gabriel parsons
  • pretoria
  • South Africa
Share

Gabriel parsons's Friends

  • Pine
  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Dean Swanepoel
  • Elna Geringer
  • Christelle
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Johann du Plessis
  • Piet Nel
  • hettie meyer
  • Amanda Coertze
  • andries haasbroek
  • Lize Hill
  • Fred Beck
  • Gerhard Oosthuizen

gabriel parsons's Discussions

Internasionale kompetisies

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange May 1. 16 Replies

Vir die wat eergister na my foto van die zebras gekyk het baie dankie. Ek het die zebra foto n tydjie gelede vir n kompetisie ingeskryf . Ek skryf gereeld in vir die kompetisies met nogal redelike…Continue

Doelgerigtheid in fotografie

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Nov 2, 2018. 3 Replies

Vriende in fotografie die belangrikheid van doelgerigtheid.Jy kry n persoon wat n motor van een end tot die ander kan uitmekaar haal en aanmekaar sit maar die persoon kan nie ordentlik bestuur nie!…Continue

Landskap fotografie

Started this discussion. Last reply by gabriel parsons Feb 27, 2018. 5 Replies

Goeie middag fotoskolersVerbeterde landskap fotografie. Onder is n aanhaling uit Rob Shepard se boek-Lanscape Photography from snapshots to Great Shots.One of the deadliest traps for good landscape…Continue

Argitektuur Fotografie

Started this discussion. Last reply by gabriel parsons Jan 8, 2018. 8 Replies

Middag fotoskolersDankie almal vir die kommentaar op my klein reeksie van geboue . Juis omdat gebouekuns,argitektuur en stedelike landskappe nie dikwels op FS voorkom nie is ek soms huiwerig om dit…Continue

 

gabriel parsons's Page

Latest Activity

gabriel parsons commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

In die gym

"Skitterende foto Hannnes BGG"
Saturday
gabriel parsons commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Steil klofie.

"Uitstekende foto Josef Pragtig"
Jun 13
gabriel parsons commented on Dine Potgieter's photo
Thumbnail

Midlands morning

"n Wonderlike foto dit is n riem onder die hart om sulke landskap  FOTOGRAFIE  te sien pragtig Dine"
Jun 11
gabriel parsons commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Flaminke

"Prag foto Magda"
Jun 2
gabriel parsons commented on JJ's photo
Thumbnail

Olie druppels 5

"Pragtig JJ"
Jun 2
gabriel parsons commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Bad wing day

"Mooi foto Johan Baie goed gedoen"
Jun 2
gabriel parsons commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Nag besoek (IMG_501)

"Pragtig Pieter"
Jun 2
gabriel parsons commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Pastel sunset

"Baie goeie foto Pragtig"
Jun 2
gabriel parsons commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

29 Jaar van Vreugde en Vet Pret

"Veels geluk Elna hoop daar is nog 29"
Jun 2
gabriel parsons commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

My vrag sal ek dra sonder om te kla!

"Prag foto Josef Baie goed gedoen"
Jun 1
gabriel parsons commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Weerkaatsing 3

"Baie goeie foto Gerrie Pragtig"
Jun 1
gabriel parsons commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Sonsonder met stadige sluiterspoed geneem

"Skitterende foto Anita Uitstekend gedoen"
Jun 1
gabriel parsons commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Son sak na reënbui

"Pragtige toneel uitstekende foto BGG Hennie"
May 31
gabriel parsons commented on JJ's photo
May 31
gabriel parsons commented on Mickey Theunissen's photo
Thumbnail

Kaapstad ontwaak

"Baie mooi foto BGG"
May 31
gabriel parsons commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Weerkaatsing 2

"n Mooi foto Gerrie effens onder belig"
May 31

gabriel parsons's Photos

  • Add Photos
  • View All

Gabriel parsons's Blog

Words of wisdom

Posted on November 9, 2016 at 10:07am 7 Comments

Goeie more FS vriende n paar woorde van wysheid (nie noodwendig myne nie) Dink daaroor en waar van toepassing gebruik dit.

A photographer’s best tool is a unique approach.

If any portion of a photo does not improve the photo remove it.

The Chinese says a photo speaks a thousand words, make sure it does!

If a photo does not jump at you let it lie.

The search for that perfect photo will forever drive photographers.      

Do not be bogged down by…

Continue

Black screen

Posted on January 18, 2014 at 6:39am 3 Comments

Dear friends in photography< am starting the year with some friendly controversy and what I am about to write will most probably get me tarred and feathered!!

At the outset I would like to emphasize that I mean no disrespect to anyone and that this is strictly my own viewpoint. I also do not profess to be an expert in the expressive style of flower photography, I do however enjoy the beauty thereof when expertly done.

I am surprised at the widely accepted doctrine that a…

Continue

Comment Wall (18 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:30pm on April 1, 2019, Josef Steyn said…

Gabriel, kyk my antwoord by my foto.

At 12:11pm on February 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Gabriel vir jou verduideliking. Ek is heeltemal onkundig oor voëlname en is bly jy en Johan kon lig werp op die saak. Ek dink die volksname skep verwarring, nie net omdat dieselfde naam vir verskillende soorte voëls gebruik word nie maar ook omdat dieselfde soort voël in verskillende dele van die land verskillende name het. 

At 1:53pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Gabriel, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 8:16pm on May 22, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk na my swamme van vanaand Gabriel. In die bos hier by ons is die skauwees dikwels baie diep en die lig baie swak. As die objek wat afgeneem word die geringste beweging toon is dit onmoontlik om by natuurlike lig af te neem. Die vorige foto van die enkel-swam het ek geneem by f2,8 en met 'n ISO van 1600. (Ek het vergeet om dit te verander na my vorige sessie iewers.) Selfs by hierdie kondisies was die sluiterspoed slegs 1/90 sek. Vir vanaand se foto het ek waarskynlik weer 'n te lae ISO van 100 gebruik. Ek sou gerieflik hoër kon gaan maar omdat die driepoot baie stabiel gestaan het en die stomp stil was, het ek nie veel daaroor bekommer nie.

At 9:28pm on April 23, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Gabriël, Rika, Pierre, Pieter en Josef vir julle wenke en menings;  dit help my baie.

At 7:44pm on July 29, 2017, Tina le Grange said…

Windpomp:  Baie dankie Gabriël;  ek mis jou in ons klas.

At 10:15am on March 27, 2017, Tina le Grange said…

My straattoneel:

Baie dankie Christa, Doretha, Jan, Willie en Gabriël

Willie en Gabriël  Julle menings help my baie en ek waardeer dit.

Sodra ek die regte toneel kry sal ek met my kamera probeer en dan die verstellings vooraf doen.

At 4:58pm on March 14, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie Gabriël vir jou goeie wenk;  ek sal onthou van die afbuig;  ek is nogal geneig om altyd te staan wanneer ek foto's neem.

At 5:26pm on March 7, 2017, Tina le Grange said…

My high-key foto:
Baie dankie vir julle almal se kommentaar wat my help. Ek sal spesiaal 'n high key foto neem en dit dan plaas. Gabriel dankie vir jou wenk van "positive or upbeat tone"
Willie hier is die oorspronklike foto se kamera-verstellings:
f/5; 1/200 sek; ISO-160; Fokale lengte 52mm en die exposure bias was - 2 step M.a.w. ek moes hier 'n + syfer gehad het i.p.v. die -2. Is ek reg?

At 8:22pm on March 5, 2017, Josef Steyn said…

Gabriel, ek het glad nie aanstoot geneem of gedink jy kritiseer my foto nie. Wat jy wel reggekry het is dat jy my gestimuleer het om te kyk of my raaiskoot tov die velddiepte reg was. Wees dus rustig alles is nog reg tussen ons. Ek wil jou graag aanmoedig om vry te voel om vrae oor my foto's te vra of konstruktiewe kritiek te gee nie. 

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html