on February 22, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag gister... skuus ek's bietjie laat.  Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad.

At 7:25pm on February 20, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Willem, ek hoop jy het 'n wonderlike nuwe lewensjaar.

At 7:33am on February 20, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Lekker verjaar Willem, mag die nuwe lewensjaar vol foto's wees.

At 10:48am on February 14, 2013, earle said…
Hi dankie Willem kruger vir u terugvoering.Ek het n sony a580 en n 70-210 f4.
At 4:02pm on February 1, 2013, earle said…
Hello mnr willem kruger.ek wil weet hoe word n mens n wildsfotograaf want ek stel belang in dit.Dankie earle
At 7:24am on September 18, 2012, Petro Geldenhuys said…

Hi Willem.... jou foto's is ongelooflik.  Jy is dan een van die bestes... glo nie iemand kan jou iets leer nie.  Dankie dat jy bereid was om te help met my dom vrae oor lens groottes.  

At 9:26pm on May 1, 2012, Anita du Toit said…

Baie dankie  Willem vir die uitvoerige verduideliking, my kamera het natuurlik nie als wat jy van praat nie, maar ek gaan nogtans probeer, het als neergeskryf elke bietjie help ne.

At 5:32pm on April 29, 2012, Anita du Toit said…

Hi Willem jy het kommentaar gelewer op Susan se renoster foto waar die son oorbelig is en gese jy doen 'n manual formule Ek sal graag wil weet wat dit is. Ek het nie 'n fancy kamera nie, net 'n Canon SX20

At 6:02pm on March 9, 2012, Jacques van Delft said…

Hi Willem, ek dink jou "wildlife" foto's is baie mooi. Sal graag van hulle op Canvas gedruk en geblok wil sien. Indien kritiek vir jou sin maak is dit opbouend en leersaam en dit is tog waaroor dit gaan by fotoskool. Die res is net jaloers......  

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html