Marianna Loots
  • Female
  • windhoek
  • Namibia
Share

Marianna Loots's Friends

  • Henk
  • Esther Janse van Niewenhuizen
  • Dalene
  • ArrA
  • Sonja Kruger
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
  • Pieter Steyn
  • Heilet Oosterhuis
  • Gene
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Donald Daniel Jacobs
  • Rae de Lange
  • Josef Steyn
 

Marianna Loots's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Dit is nou dierbaar mooi."
Jan 20
Tina le Grange commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Pragtig Marianna; die agtergrond komplimenteer die sagte grys/wit donsies en ek stem saam dat die pootjie in die lug ekstra woema gee."
Jan 20
Rika Schoeman commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Soos 'n pragtige klein bolletjie wol aan die beweeg. Baie mooi Marianna!"
Jan 20
Hennie Cronjé commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Baie goed gefotografeer - dis nie maklik nie omdat hulle so klein is en aanhoudend beweeg. Mooi skerp met goeie beligting. Mooi!"
Jan 20
Vida van Schalkwyk commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"pragtige voëltjie en foto marianna!"
Jan 20
Tersia Weitsz commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Baie mooi gedoen, en die goedjies beweeg vinnig"
Jan 20
Elna Geringer commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Hulle is omtrent piep klein. Jy was gelukkig om die outjie te sien en die foto is puik met lekker ritme agv die poot in die lug. BGG Marianna"
Jan 20
Susan commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

baba strandlopertjie

"Ai, te dierbaar. Pragtige ou dingetjie. MOOI!"
Jan 19
Carl Joubert liked Marianna Loots's photo
Jan 19
Marianna Loots posted a photo

baba strandlopertjie

regtig n baie klein voeltjie
Jan 19
Susan commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Pragtige boom. Lyk soos 'n Kameeldoring iewers in die Kalahari. Baie mooi"
Jan 17
Dine Potgieter commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Mooi - lyk na die tipe boom waar boerbokke teen die hoogmiddag skuiling neem teen die son - verlang ek nou na my wereld..."
Jan 17
gabriel parsons commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Baie mooi"
Jan 17
Tina le Grange commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Marianna, Goeie komposisie om hierdie groot boom te fotografeer; pragtig met die kontras tussen die warm geel en koue blou."
Jan 17
Ella Fourie commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Ek hou baie hiervan! Goeie foto Marianna"
Jan 17
Gerrie Lambrechts commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Pragtig Marianna."
Jan 17
Doretha Kock commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Lieflik!"
Jan 17
Josef Steyn commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"'n Mooi grote!"
Jan 17
Rika Schoeman commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Dis 'n pragtige boom en die boom kontrasteer mooi teen die agtergrond. Goed gedoen Marianna."
Jan 17
Hennie Cronjé commented on Marianna Loots's photo
Thumbnail

my boom

"Pragtig en iets besonders. Hy het voorwaar ‘n lang geskiedenis! Die boom is bietjie donker weens die helderder omgewing, maar dis steeds ‘n baie mooi foto. "
Jan 17

Marianna Loots's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (5 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:48pm on January 15, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Haha, net slim mense trou nie weer nie.

At 2:39pm on June 9, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Marianna, veels geluk met jou verjaarsdag. Geniet jou dag.  Dit is lekker om jou weer tussen ons te sien hier op FotoSkool.

At 12:49pm on June 8, 2014, Liz said…

Baie geluk met die verjaardag hoor!

At 10:49am on July 16, 2013, Esther Janse van Niewenhuizen said…

Baie dankie ek wil nog so graag leer en besef ek moet dalk eers al die funksies van my kamera leer.  Intussen  leer ek so speel-speels!

At 10:09am on May 15, 2013, Donald Daniel Jacobs said…

Ek hoop dit wat ek se is korrek en as ek n fout maak help my asseblief reg. Ek leer ook nog elke dag uit my en ander se kommentare

 

 
 
 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html