Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Veels geluk met jou verjaardag Lizette; ek hoop dit is 'n mooi nuwe lewensjaar met baie foto-geleenthede.
Baie geluk met jou verjaarsdag Lizette, ek hoop jy word gruwelik bederf, en seen op jou nuwe lewensjaar!
Welkom as my FS-vriendin Lizette; ek leer by jou.
as jy wil kan jy jou mail adres stuur aan my by riaanforx@gmail.com dan forward ek die webadres vir daardie Peacock Spider. dink jy sal mal wees daaroor
Kan ek sommer jou verjaarsdag datum kry dat ek weet wanneer om wie geluk te wens asb
Hi Lizette, bly daar's ander wat ook positief oor spinnekoppe voel. Ja ek het nog net sowat 5 of 6 maal die laaste 18 jaar hierdie spinnekop, die groene, in my baie ruie tuin raakgeloop. Ek glo nie dis omdat hulle noodwendig skaars is maar meer agv hul uitstekende kamoeflering. Die posisie op die foto is nie hul normale posisie op plante nie, as jy jou e-pos adres kan stuur, stuur ek die ander pic ook. Is jy bekend met die Peacock spider van Australië? My ander groot liefde is eintlik slange
Welkom by fotoskool en dankie vir vriendskap uitnodiging
Daars'hy nou is ons vriende, welkom hier Lizette
Welkom hier by fotoskool - sal sommer baie hier leer - plaas profile foto, foto en lewer kommentaar op ander se fotos dan is jy aan die gang
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by