gabriel parsons
  • pretoria
  • South Africa
Online Now
Share

Gabriel parsons's Friends

  • Pine
  • Anita du Toit
  • Willie Schoombee
  • Dean Swanepoel
  • Elna Geringer
  • Christelle
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Johann du Plessis
  • Piet Nel
  • hettie meyer
  • Amanda Coertze
  • andries haasbroek
  • Lize Hill
  • Fred Beck
  • Gerhard Oosthuizen

gabriel parsons's Discussions

Lyne en vorms

Started this discussion. Last reply by Linda Erasmus on Saturday. 1 Reply

VORM EN LYNE.Dit is vir my n baie interessante tema omdat die aanvaarde skepping van veral landskap en argitektuur fotos so afhanklik daarvan is. n Kort senopsis van die beginsel is dat om vorms en…Continue

Photography through my lenses

Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Oct 10. 1 Reply

 Dear friends in photography,  That which I write is meant to be with malice toward none.Photography through my lenses.Our American brothers and sisters in photography has an apt saying by referring…Continue

Internasionale kompetisies

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange May 1. 16 Replies

Vir die wat eergister na my foto van die zebras gekyk het baie dankie. Ek het die zebra foto n tydjie gelede vir n kompetisie ingeskryf . Ek skryf gereeld in vir die kompetisies met nogal redelike…Continue

Doelgerigtheid in fotografie

Started this discussion. Last reply by Tersia Weitsz Nov 2, 2018. 3 Replies

Vriende in fotografie die belangrikheid van doelgerigtheid.Jy kry n persoon wat n motor van een end tot die ander kan uitmekaar haal en aanmekaar sit maar die persoon kan nie ordentlik bestuur nie!…Continue

 

gabriel parsons's Page

Latest Activity

Ella Fourie commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Goeie foto Gabriel, hou van weerkaatsings. Ek wil met jou saamstem, daar is plek vir "besige" fotos."
1 hour ago
Donald Daniel Jacobs commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"dankie vir die terugvoer"
1 hour ago
Josef Steyn commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Jy het skitterend gedoen Gabriel. In beligtings soos waarmee jy hier moes werk en gegewe dat jy uit die hand moes skiet het jy 'n besonderse resultaat bereik. Die aantal lyne wat bykans neig na 'n 'vanishing point' is treffend…"
1 hour ago
Tersia Weitsz commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Dankie vir jou antwoord Gabriel, dit maak vir my sin en laat mens nogal meer kyk na detail"
2 hours ago
gabriel parsons commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

tema: lyne..........._MG_8477

"Goeie eenvoud en mooi lyne donald. Ek het vir jou n antwoord gelos by my foto"
2 hours ago
gabriel parsons commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Dankie julle almal interessante krit. Tersia ek het die foto tydens n lang aansluiting wag periode in Dubai geneem, Donald,  Mark eenvoud is in die soort fotos nie n prioriteit nie. Google gerus 750+busy picures and images. Daar kan jy sien dat…"
2 hours ago
gabriel parsons commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Dankie julle almal interessante krit. Tersia ek het die foto tydens n lang aansluiting wag periode in Dubai geneem, Donald,  Mark eenvoud is in die soort fotos nie n prioriteit nie. Google gerus 750+busy picures and images. Daar kan jy sien dat…"
2 hours ago
gabriel parsons commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Dankie julle almal interessante krit. Tersia ek het die foto tydens n lang aansluiting periode in Dubai geneem, Donald,  Mark eenvoud is in die soort fotos nie n prioriteit nie. Google gerus 750+busy picures and images. Daar kan jy sien dat…"
3 hours ago
Donald Daniel Jacobs commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"interessant...… lyne is daar genoeg , eenvoud ?...……………...wat my in die bos gooi is die kerel in die regterkant "waar gaan hy heen?""
3 hours ago
Elna Geringer liked gabriel parsons's photo
4 hours ago
Mark commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Baie goeie tema foto , ek glo hier is genoeg lyne om dit suksesvol te maak. Ek dink net nie die dubbel visie(of weerkaatsing tegniek) werk so lekker op n mensse oog nie."
4 hours ago
Tersia Weitsz commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"Baie mooi lyne Gabriel maar jy verneuk my oë met weerkaatsings, vertel bietjie meer"
5 hours ago
gabriel parsons commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Nuwe knoppies, watter soort lyne is hier, of glad nie?

"Dit is n pragtige foto gerrie. n Mens moet onderskei tussen wat bedoel word met lyne en vorms in fotografie teenoor toevallige lyne soos hier."
8 hours ago
gabriel parsons commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - lyne (?!)

"Baie mooi en interessant"
8 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on gabriel parsons's photo
Thumbnail

Tema Lyne

"uitstekende tema-foto!"
9 hours ago
gabriel parsons liked Anita du Toit's photo
9 hours ago

gabriel parsons's Photos

  • Add Photos
  • View All

Gabriel parsons's Blog

Words of wisdom

Posted on November 9, 2016 at 10:07am 7 Comments

Goeie more FS vriende n paar woorde van wysheid (nie noodwendig myne nie) Dink daaroor en waar van toepassing gebruik dit.

A photographer’s best tool is a unique approach.

If any portion of a photo does not improve the photo remove it.

The Chinese says a photo speaks a thousand words, make sure it does!

If a photo does not jump at you let it lie.

The search for that perfect photo will forever drive photographers.      

Do not be bogged down by…

Continue

Black screen

Posted on January 18, 2014 at 6:39am 3 Comments

Dear friends in photography< am starting the year with some friendly controversy and what I am about to write will most probably get me tarred and feathered!!

At the outset I would like to emphasize that I mean no disrespect to anyone and that this is strictly my own viewpoint. I also do not profess to be an expert in the expressive style of flower photography, I do however enjoy the beauty thereof when expertly done.

I am surprised at the widely accepted doctrine that a…

Continue

Comment Wall (18 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:30pm on April 1, 2019, Josef Steyn said…

Gabriel, kyk my antwoord by my foto.

At 12:11pm on February 28, 2019, Josef Steyn said…

Dankie Gabriel vir jou verduideliking. Ek is heeltemal onkundig oor voëlname en is bly jy en Johan kon lig werp op die saak. Ek dink die volksname skep verwarring, nie net omdat dieselfde naam vir verskillende soorte voëls gebruik word nie maar ook omdat dieselfde soort voël in verskillende dele van die land verskillende name het. 

At 1:53pm on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Middag Gabriel, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

Groete,

Josef

At 8:16pm on May 22, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die kyk na my swamme van vanaand Gabriel. In die bos hier by ons is die skauwees dikwels baie diep en die lig baie swak. As die objek wat afgeneem word die geringste beweging toon is dit onmoontlik om by natuurlike lig af te neem. Die vorige foto van die enkel-swam het ek geneem by f2,8 en met 'n ISO van 1600. (Ek het vergeet om dit te verander na my vorige sessie iewers.) Selfs by hierdie kondisies was die sluiterspoed slegs 1/90 sek. Vir vanaand se foto het ek waarskynlik weer 'n te lae ISO van 100 gebruik. Ek sou gerieflik hoër kon gaan maar omdat die driepoot baie stabiel gestaan het en die stomp stil was, het ek nie veel daaroor bekommer nie.

At 9:28pm on April 23, 2018, Tina le Grange said…

Baie dankie Gabriël, Rika, Pierre, Pieter en Josef vir julle wenke en menings;  dit help my baie.

At 7:44pm on July 29, 2017, Tina le Grange said…

Windpomp:  Baie dankie Gabriël;  ek mis jou in ons klas.

At 10:15am on March 27, 2017, Tina le Grange said…

My straattoneel:

Baie dankie Christa, Doretha, Jan, Willie en Gabriël

Willie en Gabriël  Julle menings help my baie en ek waardeer dit.

Sodra ek die regte toneel kry sal ek met my kamera probeer en dan die verstellings vooraf doen.

At 4:58pm on March 14, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie Gabriël vir jou goeie wenk;  ek sal onthou van die afbuig;  ek is nogal geneig om altyd te staan wanneer ek foto's neem.

At 5:26pm on March 7, 2017, Tina le Grange said…

My high-key foto:
Baie dankie vir julle almal se kommentaar wat my help. Ek sal spesiaal 'n high key foto neem en dit dan plaas. Gabriel dankie vir jou wenk van "positive or upbeat tone"
Willie hier is die oorspronklike foto se kamera-verstellings:
f/5; 1/200 sek; ISO-160; Fokale lengte 52mm en die exposure bias was - 2 step M.a.w. ek moes hier 'n + syfer gehad het i.p.v. die -2. Is ek reg?

At 8:22pm on March 5, 2017, Josef Steyn said…

Gabriel, ek het glad nie aanstoot geneem of gedink jy kritiseer my foto nie. Wat jy wel reggekry het is dat jy my gestimuleer het om te kyk of my raaiskoot tov die velddiepte reg was. Wees dus rustig alles is nog reg tussen ons. Ek wil jou graag aanmoedig om vry te voel om vrae oor my foto's te vra of konstruktiewe kritiek te gee nie. 

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html