sonja grobler
  • Female
  • kuruman
  • South Africa
Share Twitter

Sonja grobler's Friends

  • Jimmy Jim James
  • Annemari Coetser
  • Susan
  • Gerhard Beukes

sonja grobler's Groups

sonja grobler's Discussions

2 Times converter

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Apr 12, 2012. 4 Replies

HiEk wil graag weet hoe goed 'n 2 times converter werk op mens se lens.  Ek het 'n  18 - 200mm lens op my kamera (canon D7)Baie dankieSonja GroblerContinue

 

sonja grobler's Page

Latest Activity

sonja grobler commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Veertjie

"pragtige foto Elaine.  ek hou va die veertjie wat die hele raampie vol maak, maar veral van die eenvoud van die beeld.  skerp fokus en goeie swart en wit verwerking.  wel gedaan."
Mar 3
Tina Snijder commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Wow dis mooi ... die mistigheid maak die foto heel dramaties."
Feb 27
sonja grobler commented on Igno van Niekerk's group Canon Gerbruikers
"Baie dankie vir die goeie raad Josef en Charles.  Ek het net nog 'n vragie.  Die kosteverskil  tussen die 6D en die 7D is nie so groot nie.  Die sluiterspoed van die 6D is egter baie vinniger.  Sal ek eerder die 6D…"
Feb 2
sonja grobler commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Die foto is glad nie verwerk nie Elizma.  Dis net presies hoe dit gelyk het"
Feb 2
sonja grobler commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Nee dit was 'n ouerige dame wat so oor stilbaai se strand gevlieg het Donald"
Feb 2
gabriel parsons liked sonja grobler's photo
Jan 30
Elizma Fourie commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Pragtige kleure, ek neem aan die foto het nie baie kleur gehad nie dus werk jou sepia verwerking uitstekend"
Jan 29
Donald Daniel Jacobs commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"pragtig. Ek wonder of dit van die span was wat oor Afrika met die valskerm/mikro vliegtuie gevlieg het?"
Jan 29
Hennie Cronjé commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Dis baie goed gedoen met uitstekende kontras wat trefkrag gee. Die valskerm wat die wit lig breek is baie effektief."
Jan 29
Kosie Smith commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Baie mooi Sonja!!"
Jan 29
Susan commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Baie besonderse foto. Ek hou sommer baie van hierdie een."
Jan 28
sonja grobler commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"thanks Anita"
Jan 28
Anita du Toit commented on sonja grobler's photo
Thumbnail

stilbaai 1

"Pragtig Sonja"
Jan 28
sonja grobler commented on Susan's photo
Thumbnail

Leeu 11

"wow absoluut pragtig!"
Jan 28
sonja grobler commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

My "mini planet"

"Pragtig.  het ook onlangs met die kristalbal effek gespeel.  Hope pret en plesier  "
Jan 28
sonja grobler posted a photo
Jan 28

sonja grobler's Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:12pm on April 25, 2012, Martie Rheeder said…

Baie dankie vir die mooi kompliment, Sonja! Ek waardeer dit sommer baie!  Jy maak my dag!

 
 
 

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html