Nadia Stoltz
  • Female
  • vryburg
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups (7)
  • Photos (5)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Nadia Stoltz's Page

Nadia Stoltz's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:10pm on May 13, 2015, Elna Geringer said…

Hi Nadia,ek sien in die klets kamer jy het gevra wat dink ons van die 60D......ek het 2 van hulle een met 'n wye hoek lens en die ander met 'n 16-300mm lens.Ek is mal oor die kamera en al raak hulle nou bietjie lank in die tand met die dat 70D al n rukkie beskikbaar is,sal ek by 60D sweer so lank as wat moontlik is.Die Nikon ouens gaan dalk niesaams tem nie maar in die 60D se prysklas dink ek dis 'n goeie koop. Ek weet net nie of jy nog gaan kry nie.Sterkte met die soektog

At 12:05pm on October 3, 2013, Pierre Hardinge said…

Glo my Nadia ons almal is beginners

At 11:19am on October 3, 2013, Pierre Hardinge said…

Welkom Nadia soos Anita tereg sê ...nou is daar twee Vryburgers....LOL Welkom by Fotoskool....

At 10:23pm on October 2, 2013, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Nadia, nou het ons vir jou en Annelize hier van Vryburg!!, Hoop jy geniet dit hier, ons sien uit na jou foto's

 
 
 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html