Zenobia Geldenhuys
  • Female
  • Mosselbaai
  • South Africa
Share

Zenobia Geldenhuys's Friends

  • Magda vd Merwe
  • Renette van der Merwe
  • Rinske van der Walt
  • Heilet Oosterhuis

Zenobia Geldenhuys's Discussions

beligting

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Feb 19, 2013. 1 Reply

Help asb.  hoe kry ek die beligting reg wanneer die landskap in son en skadu is?Continue

????

Started Dec 8, 2012 0 Replies

Wil net graag se: baie dankie vir foto's kommentaar> dit is baie leersaam. vrede en vreugde!Continue

 

Zenobia Geldenhuys's Page

Latest Activity

Johan de Beer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

Breille

"Baie mooi , stem saam met kontras"
Monday
Elaine de Bruin commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

Breille

"Hoop nie jy gee om nie, ekt so bietjie met jou foto gespeel. Daar was bietjie colour cast oor die foto wat ek net verminder het, en contrast bietjie hoër gemaak. Auto levels, en ook bietjie vibrancy bygesit."
Monday
Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

Breille

"'n Pragtige toneel, maar die foto kort lewe (kontras). Andersinds is dit 'n uitstekende foto met goeie komposisie."
Monday
Willie Schoombee commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

Breille

"Zenobia ek hou van die effense mistige atmosfeer in jou foto, baie mooi toneel."
Monday
Pieter Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

Breille

"mooi een"
Monday
Pierre Hardinge commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

Breille

"n Pragtige toneel em ewe foto ook, tog voel n bietjie kontras ontbreek. Kontras sal die foto bietjie meer laat "Pop" en otesiele kleur baie verbeter. Komposisie gewys mooi in die middel geplaas met goeg om die oog van bo na onder te laat…"
Monday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Sunday
Lynne Rapson liked Zenobia Geldenhuys's photo
Sunday
Susan commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"Ai dis pragtig. Hou  van die toeneel so."
Apr 14
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"Pragtig."
Apr 13
Karen Kemp commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"lieflike foto en komposisie wow 10 uit 10!..ek wonder of mens die kleure bo in foto ryker sou kon kry met verwerking?"
Apr 13
Rika Schoeman commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"Dit is so mooi met die veelkleurige geboue en dan die kanaal wat mens se oog lei na agter."
Apr 13
jan jordaan commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"PUIK "
Apr 13
gabriel parsons commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"Baie pragtig Zenobia"
Apr 13
Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"Dis ‘n pragtige toneel en foto! Die komposisie is baie goed met die rivier wat mens se oog in die foto in lei. Mooi skerp met goeie belgting. Mooi!"
Apr 13
Willie Schoombee commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

toskane

"Zenobia ñ lieflike foto met al daardie kleurvolle geboue en ñ baie goeie komposisie. die waterstroom lei ook die oog mooi in die foto in en dan tot heel bo.  "
Apr 13

Zenobia Geldenhuys's Photos

  • Add Photos
  • View All

Zenobia Geldenhuys's Blog

photoshop

Posted on March 28, 2013 at 6:24pm 4 Comments

wil graag photoshop sagteware aanskaf. Wat beveel die kenners aan?

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:05pm on October 29, 2015, Josef Steyn said…

Ek is vreeslik jammer dat ons mekaar misgeloop het Zenobia. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com sodat ons nuwe planne kan maak. As jy die gedrukte weergawe verkies sal ek dit stuur sonder om die versendingskoste by te voeg.

At 6:15pm on September 17, 2014, Tina le Grange said…

Beste Zenobia;  veels geluk met jou verjaardag.  Seënwense vir 'n nuwe lewensjaar vol opwinding, vreugde en vrede!!

At 9:07pm on September 17, 2013, Christa Snyman said…

Baie geluk meet jou verjaardag, Zenobia! Mag dit 'n wonderlike nuwe lewensjaar wees met hope foto geleenthede!

At 4:27pm on September 17, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Zenobia, hoop jy het 'n wonderlike dag en geseende nuwe lewensjaar

At 9:08pm on November 26, 2012, Heilet Oosterhuis said…

Welkom by Fotoskool,  hoop jy gaan dit net soveel geniet soos ek.

At 5:52pm on November 26, 2012, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Zenobia, hoop jy geniet dit hier, ons sien uit na jou foto's

At 2:43pm on November 26, 2012, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Zenobia.  Ons sal oplet vir jou fotos. Wat se apparaat is jy mee besig op jou foto? En die oorfone? Jy het my nou erg nuuskierig!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html