Willie Schoombee
  • Male
  • Bronkhorstspruit, Gauteng
  • South Africa
Share

Willie Schoombee's Friends

  • Bruwer Burger
  • Maritza Van der Watt
  • Karel Bezuidenhout
  • Sandra Grobler
  • Marius Els
  • Adriaan Loots
  • Alida du Toit
  • Muller Dirker
  • Sakkie Liebenberg
  • Reynhardt
  • Sean Samwell
  • Nic Samwell
  • Dirk Koekemoer
  • Dawid Roos
  • Deon

Willie Schoombee's Discussions

Lied oor Namibië se Namib.

Started this discussion. Last reply by Sandra Grobler Jun 27. 11 Replies

Fotoskolers ek sien die afgelope tyd dat daar baie mense is wat erg is oor Namibië, Liz wat ñ boorling is, Tersia wat dit daar geniet ens ens. In my vrye tyd skryf ek liedjies en hierdie een gaan oor…Continue

Fine Art Photography.

Started this discussion. Last reply by Alida du Toit Dec 14, 2017. 3 Replies

Dagsê Fotoskolers.Ek wil graag die volgende met julle deel nav my nuutste Fine Art foto's wat ek in ñ reeks plaas. Ek gaan basies weergee wat en hoe die Internet dit beskryf. Soos ek reeds met my…Continue

Noise...Grain...Grein of wat ookal??

Started this discussion. Last reply by Josef Steyn Nov 15, 2017. 9 Replies

Vanoggend het ek sommer net lus om bietjie te skryf, want dit is koud hier in Gauteng en dit lyk renerig, daardie soort weer wat ñ mens lus maak om sommer die kaggel aan te steek en ñ ou rooietjie te…Continue

Verjaarsdae van lede.

Started this discussion. Last reply by Christa Snyman Oct 30, 2017. 10 Replies

Ek kyk elke oggend wie verjaar daardie spesifieke dag en dit is só opmerklik dat weinig van die mense wat verjaar bekend is by Fotoskool. Nou dit het my maar net laat dink wat se impak het die…Continue

 

Willie Schoombee's Page

Latest Activity

Theresa Botma commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Uitstekende foto en jou vraag is so relevant. Nodig om dit so visueel te sien."
5 hours ago
Riaan commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"regtig 'n pragtige verwerking Willie, hou van die beweging wat dit gee en lyk byna soos 'n olieverf skildery"
5 hours ago
Anita du Toit commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Jy is 'n ware kunstenaar WIllie.. WD!"
6 hours ago
Christa Snyman commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Skitterende foto, Willie! Welgedaan! Dis regtig 'n baie besondere foto vir my."
7 hours ago
Rika Schoeman commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Wow Willie, dis pragtig!"
8 hours ago
Pieter Steyn commented on Willie Schoombee's photo
Thumbnail

Filosofie: Stroomversnellings.

"Baie mooi een Willie - goed raakgesien"
9 hours ago
Willie Schoombee commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Sandpatrone in Oggendlig

"Goeie sandpatrone, maar ek dink dat bietjie meer kontras meer trefkrag sou verleen het Huey."
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Omhels die winter : Vuur 2

"Ek hou ook daarvan om vlamme met ñ stadige SS te fotografeer, dit gee ñ pragtige effek, baie mooi uitgevoer Elna!!"
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

_MG_5584

"Dit moet ñ baie ou naaimasjien wees Donald, jy het dit goed gefotografeer."
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Elsa crous's photo
Thumbnail

Ons is op pad

"Elsa die kleintjie het mooi vir jou gekyk. Dit lyk of sy bietjie haastig is."
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Susan's photo
Thumbnail

WINTER-tong in die kies

"Hier is beslis iets vir elke winters kwaal Susan, med lemon uitstekend vir verkoues. Goed gedoen!"
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Golden Gate 9/4/2018 om 10:12

"Tina hierdie Inselberg (Alleen staande kop ) is net buit Fouriesburg in die Vrystaat en staan soos ñ monument daar. Dit is pragtig gefotografeer."
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Johanna Malherbe's photo
Thumbnail

'n Pragtige groen Lesotho in Februarie

"Berge roer my binneste want dit bevestig grootheid van die skepping en hierdie foto is ñ pragtige demonstrasie daarvan Johanna. Baie mooi!!"
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Winter Sneeu in Springs Aug 2012

"Baie mooi tema foto Doretha met goeie kontraste. WD!"
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Son is agter die wolke min lig.

"Baie mooi foto van Gariep dam Gerrie, die kontrasterende bloue vertoon pragtig."
10 hours ago
Willie Schoombee commented on Cronje Botha's photo
Thumbnail

Eensaam

"Cronje dit is ñ pragtige foto veral die sirkels wat die water om die eend maak. Mooi gedoen!!"
10 hours ago

Willie Schoombee's Photos

  • Add Photos
  • View All

Willie Schoombee's Blog

Nog slegte nuus!

Posted on October 21, 2015 at 2:40pm 8 Comments

Ek wil maar net van geleentheid gebruik maak om al die Fotoskolers te laat weet dat Elna en Huey Geringer se Swaer vanoggend vroeg oorlede is. Ek en Matt was baie goeie vriende en ek gaan hom mis. Wens hul hele gesin sterkte toe en Vader se nabyheid indie tyd. 

Comment Wall (55 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:55pm on June 21, 2018, Josef Steyn said…

Naand Willie. Dankie vir jou kommentaar op my blaar. Dit is voorwaar 'n eienaardige verskynsel. Ek sou ook graag die highlight op die agterste deel van die blaar helderder wou kry maar soos dit is het ek om alreeds met 100% ge'dodge' en ook die beligting verhoog. Ek het waarskynlik maksimum uit om gehaal. Jou opmerking is egter heeltemal geldig.  

At 4:01pm on April 27, 2018, Tina le Grange said…

Willie, Gerrie se Kerktoring foto vandag;  ja die horlosie het mooi geloop. Ons het 5 uur by die Kerk aangekom en hoor toe die 5 slae van die horlosie. Vir my altyd spesiaal om 'n kerkklok te hoor lui.  Ons het goeie afwisseling tussen bewolk en bietjie son gehad.

At 3:59pm on April 27, 2018, Tina le Grange said…

Willie dankie vir my windpomp en dam foto se kommentaar.  Dit was heerlik stil.  Ek het 'n landskap geneem wat ek môre sal plaas.  Jy is reg, ek het nie daaraan gedink nie, maar Igno sal heelwat lyne en vorms sien.

At 11:32am on April 18, 2018, Tina le Grange said…

My foto van gister, Tekstuur Palmblaar:  Willie jy is reg daar was omtrent geen afstand tussen die harde blaar (fokuspunt) en die agtergrond nie.

At 6:29pm on March 1, 2018, Tina le Grange said…

Willie, wanneer dit by landskappe kom, kan ek verseker na jou luister;  baie dankie.

At 10:43am on February 11, 2018, Riaan said…

hello my vriend Willie, weereens voel ek voor op die wa om kommentaar te lewer op jou mening van Neville se geitjiefoto. die korrekte omtrent die rede hoekom geitjies teen bv. plafonne kan loop is as volg:

hulle pootjies het groot hoeveelhede uiters klein (nano) en kort haartjies wat elkeen weer uit 'n groot hoeveelheid nog kleiner haartjies bestaan. agv die nano aard van die haartjies is daar aantrekkings en afstoot kragte tussen die oppervlak waarop hy loop se positiewe en negatiewe ione en die van die klein haartjies. die gevolg is die vermoë teen soms onmoontlike oppervlakke te kleef. ek gaan jou nie met nog verduidelikings verveel maar dis min of meer die "basics". vertrou regtig jy's nie al g.vol vir my nie.

At 2:39pm on January 8, 2018, Tina le Grange said…

Fine Art:  Baie dankie Willie vir jou wenk;  my gevoel was ook dat my toneel seker te besig is.

At 5:01pm on December 15, 2017, Alida du Toit said…

Dankie Willie, ek waardeer en gaan nog baie vrae vra aangesien ek nog baie het m te leer. Lekker naweek vir jou

Alida

At 9:43pm on November 8, 2017, Josef Steyn said…

Alles reg Willie.

At 3:33pm on November 7, 2017, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk na ky maanligfoto Willie. Die lig links is van die dorp se ligte. Ek sou graag nog 'n bietjie na links geskiet het om die sirkel rotse volledig te maak maar dan het ek te doen gekry met uiters steurende ligte. Soos dit is moes ek daardie lig bietjie onder 'n maatemmer wegsteek! Dit was al redelik donker (op 5 Okt. ongeveer 18:00.) toe ek die foto geneem het. Dit was 'n paar dae voor volmaan en die maan was al redelik ver in die weste.

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html