February 2014 Blog Posts (5)

Byeenkoms van Fotoskolers

Die Kaapse Fotoskolers het besluit ons gaan Sondag 9 Maart om 9.00 vm by Butterflyworld in Klapmuts byeenkom om mekaar te ontmoet, en gesellig te verkeer rondom fotografie. Enigeen wat belangstel is baie welkom al kuier jy hier van 'n ander provinsie. Daar is 'n restourant wat baie lekker etes bedien, so dit beloof om 'n heerlike kuierdag te wees.Ons gaan baie slimmer huiswaarts keer met al die kennis wat ons gaan opdoen van die wat weet hoe!!

Sien julle daar!

Added by Anita du Toit on February 19, 2014 at 10:43am — 11 Comments

Top members

Dankie vir ons top members wat altyd so getrou op hulle pos is met raad aanmoediging en lof op almal se prentjies julle maak dit vir ons lekker om ons fotos op FOTOSKOOL te kom wys

Added by Ferdinand van der Merwe on February 13, 2014 at 2:31pm — 6 Comments

Web tuiste vir identifisering van ons geveerde vriende.

Kyk gerus op die webtuiste om geveerdes te onderskei. Daar is fotos van omtrent elke een en ook 'n soek funksie wat baie help.

http://www.birdpics.co.za/photos.asp

Added by SJ Botha on February 9, 2014 at 1:19pm — 4 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html