Willie Dreyer
  • Male
  • Frankfort Vrystaat
  • South Africa
Share

Willie Dreyer's Friends

  • Bruwer Burger
  • Gerrie Lambrechts
 

Willie Dreyer's Page

Latest Activity

Willie Dreyer liked Adriaan Loots's photo
yesterday
Tersia Weitsz commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Goed gedoen Willie"
Saturday
Magda vd Merwe commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Sjoe Willie dis n pragtige foto."
Friday
Pine commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Baie mooi foto Willie! Ek glo die trefkrag sal baie verhoog met Hennie se aanbeveling."
Friday
Willie Dreyer liked Mark's photo
Friday
Tina le Grange commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Willie ek hoor die mooi bekende liedjie, Bootjie na Kammaland…..   Ek leer saam by Hennie i.v.m. die beligting Daar is wel mooi lig op die rooi tou en 'n klein gedeelte van die bootjie Ek wonder ook soos Josef of hy by Kammaland…"
Friday
Mark commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Dis n mooi toneel, goeie  skerp fokos . Ek hoor wat Hennie sê, dit sou seker beter wees, maar net jy weet wat aan die kant van die boodjie is."
Friday
Rika Schoeman commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Die ironie van jou opskrif en die verwaarloosde bootjie op droë grond is beslis iets wat mens laat glimlag Willie. Baie goed raakgesien."
Friday
Josef Steyn commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Ek wonder of hy ooit in Kammaland uitgekom het! "
Friday
Vida van Schalkwyk commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"mooi raakgesien, love it!!"
Friday
Rika Schoeman commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Sagtelanding

"Goeie tydsberekening met lekker helder kleure en goeie aksie. Mooi gedoen Willie."
Friday
Hennie Cronjé commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Bootjie na Kammaland

"Hierdie ou bootjie het 'n geskiedenis! Dis 'n mooi toneeltjie sonder enige steurende aspekte. Fotografies is die foto baie goed uitgevoer. Jy kon die bootjie egter van die anderkant gefotografeer het waar die son op hom val (afhangende van…"
Friday
Vida van Schalkwyk commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Sagtelanding

"well done willie!"
Friday
Willie Dreyer posted photos
Friday
Elna Geringer commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Sagtelanding

"Oeps.......en jy was reg om die aksie mooi deur die lens te sien. Die vooroor val gee 'n lekker ritmiese gevoel aan die foto. BGG mater"
Friday
Tina le Grange commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Sagtelanding

"Uitstekende aksie Willie met mooi helder kleure, skerp fokus, goeie komposisie en weerkaatsing. Veels geluk en sommer vir jou ook 'n goue beker."
Thursday

Willie Dreyer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Willie Dreyer's Blog

Dankie

Posted on March 21, 2018 at 6:28am 0 Comments

Baie dankie aan almal vir jul kommentare op my fotos, veral aan Hennie wat nie net sy mening gee nie maar ook verduidelik hoe om die foto te verbeter, ek waardeer dit en glo my fotos het in die tyd wat ek by fotoskool is verbeter.

Ook dankie aan Igno oor sy video gisteraand, dit sal oor en oor gekyk word.

Willie Dreyer

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:29pm on May 11, 2018, Tina le Grange said…

Vrolike verjaardag vir jou Willie!! 

At 7:24am on October 31, 2016, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Willie.. hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html