Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Videokommentaar 4 - RAW is kragtig en portrette kan stories vertel
Added by Igno van Niekerk on May 25, 2013 at 5:55pm — No Comments
Videokommentaar 3: Atmosfeer maak saak.
Added by Igno van Niekerk on May 24, 2013 at 7:48am — 2 Comments
Nog videokommentaar - Vertel meer met minder...
Hallo Fotoskolers,
Ek deel graag kommetaar oor nog 'n paar foto's. Onthou gerus dat die doel van die kommentaar is nie om fotograwe se moed te breek nie, eerder om wenke te gee en jou te help groei in jou fotografie.
Lewer ook gerus jou kommentaar en maak jou voorstelle by die comments onder aan hierdie…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 24, 2013 at 7:03am — No Comments
Geforseerde Visuele Perspektief - Wat is dit? Hoe doen ons dit?Glo my dis baie pret!
Geforseerde Visuele Perspektief - Wat is dit? Hoe doen ons dit? Glo my dis baie pret!
Hierdie vorm van fotografie word gebruik wanneer die fotograaf diepte perspektief gebruik en die kamera en onderwerpe so opstel dat dit in ‘n foto grooter, kleiner, smaller nader of verder vertoon as wat hulle werklik is. Dit is in werklikheid net manipulasie…
ContinueAdded by Lientjie Beyer on May 20, 2013 at 10:00pm — 1 Comment
Photoshop Beginners Kursus 27 Julie 2013
Added by Lientjie Beyer on May 18, 2013 at 6:04pm — No Comments
Kom ons kyk hoe werk video-wenke
Hallo Fotoskool,
Ek probeer bietjie iets nuuts. Ons het nie almal altyd tyd om te lees nie, en ek ondersoek nou die moontlikheid om 'n gereelde video-blog waar ons na so 5- 6 foto's kyk te maak. Hierdie is ons eerste ene, en ek sal baie graag julle terugvoer wil hoor. Verskoon dat ek op twee plekke in die video verskyn...ek sorteer nog die tegnologie uit en dit was 'n laaaang dag! Ek sal veral graag van die fotograwe wil hoor…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 16, 2013 at 10:15pm — 4 Comments
Het jy dalk foto's van die vrouemonument?
Hallo Fotoskolers,
Ek het die volgende versoek ontvang. Omdat ek absoluut mal is oor geskiedenis gee ek graag die inligting deur.
Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein vier in 2013 hul 100ste bestaansjaar. Die monument is simbool van die rol van vroue, versoening en hoop in Suid Afrika. Die Vrouemonument nooi jou uit om jou fotos en stories van die monument, terrein en tema…
Added by Igno van Niekerk on May 15, 2013 at 6:00pm — No Comments
Hoe hou ek net een kleur in Photoshop...
Annelize het my gevra hoe mens kan maak om net een kleur in Photoshop te hou. Die res van die foto moet swart-en-wit gemaak wordDaar is verskillende metodes, maar een van die maklikstes is om 'n Swart-en-wit adjustment layer te maak, dan seker te maak jy kies swart as die voorgrondkleur. Kies dan 'n brush. Klik op die layer-mask wat saam met die adjustment layer deur Photoshop gemaak is. Verf. As jy foute maak, verf met wit oor die foute. En kaboems... dit werk.…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 15, 2013 at 5:30pm — No Comments
Loutjie - Pinnacle
Hello Loutjie. Ek gebruik al geruime tyd pinnacle. Het met 11 begin en nou het ek 15.Die program werk net goed in die begin en dan begin die program probleme gee sodat ek glad nie editing kan doen nie(lyk of daar amper iets soos 'n virusse is.) Soms gebeur dit dat hy hang. Huidig is die program onbruikbaar. My comp is 'n i 7 en 12 G ram. Sal so bly wees as jy my kan help, ek wil nie graag ander program gebruik.
Added by Elaine van Tonder on May 14, 2013 at 7:00pm — 2 Comments
Fotografie werkwinkel Skoppan inskrywings gesluit. Kyk uit vir volgende geleentheid:-)
Added by Lientjie Beyer on May 14, 2013 at 3:55pm — No Comments
Moenie CHEESE gebruik nie... of moet ons?
Waar in die wêreld het ons die eienaardige ding van “Say cheeze” geleer? Dis mos nou een manier om doodseker te maak dat die mense op jou foto’s onnatuurlik, en selfs ongemaklik voorkom. Een van die terreine waar mens die maklikste agterkom dat so ‘n opgestelde foto nie werk nie, is wanneer mens foto’s van kinders neem. Daardie aangeplakte glimlag, met oë wat soos die van ‘n vis ,glad nie saamglimlag nie werk net nie.
Wanneer…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 14, 2013 at 8:30am — No Comments
Nuutste korrespondensie
Hallo Fotoskolers!
Die winter kruip sommer vinnig nader en elke aand bring die donker sy jassie sommer vroeer, maar hy maak die knope darem ook eers later in die oggend oop. Ek hoop julle kry MOOI foto's van die herfskleure (of ander kleure vir die in Nederland, Kuwait en ander plekke), al is dit dan ook net met die kamera van waardering.
Nuwe…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 14, 2013 at 8:30am — 1 Comment
Pinnacle
Ek sukkel ongelooflik met my pinnacle HD ultimate collection version 15 program en dit is nie by my rekenaar maar program self waar sal ek hulp of advies kan kry. Hoop iemand sal my kan help! xxx
Added by Elaine van Tonder on May 12, 2013 at 9:00pm — 4 Comments
Adobe gaan nie Photoshop CS6 vervang nie en verskuif Photoshop gebruikers na 'n Internet subskripsiediens
Dis ongelukkig nie 'n April 1 grappie nie. Adobe se laaste weergawe van Photoshop is CS6 wat op die normale manier met 'n program op jou rekenaar geinstalleer is sal werk. Vir 'n geruime tyd probeer Adobe (net soos Microsoft) gebruikers na 'n subskripsiediens deur die Internet beweeg.
Wat dit in die praktyk beteken is dat jy nie met die program op die normale manier op jou rekenaar sal werk nie, maar slegs deur die…
ContinueAdded by Charles Whitehead on May 7, 2013 at 8:30am — 4 Comments
Spiraalsprokie - Die wenner...
Hallo Almal,
Kom ons loer weer deur die inskrywings vir die Spiraalsprokie kompetisie. Weer eens was daar heerlike interpretasies en kon enige van die foto's die wenner wees. Ons hoop dat die groot oorwinning vir elk van hierdie fotograwe was in die deelname, want dit is eintlik heeltemal onregverdig om 'n wenner aan te wys.
So, ons het maar redeneer, debatteer en…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 2, 2013 at 10:43pm — 5 Comments
Versoek vir foto van kameeldoringboom
Ek benodig 'n groot foto van 'n kameeldoringboom vir 'n digbundel se voorblad. Kan julle my nie dalk help nie? Groot asb!
Dit sal vreeslik waardeer word. Die fotograaf sal erken word vir die foto.
As iemand dalk kan help, stuur gerus die foto aan:
charmainp@gmail.com…
Added by Igno van Niekerk on May 2, 2013 at 10:30pm — 1 Comment
Nuutste Korrespondensie
Hallo Fotoskolers!
Sjoe! Dis Meimaand! Die winter is amper verby en ek sien al uit na die lente!! As die tweede deel van die jaar so vinnig gaan vlieg soos die eerste deel - dan moet ons vashou!!
Fotoskool Groei: Baie, baie dankie vir julle almal se deelname aan fotoskool. Ons het tans net meer as 31 000 (ja,…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 2, 2013 at 10:28pm — 2 Comments
Spiraalsprokie - Die wenner...
Hallo Almal,
Kom ons loer weer deur die inskrywings vir die Spiraalsprokie kompetisie. Weer eens was daar heerlike interpretasies en kon enige van die foto's die wenner wees. Ons hoop dat die groot oorwinning vir elk van hierdie fotograwe was in die deelname, want dit is eintlik heeltemal onregverdig om 'n wenner aan te wys.
So, ons het maar redeneer, debatteer en verskil...
Uiteindelik kon ons 'n wenner kies...
So - loer gou vir die laaste keer na al die…
ContinueAdded by Igno van Niekerk on May 2, 2013 at 8:55pm — 3 Comments
2013
2012
2011
2010
2009
© 2013 Created by Igno van Niekerk.