January 2014 Blog Posts (14)

Oorsig oor Fuji se spieellose kamera die X-M1 Ver1.00

Gister het ek die voorreg gehad om saam met 'n groepie fotograwe te gaan speel met Fuji se  X-M1 Spieellose digitale kamera.

Nou ja, deel van die pret is natuurlik dat Jackie Blackford, een van ons lede, wat by …

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 26, 2014 at 4:30pm — 4 Comments

Oor my fotos

Ek wil net graag 'n verklaring (disclaimer soos ons dit in engels ken) maak oor my fotos. Ek glo nie dit sal in almal se smaak val nie, maar dis iets wat ek geniet, daarom is my fotos nie altyd met my DSLR geneem nie en deesdae (agv van werks verpligtinge) meestal met 'n selfoon geneem. As 'n bysaak is dit 'n ongelooflike testament van hoe die selfoon kamera gegroei het.

Ek is lief om my fotos te edit en ek is lief vir filters, soos wat my tyd my deesdae redelik besig hou doen…

Continue

Added by Charl on January 23, 2014 at 5:50am — 5 Comments

Nuutste Korrespondensie

Hallo Fotoskolers,



Ons het darem al amper amptelik gegroet vir 2014, maar nou, 22 dae in die nuwe jaar in, is dit seker darem hoog tyd om almal wat op vakansie was terug te verwelkom, en vir die wat nie weg was nie te komplimenteer met die goeie werk wat hulle gedoen het om die ekonomie in stand te hou.



Barkly-Oos kursus:

Daar is 'n hele paar interessante dinge wat op fotoskool gebeur in die…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 22, 2014 at 4:34pm — 1 Comment

'n Filosofiese siening oor fotografie

Beste Vriende



Ek hoor graag wat my mede-fotograwe dink van hierdie filosofiese siening oor ons liefde vir fotos neem wat Saterdag in Die Burger verskyn het.



"Drie gedagtes oor die selfie

dieburger.com

1. ’n Kompensasie vir verlore identiteit?



Op ’n ander vlak waarsku Sontag oor die leë wêreldbeskouing wat ’n fotomal-samelewing tot gevolg het.



“In a world ruled by photographic images, all borders (‘framing’) seem arbitrary. Anything can be… Continue

Added by Ben van Heerden on January 20, 2014 at 2:45pm — 4 Comments

Kort kursusse deur Hennie Cronjé

Added by Hennie Cronjé on January 19, 2014 at 4:02pm — 1 Comment

Weeklange kursus deur Hennie Cronjé

Added by Hennie Cronjé on January 19, 2014 at 10:35am — 2 Comments

Black screen

Dear friends in photography< am starting the year with some friendly controversy and what I am about to write will most probably get me tarred and feathered!!

At the outset I would like to emphasize that I mean no disrespect to anyone and that this is strictly my own viewpoint. I also do not profess to be an expert in the expressive style of flower photography, I do however enjoy the beauty thereof when expertly done.

I am surprised at the widely accepted doctrine that a…

Continue

Added by gabriel parsons on January 18, 2014 at 6:39am — 3 Comments

Fotos van die Maan met gewone Toerusting

Ek lees in die VSA veral is n groep amateurfotograwe wat spesialiseer om die maan te fotografeer en met mekaar meeding om te sien wie se poging is die beste. Hulle maak n studie van die maan se beweging maw wanneer is die maan die naaste aan die aarde ,waar die lug die skoonste is wanneer die weer gunstig is en nog klomp ander dinge . Hulle is regtig met die maan gepla en hulle neem die mooiste fotos van die maan kamp uit en is net gesellig so onder di maan

Added by Ferdinand van der Merwe on January 16, 2014 at 12:21pm — No Comments

Fotoprogram

Ek het, met die skoonmaak van my rekenaar, my fotoprogram verloor en moet dus weer een aankoop. Wil graag weet watter programme jul sal voorstel en waar ek navrae kan doen daaroor.

Added by Gerhard Oosthuizen on January 15, 2014 at 12:30pm — 4 Comments

Leaderboard

Hallo Fotoskolers!

Ek groet uit 'n lekker warm King Williamstown waar ek more 'n aanbieding moet doen! Voorspoed vir 2014! Ek sal darem binnekort 'n brief aan almal uitstuur met die idees en planne vir 2014.

Een van die dinge waaroor ek dikwels navraag kry is die LEADERBOARDS op fotoskool. En nou wil ek vir julle die slegte nuus breek... ek het nie 'n idee hoe dit werk nie! Dit word deur die bedienaar beheer. Ek het ook persoonlik geen erg aan die Leaderboards nie, (omdat ek…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 12, 2014 at 9:30pm — 9 Comments

Wat is HDR?

Iemand het onlangs gevra wat HDR fotografie is.

Ek gaan so 'n kort verduideliking probeer gee.

Ons kamera se sensor/oog kan 'n bepaalde "range"/reikwydte van helderheid sien. Ek wil amper seg dat jou kamera se oog so 'n paar vlakke van kontras kan sien, jou oog kan meer sien - maar wat as jy soos Steve Austen kan maak met jou kamera (wie onthou nog vir Steve Austen - die man van staal - met sy bioniese oog?).

Nou wat jy kan doen is om jou kamera drie foto's te…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 8, 2014 at 8:15pm — 9 Comments

'n Interessante skakel van National Geographic se beste foto's van 2013

Hallo Almal,

Hieronder is 'n oulike skakel na 'n paar van National Geographic se 2013 hoogtepunte!

Lekker loer!

Groete

Igno…

Continue

Added by Igno van Niekerk on January 8, 2014 at 10:20am — 1 Comment

In-camera abstract course by Prof Hennie Cronje

Ek het sopas 'n pos op my fotografie blog geplaas rakende 'n in-camera abstract course van Prof Hennie Cronje wat ek in Oktober 2013 bygewoon het. Ons is 'n groep fotograwe wat Prof Hennie versoek het om vir ons so 'n kursus in Bloemfontein te kom aanbied. Dit het in Oktober 2013 geskiet en dit was 'n…

Continue

Added by Willem Kruger on January 1, 2014 at 3:58pm — 1 Comment

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html