February 2012 Blog Posts (14)

UV Filters vir lens beskerming?

Hallo almal!

 

Ek wil bietjie raad vra... Ek is nog n groentjie wat foto's neem betref, maar wil graag uitvind watter tipe filter 'n mens kan aanskaf as jy jou lens teen vingermerke, klein stofdeeltjies ens. wil beskerm maar terselfde tyd ook 'n beter kwaliteit foto wil neem.  Ek is ook glad nie seker of mens verskillende grootte filters moet kry vir verskillende lense nie - ek neem aan dat die groottes van die filters sal verskil van lens tot lens. 'n Verdere vraag wat ek het…

Continue

Added by Dorette Visser on February 29, 2012 at 9:25pm — 2 Comments

Vertel jou fotos 'n storie?

Ek kyk na baie fotos en wonder soms wat die idee van die fotograaf was toe hulle die foto geneem het. Watse storie hulle probeer vertel het. Vir die wat dit nie besef nie, elke fotograaf moet 'n storie vertel. Maak nie saak watse storie nie maar tog moet dit met die toeskouer praat. Die doel van die fotograaf is mos soos wat hulle in engels sê, "A picture says a thousand words"!

Vertel jou fotos stories? Beplan jy jou foto of is dit sommer net 'n kikkie? Dink jy aan jou eind…

Continue

Added by Robbie on February 29, 2012 at 11:30am — 8 Comments

Wat of Wie is 'n fotograaf??

Ek maak toe mos nou een aand "Facebook" oop vir 'n verandering, want vandat ek fotoskool ontdek het is daar geen ander aktiwiteit wat op my rekenaar plaasvind behalwe foto's, foto's en nog foto's nie. Ek laai af, edit, gaan deur my duisende foto's om te sien wat ek nog kan opsit en so gaan dit aan. Maar wat ek eintlik wil sê: ek maak toe nou facebook oop en sien 'n comment van iemand wat ek nogal goed ken wat my sommer rooi laat sien. "Enige aap met 'n SLR kamera, dink hy is…

Continue

Added by Antoinette Henrico on February 26, 2012 at 6:00pm — 8 Comments

Foto-kommentare

Added by Hennie Cronjé on February 24, 2012 at 7:09pm — 3 Comments

Skewe Gebou

Is daar 'n manier om die foto's van geboue wat skuins opwaarts kruip,  reguit en skwêr te kry?

Added by Piet Roos on February 23, 2012 at 11:11am — 2 Comments

Balloch kursus

Added by Hennie Cronjé on February 22, 2012 at 5:23pm — No Comments

Slow Shutter Speed

Ek sukkel met slow shutter speed. Ek wil baie graag 'n foto neem van hoe die motors beweeg en dan daardie rooi streep(e) agter die motors wys, maar mens kan nie die motor sien nie.  Ek wil so so so graag so 'n foto neem, maar kry dit eenvoudig net nie reg nie.  Enige makliker manier hoe om dit te doen?? HELP!

Added by Sonja de Kock on February 20, 2012 at 11:34am — 9 Comments

Kom ons gaan reis, verken,beleef en onthou

Ek oorweeg dit om n Fotoskool reis geleentheid aan te bied. Met die reis geleenthede waaraan ek al kon deelneem het ek baie goeie ondervinding opgedoen en ek wil dit graag met mede amateur fotograwe deel. Daar is n hele paar opsies - van Alaska to Swede, van Griekeland tot Tukye.

Ek verneem graag van Fotoskolers wat moontlik in so n inisiatief sal belangstel.Indien daar belangstelling is, skryf asseblief aan my en laat weet hoedanig jou belangstelling is.

Hierdie is regtig n…

Continue

Added by Frans van Heerden on February 18, 2012 at 10:08pm — 2 Comments

Kamera beweging

Ek het n Sony video kamera en ook n Pentax mik-en-druk en ondervind dieselfde "probleem". Wanneer die kamera op die maksimum 'zoom' gestel is is dit baie moeilik is om dit so stil te hou dat die video/foto skerp is. Ek vermoed dit het iets te doen met die ontwerp van die 'lens' meganisme (en ouderdom van die fotograaf;)). Op maksimum lengte is daar slegs n klein gedeelte van die metaal buis wat die lens vashou en moet oplyn en as daar 2 of 3 segmente is, vererger dit die beweging van die…

Continue

Added by Donald Daniel Jacobs on February 18, 2012 at 9:28am — 1 Comment

Photoshop?

Hallo daar

 

Hoop almal neem lekker fotos?  Ek wil graag hoor of iemand vir my raad het.  Sodra ek my fotos in photoshop edit met rame/borders om print dit nie reg nie.  Die foto sal dan nie die hele raam/border bevat nie.  Van die kante word dan afgesny.  Wat kan ek doen sodat die volledige raam vertoon.

 

Dankie

Shaun

Sweet Heart Photography

Added by Shaun van Wezel on February 16, 2012 at 10:07pm — 9 Comments

Hoë Spoed Fotografie

Ek het al 'n paar keer fotos van ballonne wat met water gevul is afgeneem. Maar nie net sommer so nie, maar op die oomblik of net nadat hulle gebars het! Die mikpunt is om die "ontploffing" vas te vang.

Iets soos hierdie.

Ek moet maar nou erken dat dit bitter min is dat jy dit op hierdie perfekte oomblik gaan vasvang.…

Continue

Added by Robbie on February 13, 2012 at 2:06pm — 15 Comments

Foto's

Ek wil sommer my "lidmaatskap" onttrek as ek so na al julle mooi foto's kyk maar die gogga het gebyt en al neem ek nog met my selfoon glo ek dat ek baie sal kan leer by julle "experts".

Added by Ria Kruger on February 7, 2012 at 5:16pm — 9 Comments

Kategoriee van foto's

Hallo Almal,

Na aanleiding van Jimmy Jim se versoek, sowel as die feit dat daar tans werklik baie foto's op fotoskool gelaai word het ek begin om Groepe te skep. Dit sal beteken dat jy sommer dadelik kan inval en kommentaar lewer of versoek by 'n groep van jou keuse.

Laat weet gerus of dit werk...

Groete

Igno

Added by Igno van Niekerk on February 6, 2012 at 9:46pm — 1 Comment

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html