February 2011 Blog Posts (4)

Die skoonheid van natuurlike lig

Uit noodsaak (my begroting sal nie in hierdie stadium duur studiotoerusting kan dek nie) neem ek al my foto's by natuurlike lig - maar ook omdat ek glo dat geen kunsmatige lig naby die skoonheid van natuurlike lig kan kom nie. Ek het soveel pragtige voorbeelde daarvan gesien op Fotoskool die afgelope paar dae - my gunsteling was hierdie een van Lollie Botha:

 …

Continue

Added by Martie Venter on February 23, 2011 at 8:42am — No Comments

Balans - die vergete een van ontwerp

Continue

Added by Hennie Cronjé on February 13, 2011 at 3:51pm — 3 Comments

Die agtergrond in fotografiese ontwerp

Continue

Added by Hennie Cronjé on February 8, 2011 at 8:17pm — 1 Comment

Die koste van foto-ontwikkeling vandag...

'n Paar jaar gelede (voor digitale fotografie die wereld omgekeer het), was mens uiters versigtig  om 'n foto te neem. Elke foto het ongeveer R2.00 gekos, en jy kon maksimum 36 foto's op een film neem.

Bo en behalwe die koste en die beperkende getalle wat op 'n film geneem kon word, was daar nie die voordeel daarvan om jou foto's te sien voordat hulle van die laboratorium teruggekom het nie. Hoe heerlik is dit nie vandag om vinnig op die LCD skerm te koekeloer of die foto reg lyk en…

Continue

Added by Igno van Niekerk on February 6, 2011 at 8:08pm — 2 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html