Wilna Stoffberg
  • Female
  • Upington
  • South Africa
Share
 

Wilna Stoffberg's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Wilna ek kan nie onthou dat ons twee al 'ontmoet' met nie - baie welkom by Fotoskool. Hier leer ons so lekker by mekaar.  Ek het hierdie week net 'n paar familie-foto's geneem en het net weer besef hoe 'moeilik'…"
Jan 5
Karen Kemp commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"10 uit 10 vir jou leeuemoed! n goeie leerskolool (behalwe nou fotoskool) is om uit te gaan en te doen...en dit het jy..en uitstekende raad gekry"
Jan 5
Magda vd Merwe commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Goeie raad al gekry. Mooi foto"
Jan 5
Gerrie Lambrechts commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Wilna jy kon niks beter doen asom jou foto's vir FotoSkool in te stuur nie.  Jy is gehelp met baie goeie raad en verwerkings.  Hou aan foto's plaas en weet jy gaan nog top huwelisfoto's neem."
Jan 5
Wilna Stoffberg liked Igno van Niekerk's page Temafoto's
Jan 5
Wilna Stoffberg commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Elna baie dankie vir die verandering."
Jan 5
Elna Geringer commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Jy moet onthou dat agtergrond 'n baie groot en belangrike rol speel te alle tye maar 100% meer met trou fotos. Dis die bruidspaar se herinnereinge vir ‘n leeftyd en moet aan al die merkies vir troufotografie voldoen. Wees versigtig met…"
Jan 5
Elna Geringer commented on Wilna Stoffberg's photo
Jan 5
Josef Steyn commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Wilna, die hek kan verwyder word maar daarvoor het jy waarskynlik Photoshop nodig. Dit sal ook moeilik wees om dit so te doen dat dit nie sigbaar is nie. Ek ken nie jou program nie en kan dus nie oordeel of hy dit kan doen nie. Met troufoto's…"
Jan 5
Wilna Stoffberg joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Landskapfotografie

Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...See More
Jan 5
Wilna Stoffberg joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Weeklikse temafoto's

Laai gerus hier julle weeklikse temafoto'sSee More
Jan 5
Wilna Stoffberg joined Igno van Niekerk's group
Thumbnail

Troufotografie

Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
Jan 5
Wilna Stoffberg commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Baie dankie vir almal se kommentaar.  Hennie baie dankie vir die edit werk.  Hennie jy kan nie die hek ook verwyder nie.  Ek het Coral Paintshop Pro X9 program, maar moet dit nog leer.  Hoeveel foto's kan ek per daag…"
Jan 5
Wilna Stoffberg commented on Igno van Niekerk's group Canon Gerbruikers
"Ek het 2017 vir my die Canon Powershot SX60 gekoop.  Is dit 'n goeie kamera?  Het Desember maand 'n vriendin van my se trou foto's geneem. Wil graag die kamera beter leer ken, ek is 'n praktiese mens nie teoreties nie."
Jan 5
Hennie Cronjé commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Baie dankie hiervoor en baie geluk met die huwelik! Die opstelling is goed, behalwe vir die kragdraadpaal reg agter julle. Dit kan maklik op Photoshop verwyder word. Julle poseer mooi en die fokus en beligting is reg. Die kontras is net laag en dit…"
Jan 5
Josef Steyn commented on Wilna Stoffberg's photo
Thumbnail

TROUE

"Ek stem saam met Tersia. Die agtergrond is baie lastig en doen baie afbreuk aan die bruidspaar.. Die fokus is ook nie optimaal nie. Ek sou voorstel jy doen eers die redigering klaar totdat die foto op die vlak is waar jy beplan om dit aan die…"
Jan 5

Wilna Stoffberg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html