Petro Bothma
  • Female
  • springs gauteng
  • South Africa
Share

Petro Bothma's Friends

  • Mandie Herbst
  • Tina le Grange

Petro Bothma's Groups

 

Petro Bothma's Page

Latest Activity

Lientjie Beyer commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Petro, dis baie mooi, pragtig skerp. Ek sou aanbeveel dat jy dalk so rapsie meer spasie los in die rigting waarin die outjie kyk...Dis sal die foto se inpak baie sterker maak..."
Aug 14, 2015
Pieter Steyn commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Bai emooi skerp foto"
Aug 14, 2015
Piet Nel commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"puik foto Petro"
Aug 14, 2015
Engela Johanna Magrietha Britz ( commented on Petro Bothma's photo
Aug 13, 2015
Marle Smit commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Mal mal mal hieroor!!"
Aug 13, 2015
Dawid Roos commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Stem met die ander, regtig n mooi foto met goeie fokus...altyd n wenner "
Aug 13, 2015
Magda vd Merwe commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Pragtige foto Petro"
Aug 13, 2015
Tina le Grange commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Petro hierdie is nou voorwaar 'n briljante foto;  veels geluk!"
Aug 13, 2015
Gerrie Lambrechts commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SOMEWHERE IN THE FUTURE

"Petro dit is ’n uitstekende foto. Plasing, focus en beligting baie goed gedoen."
Aug 13, 2015
Petro Bothma updated their profile
Aug 13, 2015
Petro Bothma posted a photo
Aug 13, 2015
Tersia Weitsz commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SLEEPING BEAUTY

"So lekker weggesteek, mooi gesien en goeie foto"
Mar 14, 2015
Joan Nel commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SLEEPING BEAUTY

"Baie treffend Petro."
Mar 13, 2015
jan jordaan commented on Petro Bothma's photo
Mar 13, 2015
Hennie Cronjé commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SLEEPING BEAUTY

"Pragtig en werklik uitstekend gedoen. Die komposisie en beligting is baie goed met mooi kleure en baie goeie kontras. Ek hou baie van die sirkel (ovaal) ontwerp met die paddatjie binne-in. Ook skerp fokus. Baie mooi!"
Mar 13, 2015
Piet Nel commented on Petro Bothma's photo
Thumbnail

SLEEPING BEAUTY

"pragtig Petro"
Mar 12, 2015

Pansonic Dmc fz200

F/4

1/100sec

Iso  100

Focal length  107mm

 

 

Petro Bothma's Photos

  • Add Photos
  • View All

Petro Bothma's Blog

verstellings

Posted on January 16, 2015 at 9:18am 1 Comment

Baie Dankie vir almal se mooi woorde ek het nog net 2 foto geplaas is is bly om te sien die lede gee kommentaar!!

Ek is in die begin van my "hobby" en daar word  gevra dat ek my kamara verstellings by my fotos moet plaas!  Nou Help asb waar kry ek die korrekte verstellings! Ek is nog op die Mik en druk stadium?

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 6:54pm on March 2, 2015, Tina le Grange said…

Petro, as jy regs klik op jou foto kry jy Properties;  klik op Detail en daar kry jy die kamera se verstellings

At 10:04pm on January 16, 2015, Anita du Toit said…

Hi Petro, Baie welkom by Fotoskool, hoop jy geniet dit hier. Ek wil net vir jou daarop wys om onder die foto in die blokkie kommentaar te gee.. soos jy nou gedoen het weet die kyker nie op watter foto jy kommentaar gee nie. Dieselfde wanneer jy op/aanmerkings op jou eie foto maak. Dis lekker om te sien dat jy kommentare gee.. doe zo voort!

 
 
 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html