January 2013 Blog Posts (11)

Nikon D5100 te koop R6000.00

Nikon D5100 met 18-55mm lens en 55-200mm lense.

Uitstekende toestand. Een jaar oud. Lense met filters en beide lens deksels.

Al die boeke, CD en waarborg in 'n Nikon drasak.

Skakel my by 082 310 8605. Ek is woonagtig in Benoni.

Ek het opgegradeer.

Dries

Added by Dries Reyneke on January 31, 2013 at 3:30pm — 3 Comments

1 Maand oud Canon 7D te koop

Ek verkoop die volgende:

 

1 x  Canon 7D                                          Price new = R 16 000

1 x 50mm 1.8 Lense                                 Price new = R 1000

1 x 18-55mm Lense                                 Price new =  R 2000

1 x 55-250mm Lense                               Price new =  R 2500

2 x UV Filter                                             Price new =  R 300

1 x Polarized…

Continue

Added by Elliot on January 30, 2013 at 7:36pm — 5 Comments

Nuutste Korrespondensie

Hallo Fotoskolers!

Met Januarie amper op sy rug is dit 'n wonderlike voorreg om sommer 'n paar splinternuwe dinge met julle te kom deel! Ek is so opgewonde dat ek sommer dadelik wil wegtrek - so hier gaan ons:

Radio Fotoskool:

Ons eie radiostasie is aan die gang! Nou kan jy rustig na potgooie luister terwyl jy op die fotoskool webwerf is! Loer gerus na die TABS bo aan fotoskool en klik op RADIO FOTOSKOOL. Tans is dit potgooie vanuit…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 29, 2013 at 8:38pm — No Comments

Digitale kamera te koop

Ek het n Nikon coolpix P100 digitale kamera tekoop.Dit is regtig so goed soos nuut(baie min gebruik) en alles nog in oorspronklike verpakking.Alles is ook volledig(bat.laaier,kabels,ens...)Rede vir verkoop:kamera wat ek gewen het,en ek gebruik net dslr kameras. prys:R1800. skakel a/u. 0823776615

Added by Geo Jooste on January 26, 2013 at 11:02am — 2 Comments

Anet Potgieter - Tsumeb

More fotoskolers,

Dit is vir my baie hartseer om aan julle mee te deel dat ons fotomaatjie Anet Potgieter van Tsumeb se man vonoggend oorlede is na 'n kort siekbed.

Ek en my man het die voorreg gehad om hulle met ons Namibia vakansie Nov 2012 in Tsumeb te ontmoet en toe weer in Hentiesbaai.

Ons harte en gebede gaan uit na haar en haar gesin.

Sterkte!!

Added by Gerda Robbertse on January 24, 2013 at 11:27am — 16 Comments

Shoes and Photos!?

I bought plain white cheap shoes the other day and decided to paint them.

After showing them to a few friends I got offers to make some for them. I would also like to advertise them on a website.

But I need good quality photos. How would one go about taking photos of shoes?!

Added by Megan Potgieter on January 17, 2013 at 12:03pm — No Comments

Fotografie kursusse deur Hennie Cronjé vir 2013

Added by Hennie Cronjé on January 16, 2013 at 11:35am — 1 Comment

I ♥ PHOTOGRAPHY

I ♥ PHOTOGRAPHY • i am a photographer • I ♥ PHOTOGRAPHY

This industry needs to be uplifted ♥

There are sooo many photographers in Central South-Africa.

We are a privileged generation, and technology has given us the tools to document perfectly with the greatest of ease to our every hearts desire.

We have so many platforms to document, process and share with.

So many styles and techniques evolved from what photographers feared would be the end of the…

Continue

Added by Jackie Blackford on January 14, 2013 at 10:47am — No Comments

LANDSKAP FOTOGRAFIE: DEEL 3

 

LANDSKAP FOTOGRAFIE:  DEEL 3

 ‘n Rivier of stroompie vloei deur ‘n landskap,  wat jy wil afneem. Hoe gaan jy die karakter hiervan weergee in jou foto? ‘n Groot stadig lopende rivier lyk en voel anders as ‘n vinnig vloeiende waterstoompie of waterval. Die water kan die fokuspunt in jou  komposisie wees. Jy  kan dit gebruik as…

Continue

Added by Lientjie Beyer on January 11, 2013 at 12:00pm — 2 Comments

Is Adobe CS2 nou gratis beskikbaar?

Hallo Almal,

Vir 'n rukkie was daar groot opgewondenheid dat Adobe se CS2 suite (Photoshop ens) kosteloos aan die publiek verskaf word. Ongelukkig blyk dit asof dit 'n tegniese fout was, en die nuutste nuus vanaf die webwerf http://onsoftware.en.softonic.com/adobe-creative-suite-2-is-now-free is soos volg:

[UPDATE: 08/01/13] Adobe…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 8, 2013 at 9:34pm — 1 Comment

Al ooit gewondeer?

Al ooit gewonder!?!?

Het jy al ooit gewonder waarna jy kyk wanneer jy deur jou “view finder”kyk?

Het jy al ooit gedink aan dit wat jy afneem… hoe dit daar gekom het en waar die ontstaan is van dit wat jy sien?

Soveel keer dan neem ons dinge af (en ek wil my verstout deur te se dat 80%  van dit is natuur tonele) en dan “worry” ons daarna nie meer veel daaroor nie.

Dit wat jy deur jou “view finder” sien is nie primer daar gesit sodat ons…

Continue

Added by Pierre Hardinge on January 7, 2013 at 12:04am — 4 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html