January 2011 Blog Posts (10)

Lig vervolg

Continue

Added by Hennie Cronjé on January 30, 2011 at 1:36pm — No Comments

Derde in reeks oor ontwerp:lig

Continue

Added by Hennie Cronjé on January 30, 2011 at 1:32pm — No Comments

Fotografiese Ontwerp - Eerste in 'n reeks deur Hennie Cronjè

In die loop van die volgende paar maande deel Hennie Cronjè idees oor fotografiese ontwerp - Hierdie blog bied die eerste deel van die reeks op 'n unieke manier.

 …

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 12, 2011 at 5:25pm — 3 Comments

Troufoto's en Reën: Deel 6 - Op die plaas

Uiteindelik is ons toe op die plaas! Nou moet ek darem byvoeg dat die troukar intussen gebreek het. So toe ek en Arnè op die plaas aankom was die bruidspaar nog nie daar nie! Intussen was die lig besig om vinnig te verminder. Toe die bruidspaar opdaag het ons hulle sommer by die ingangspad ingewag. Op hierdie foto lyk dit nog redelik lig, maar ek was reeds besig om die ISO bietjie te verhoog...…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 10, 2011 at 10:23pm — No Comments

Troufoto's en Reën: Deel 5 - Alternatiewe na kerk

Nou ja - die reën het besluit om so 50/50 te val en ons moet 'n keuse maak. Waar gaan ons die foto's van die bruid en die bruidegom neem. Die troukar staan gereed...

Tydens ons beplanning voor die troue het ons gedink om die bruidspaar op die plaas waar die onthaal sou wees af te neem. Die enigste dilemma was…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 9, 2011 at 11:00am — 1 Comment

Troufoto's en Reën: Deel 4 - Moenie van die kerk vergeet nie

Terwyl die reën neersif op die kerk se dak, is dit gewoonlik die fotograaf se grootste bekommernis. Waar gaan ons die bruidspaar afneem?

Wel, een van die eerste plekke om nie uit die oog te verloor nie, is die kerk self. Daar is gewoonlik vensters, stoepe en bankies wat gebruik kan word. In hierdie geval was daar ook orrelpype wat as agtergrond gebruik kon word...…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 6, 2011 at 11:30pm — No Comments

Troufoto's en Reën: Deel 3 - Rame is daar om jou te help, afstand bepaal omvang!

As mens vasgevang is in die reën, is een van die belangrikste elemente (dis nou nie natuurelemente soos die reën nie) wat mens kan gebruik om foto's verskillend te laat lyk die gebruik van rame.

In hierdie eerste foto het ek van 'n redelike afstand af die foto geneem: (die bruid staan binne want, hoewel dit nie wys nie, was die reën besig om hewig uit te sak aan die buitekant net voor haar).…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 5, 2011 at 11:30pm — No Comments

Troufoto's en Reën: Deel 2 - Al is jy binne, maak gebruik van buite!

In hierdie blog gesels ons verder oor die idees wat mens kan gebruik as die reën jou saam met die bruid vaskeer voor die seremonie...

Onthou dat dit nie altyd klink of daar "wegkyk-foto's" geneem kan word nie. Tog moet mens onthou dat daar heel waarskynlik dinge buite gebeur wat van belang kan wees vir die "storie" van die troue.  Dit kan iemand wees wat iets bring vir die bruid, haar ma wat onder 'n sambreel arriveer, of - in hierdie geval - die bestuurder van die troukar wat die kar…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 4, 2011 at 9:00pm — 2 Comments

Troufoto's en Reën: Deel 1 - Pak 'n positiewe ingesteldheid in!

Een of ander slim fotograaf het by geleentheid gesê mens moet bid vir slegte weer, en dan gereed wees vir goeie oomblikke.

Nou verbeel jouself maar die scenario: Oujaarsdag moet ek 'n troue in Marquard afneem. Kiloliters water val uit die grys wolke wat lyk soos iets wat Noag vir 'n paar arkjare goed moes ken!

Seker die belangrikste ding wat mens kan inpak is 'n positiewe gesindheid!  Die laaste ding wat 'n mens vir die bruid kan sê is dat die foto's maar skraps gaan wees, of…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 3, 2011 at 8:00pm — 1 Comment

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html