Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
My eerste roofvoel en dan nog met sy prooi ook!!!! Jislaaik maar dit was nou werklik n "Avontuur" gewees vol drama, angs en opgewondenheid.....lol...
Ek moet net vertel....
So het het effe laterig opgestaan vanoggend en na die tweede...nee... derde koppie koffie het ek die pad gevat na n nuwerige bestemming, n plek waar ek baie verby gery het, maar net nooit die…
Added by Pierre Hardinge on February 22, 2015 at 6:30pm — 3 Comments
Ek wil graag die boek wat Josef en Hennie geskryf het aanbeveel vir elke fotoskoler...baie van Hennie se kommentare maak nou meer sin en van groentjie tot ou fotograaf kan baatvind...dis n lywige boek wat meeste onderwerpe aanraak...en goed genoeg verduidelik dat selfs hierdie "blond" kan verstaan!
Baie dankie...ek lees nog alpad en en geniet dit baie! Ek's nou meer agter die kamera ...
Karen Kemp
Added by Karen Kemp on February 19, 2015 at 9:30pm — 2 Comments
Hallo almal Vir die wat almal in Jeffreybaai se omgewing woon ek gaan vir so 2 weke Jeffrey's toe en sal julle graag wil ontmoet. Ek weet ek is nie baie op Fotoskool nie,maar sal julle nogtans wil ontmoet .Inbox my asb voor die 24 ste Feb
Baie dankie
Added by Renette van der Merwe on February 16, 2015 at 10:45am — No Comments
Added by Lientjie Beyer on February 11, 2015 at 3:05pm — No Comments
Ek was onlangs by die by die Wijnland Auto Museum te Joostenbergvlakte Kraaifontein.
Dit kom ou n gruime tyd aan wat ons op die N1 by die plek verby snel rigting Paarl, wat ek myself belowe om daar n draai te gaan maak met my kamera. Ek het al in die verlede gehoor van die plek wat oop is vir besigtiging en dat daar al verkeie Photo Shoots was en nie net sommer enige…
ContinueAdded by Pierre Hardinge on February 7, 2015 at 4:00am — 7 Comments
Ek was onlangs by die by die Wijnland Auto Museum te Joostenbergvlakte Kraaifontein.
Dit kom ou n gruime tyd aan wat ons op die N1 by die plek verby snel rigting Paarl, wat ek myself belowe om daar n draai te gaan maak met my kamera. Ek het al in die verlede gehoor van die plek wat oop is vir besigtiging en dat daar al verkeie Photo Shoots was en nie net sommer enige…
ContinueAdded by Pierre Hardinge on February 7, 2015 at 4:00am — No Comments
LENS FOR SALE - Sigma 70-200mm f/2.8 APO EX HSM – R7500
The Sigma EX APO HSM lens is ideal for serious photographers, for whom a 70 mm-200 mm f/2.8 lens is often a critical piece of equipment to own. The fast maximum aperture of f/2.8 in this Sigma camera lens for NIKON makes it ideal in low-light environments or when photographers need fast shutter speeds and maximum light transmission. This lens provides optimum color correction and sharpness throughout the entire zoom range.…
ContinueAdded by Lientjie Beyer on February 2, 2015 at 4:24pm — No Comments
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by