March 2010 Blog Posts (5)

Troues, donkerte, reen - en digitale geraas.

Daar staan ek.

En die bruidegom.

En die bruid.

En die reen val neer in strome. Ek kan Jan de Wet en die Loflaaities die liedjie hoor sing.

So wat maak mens?

Wel, mens hoop vir 'n klein onderbreking in die reen.

En die hoop beskaam nie.

Maar dit is donker.

Baie donker...

Te donker.…







Continue

Added by Igno van Niekerk on March 24, 2010 at 10:56pm — 3 Comments

Lesse uit die naweek se kursus...

Elke keer as ek 'n fotografie kursus aanbied leer ek. Dis die wonderlike aard van fotografie, die feit dat dit altyd nog moontlikhede bied. Leer gaan mos oor moontlikhede...mens leer iets om meer moontlikhede te kan sien en te kan ondersoek. Nou as ek 5 dinge moet noem wat ek weer geleer het gisteraand en vanoggend, sal dit dit volgende wees:



1) Toe die modelle gereed staan, die kameras gelaai is, die fotograwe oorgehaal is, vra Yvette die wonderlike vraag: "… Continue

Added by Igno van Niekerk on March 13, 2010 at 3:32pm — 2 Comments

5 Wonderlike speelgoed wat jy verniet kry!

Die wagwoord van ons tyd het Resessie geword. Waar mens kom vertel slim ekonome dat ons herstel, terwyl die ESKOM tariewe mens laat begroot, en ja, die beursie stywer laat toehou.

Nou verlede keer het ek gesels oor Microsoft se Photostory wat jou help om jou foto's (kompleet met gekomponeerde musiek) in 'n foto-video te omskep.

Verskeie mense het toe boodskappe gestuur oor waar en hoe mens kan spaar in terme van sagteware. Nou as jy eerder wil spaar vir kameratoerusting as sagteware,… Continue

Added by Igno van Niekerk on March 11, 2010 at 7:43pm — No Comments

Heerlike pret - sonder dat dit 'n sent kos!

Een van my gunsteling klein programmetjies is Microsoft se Photostory.

Dit is 'n heerlike program waarmee mens jou foto's in "bewegende video" kan omskakel.

Die program help jou om letterlik binne sekondes jou foto's te kies, jy kan effekte bysit as jy wil, selfs musiek outomaties komponeer as jy wil - (die keuses is nie wyd nie, maar is regtig handig aangesien die musiek outomaties in-en-uit-Fade,… Continue

Added by Igno van Niekerk on March 7, 2010 at 9:47pm — No Comments

Stap vir stap - Deel 16 - Net 'n oomblik

Hierdie les is nie so "tegnies" soos die vorige lesse nie. Nie dat die vorige lesse baie tegnies was nie. Dis net dat hierdie les meer oor dinge gaan wat nie met die kamera te doen het nie, maar wel met die prentjie.

Dit gaan oor die kritiese oomblik voor jy die foto neem...



Alles is reg, die lig, die sluiter, die ISO, die komposisie.



En dan is daar 'n vlugtige oomblik -

Die oomblik wat dikwels 'n slegte foto… Continue

Added by Igno van Niekerk on March 4, 2010 at 10:31pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html