jan jordaan
  • Male
  • bloemfontein
  • South Africa
Share

Jan jordaan's Friends

  • Alida du Toit
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Neville Hein
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje
  • Odette Schoonwinkel
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Piet Nel
  • Liesel Wessels
 

jan jordaan's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Pragtig (die foto, nie die vlieg nie.)"
2 hours ago
Theresa Botma liked jan jordaan's photo
2 hours ago
Pieter Steyn commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Skerp en uit die boeke uit Jan"
7 hours ago
Liz commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Aitsa maar jou makro standaard het regtig baie gegroei in my afwesigheid!! Baie geluk!!"
9 hours ago
Willie Schoombee commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Uitstekend Jan, sien ek klein vlerkies op die groot vlerk? Pragtig!!"
9 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Puik Jan."
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Pragtig! Die lae hoek waaruit jy die foto geneem het, maak die vlieg prominent en verhoog die trefkrag soomer baie. 'n Pragfoto!"
10 hours ago
Josef Steyn commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Mooi skerp en kleurvol Jan."
12 hours ago
Magda vd Merwe commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Puik Jan"
12 hours ago
Doretha Kock commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Super skoot, Jan."
13 hours ago
Tersia Weitsz commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

TONG EN OE

"Weereens is ek sprakeloos!"
13 hours ago
Elna Geringer liked jan jordaan's photo
13 hours ago
jan jordaan commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

BAIE KLEIN VLIEGIE

"BAIE BAIE DANKIE AAN EEN EN ELKEEN "
14 hours ago
jan jordaan commented on Marenschia Goosen's photo
Thumbnail

Lelkraanvoël

"UITSTEKEND "
14 hours ago
jan jordaan commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Hogsback 10

"UITSTEKEND, STEM, DIS VIR MY SAGTER OP DIE OOG "
14 hours ago
jan jordaan commented on Doretha Kock's photo
14 hours ago

jan jordaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:18pm on May 4, 2018, Riaan said…

baie geluk met die jaarsie vandag Jan en mag jy die komende jaar meer geseënd wees as die vorige

Riaan

At 2:34pm on May 4, 2018, Anita du Toit said…

Alweer 'n jaar wat verbygevlieg het, hoop die komende een het jy nog meer sukses en genot uit jou fotografie. Baie geluk!

At 2:45pm on March 10, 2018, Johan Ayres said…

Jan, wil jy nie asb weer jou selnommer plaas nie, ek wil graag met jou in verbinding tree. Indien jy nie jou selnommer wil gee nie, laat maar net weet hoe ek jou kan kontak.

At 10:20pm on October 10, 2017, Tina le Grange said…

My seefoto by Plettenbergbaai:

Baie dankie Gerrie, Willie, Jan en Doretha vir julle kyk, kommentaar en wenke.

Dit help my baie.

At 9:54am on May 4, 2017, Linda Erasmus said…

baie geluk met jou verjaarsdag Jan , hoop dit gaan sommer n gawe fotografie dag wees !

At 9:22am on May 4, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Jan. Mooi kiekiejaar vir!

At 4:34pm on April 12, 2017, Tina le Grange said…

My drie-druppel-foto:  Jan baie dankie dat jy "simpatie" met my het oor sagte fokus  :-)

At 7:58am on October 18, 2016, jan jordaan said…

LEKKER LAG EK NOU RIAAN, EK SOU DIT OOK GRAAG WOU SIEN, BAIE DANKIE VIR KOMMENTAAR LEWER OP MY FOTOS,EK GENIET DIT BAIE 

At 7:05pm on October 16, 2016, Riaan said…

Jan ek plaas liewer hierdie kommentaar op jou bladsy dan's die aanstoot wat ek dalk daarmee kan gee nie oor so 'n groot front nie. Jou foto van die twee vrugtevlieë aan't paar het my laat dink aan iets wat ons eendag op skool gedoen het wat nou nog vir my snaaks is. Ons het 'n groot brommer gevang en die balanseerorgaantjies afgeknip en dan die insek laat vlieg. Agv die gebrek aan balans is die insek soos 'n dronk tor. Die orgaantjies is die gewoonlik piepklein wit "clubs" wat onder die basis van elke vlerk geleë is.

At 8:46pm on February 20, 2016, Tina le Grange said…

Jan, komende van jou wat 'n meester is met makro, sê ek BAIE dankie

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html