February 2013 Blog Posts (9)

16 Maart se kursus

Added by Hennie Cronjé on February 22, 2013 at 6:30pm — 3 Comments

Fotokursusse 2013

Added by Hennie Cronjé on February 22, 2013 at 6:28pm — No Comments

Kamera te koop

Ek het 'n Kanon 1000D met 2 lense te koop.  Die een lens is 'n Kanon 18-55mm en die ander lens is Sigma DG 70 - 300mm 1:4-5.6 macro 200-300. Alles vir R4000.00

Added by Hannelie Opperman on February 20, 2013 at 6:20pm — No Comments

Gratis Kursusse Aanlyn en in die groot Stede

Hallo Fotoskolers!

Soos wat die internet die wereld al kleiner maak kom daar al meer geleenthede oor ons pad. Veral as jy redelik lekker bandwydte het, en bereid is om laatnagte wakker te wees.

NIK sagteware bied byvoorbeeld hierdie maand (vanaf Dinsdag, 5 Februarie) 'n reeks webinare aan wat jy aanlyn kan bywoon. Vir meer inligting besoek gerus…

Continue

Added by Igno van Niekerk on February 6, 2013 at 8:30am — No Comments

Sigma 150-500mm Lens te koop

Hi julle

Sigma 150-500mm F5-6.3 APO DG OS.te koop vir R10000.00 soos nuut- baie min gebruik.
Het die lens op my Canon 7D gebruik
Het begin Scuba en wil graag onderwater kamera koop.
Kontak my by 0845138144

Added by Tessa van Wyk on February 4, 2013 at 6:01pm — No Comments

Photoshop VS Lightroom

Wat is die verskil tussen Adobe Photoshop en Adobe Photoshop Lightroom?

Wat is…

Continue

Added by Lientjie Beyer on February 2, 2013 at 6:30pm — 6 Comments

kamera te koop

Hello ek verkoop my sony alpha a500 body met box prys R3 500.My kontak nommer 081 399 0840 of epos earlefortuin326@gmail.com

Added by earle on February 1, 2013 at 3:54pm — No Comments

Opsoek na / Wanted

Ek is opsoek na n Nikon 50mm f1.8 lens om te koop. Kontak my asb indien iemand een het om te verkoop. Stenelle 08324215003 / stenelleg@gmail.com

Added by Stenelle van Marle on February 1, 2013 at 3:09pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html