Zenobia Geldenhuys
  • Female
  • Mosselbaai
  • South Africa
Share

Zenobia Geldenhuys's Friends

  • Magda vd Merwe
  • Renette van der Merwe
  • Rinske van der Walt
  • Heilet Oosterhuis

Zenobia Geldenhuys's Discussions

beligting

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Feb 19, 2013. 1 Reply

Help asb.  hoe kry ek die beligting reg wanneer die landskap in son en skadu is?Continue

????

Started Dec 8, 2012 0 Replies

Wil net graag se: baie dankie vir foto's kommentaar> dit is baie leersaam. vrede en vreugde!Continue

 

Zenobia Geldenhuys's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

karoo

"Hennie vat dit so mooi bymekaar. Dit is werklik perntjie mooi Zenobia. Dit sal 'n lieflike "canvas" teen 'n muur maak"
Sep 3, 2019
gabriel parsons commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

karoo

"Baie mooi Foto Zenobia"
Sep 3, 2019
Rika Schoeman commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

karoo

"Die kleure is pragtig en die heining maak dit baie interessant. Pragtig gedoen Zenobia."
Sep 3, 2019
Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

karoo

"Hierdie foto simboliseer die Karoo pragtig. Die draadheining simboliseer die harde stuk aarde daar. Dis asof die middelste paal kreun onder die swaarkry en so ook die drade. Maar die blomme wys dat daar iets moois in die Karoo is. Onderlangs - jy…"
Sep 3, 2019
Pine commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

karoo

"Pragtige foto Zenobia met baie mooi kleure!"
Sep 2, 2019
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Sep 2, 2019
gabriel parsons commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

sonsak - Zenobia Geldenhuys

"Baie mooi Zenobia Goed gedoen"
Sep 1, 2019
Donald Daniel Jacobs commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

sonsak - Zenobia Geldenhuys

"wow! n goue sonsak"
Sep 1, 2019
Magda vd Merwe commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

sonsak - Zenobia Geldenhuys

"Dis nou n Pragtige foto Zenobia."
Sep 1, 2019
Elna Geringer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

sonsak - Zenobia Geldenhuys

"Dis ongelooflik mooi Zenobia. Die "goue uur" staan sterk uit, oggend of aand. Ek wil half die son bo weg sny sodat die mooi goue baan op die water, die fokus punt so bietjie verander. Nietemin is dit 'n WOW foto hierdie"
Sep 1, 2019
Lynne Rapson commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

sonsak - Zenobia Geldenhuys

"Pragtig! Ek hou van die industriele gevoel wat versag word deur pragtige sonsondergang"
Sep 1, 2019
Lynne Rapson liked Zenobia Geldenhuys's photo
Sep 1, 2019
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Sep 1, 2019
Gerrie Lambrechts commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

koolstoof

"Oe!! sal wat wou gee om nou daar te sit.  Baie mooi geneem."
Aug 31, 2019
Elna Geringer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

koolstoof

"Ai jai jai, dis nou behoorlik nostalgie soos Gabriel daarna verwys. Soveel herinnering en soveel verlange na geliefdes wat jare al nie meer daar is nie. Zenobia, jy het geen idee hoeveel ek hiervan hou nie. Lieflik"
Aug 31, 2019
Donald Daniel Jacobs commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

koolstoof

"Ai ! lekker verwarmer en gesellig"
Aug 31, 2019

Zenobia Geldenhuys's Photos

  • Add Photos
  • View All

Zenobia Geldenhuys's Blog

photoshop

Posted on March 28, 2013 at 6:24pm 4 Comments

wil graag photoshop sagteware aanskaf. Wat beveel die kenners aan?

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:05pm on October 29, 2015, Josef Steyn said…

Ek is vreeslik jammer dat ons mekaar misgeloop het Zenobia. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com sodat ons nuwe planne kan maak. As jy die gedrukte weergawe verkies sal ek dit stuur sonder om die versendingskoste by te voeg.

At 6:15pm on September 17, 2014, Tina le Grange said…

Beste Zenobia;  veels geluk met jou verjaardag.  Seënwense vir 'n nuwe lewensjaar vol opwinding, vreugde en vrede!!

At 9:07pm on September 17, 2013, Christa Snyman said…

Baie geluk meet jou verjaardag, Zenobia! Mag dit 'n wonderlike nuwe lewensjaar wees met hope foto geleenthede!

At 4:27pm on September 17, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Zenobia, hoop jy het 'n wonderlike dag en geseende nuwe lewensjaar

At 9:08pm on November 26, 2012, Heilet Oosterhuis said…

Welkom by Fotoskool,  hoop jy gaan dit net soveel geniet soos ek.

At 5:52pm on November 26, 2012, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Zenobia, hoop jy geniet dit hier, ons sien uit na jou foto's

At 2:43pm on November 26, 2012, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Zenobia.  Ons sal oplet vir jou fotos. Wat se apparaat is jy mee besig op jou foto? En die oorfone? Jy het my nou erg nuuskierig!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html