March 2012 Blog Posts (10)

Copyright

THIS past week I found out that a local publication used some of my photos without my consent. I was quite upset, as you can imagine.

It is quite sad to find that professional publications do not know that the moment you create something you have immediate copyright.

For example, when a photographer clicks the button on his camera or even iPhone, or the moment an artist applies paint to a canvas the copyright is owned by that artist or photographer.

There are some…

Continue

Added by Nico Baird on March 24, 2012 at 10:24pm — 2 Comments

KRITIEK OP KRITIEK

Hi almal, ek is nou nie so lank al by fotoskool nie, maar wil graag 'n stuiwer in die armbeurs gooi - ek wil baie graag meer"kritiese kritiek" op fotos wou sien. 'n Mooi foto is 'n mooi foto ,maar dis nie te sê dis 'n great foto nie. Ek sou graag wou hê dat almal meer uitdagend na my foto's sou kyk - sny hier af, maak dit donkerder, nee wat, dis sommer 'n simpel foto. Mens raak mos maar subjektief as jy skeppend is en weet later nie meer wat reg of verkeerd is

Dis soos Jimmy Jim James…

Continue

Added by Martha van der Westhuizen on March 24, 2012 at 12:19am — 22 Comments

Raad vir beginner?

Goeie naand almal!

Ek is nuut in die bedryf en wil graag 'n kamera koop. 

Wat dink julle van 'n Nikon D3100??

My doel is om natuur fotos te neem, meestal diere.  Is die kamera geskik daarvoor?

Wil goeie waarde vir geld he en 'n kamera koop wat my nog vir ten minste 7 jaar gaan gelukkig hou?

Wat dink julle?

Added by Reinier on March 19, 2012 at 9:15pm — 11 Comments

Oor tyd en stories

Hallo Almal,

Dis sommer lekker om te sien hoe gereeld daar nuwe lede aansluit, maar ek dink baie van julle wens ook vir meer tyd! So nou en dan gesels ek met fotoskolers wat "wens daar was meer tyd om foto's te neem." Die interessante vraag wat mens jouself moet afvra is: "Hoeveel tyd is werklik nodig om 'n foto te neem?" En, in die meeste gevalle, is dit 'n breukdeel van 'n sekonde...

En tog, ons wag vir die lang ure wat iewers moet oopval. En, in die meeste van ons se geval,…

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 19, 2012 at 8:30pm — 3 Comments

Fotografie kursus

Added by Hennie Cronjé on March 10, 2012 at 8:54am — 1 Comment

Temafoto's vir Maart! 'n Besonderse uitdaging!!

Ons tema vir Maart/April is 'n besonderse uitdaging, dit is: "Holoprintl" - Laai gerus jou foto met die titel: "Temafoto:Holoprintl" en jy staan 'n kans om R250.00 in prysgeld ryker te wees.'n Holoprint is iets wat oral in die natuur voorkom, en jy kan dit selfs in jou tuin vind. Dit het 'n bepaalde patroon. Om meer uit te vind daaroor, loer gerus in by my vriend, Bruce Copley se webwerf: Aahalearning of besoek die skakel …

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 8, 2012 at 10:06pm — 1 Comment

Wenner van die Ontgin Potensiaal temafoto-kompetisie

Hallo Almal,

Nou ja, hier gaan ons!

Die wenner van die "Ontgin Potensiaal" temafotokompetisie:

Baie geluk Annemari met jou interessante interpretasie van die tema! Stuur gerus vir my jou bankbesonderhede sodat ek die Frans van Heerden prys van R250.00 aan jou kan oorbetaal.…

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 8, 2012 at 9:30pm — 6 Comments

Temafoto's : Nuwe Begin

Hallo Almal,

Uiteindelik! En ek vra weer eens om verskoning vir die laat beoordeling. Hier is die wenner  van ons Nuwe begin Temafoto kompetisie...

Baie geluk Sonja met hierdie foto wat 'n waardige wenner is! Sonja stuur gerus vir my jou bankbesonderhede, dan sal die Frans Van Heerden prys van R250.00 na jou oorbetaal word.…

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 8, 2012 at 7:00pm — 4 Comments

Lightroom 4 vrygestel teen meer bekostigbare prys

Hi Fotoskolers

Adobe het sopas Lightroom 4 amptelik vrygestel (nie meer in beta soos voorheen). Dit beloof om die beste Lightroom tot nou toe te wees. Boonop het Adobe die prys verlaag vanaf $175 tot $149 vir die volle weergawe. Die opgradering van 'n wettige weergawe is $79. Dit sal vir Suid Afrika ongeveer R1117.50 wees vir die volle weergawe en R592.5 vir 'n opgradering teen die huidige wisselkoers. Die grootte van die download is 718Mb, dus meer geskik vir…

Continue

Added by Charles Whitehead on March 6, 2012 at 8:30am — 7 Comments

mikro skyfies

Ek sien op Cameraland se nuusbrief die nuwe mikro skyfies wat beskikbaar is maar ek verstaan nie die "Class 4 ,Class 6" nie. Ek het laasweek n 16gb gekoop en die is "Class 10"... wat beteken dit eintlik

Added by Donald Daniel Jacobs on March 1, 2012 at 4:20pm — 1 Comment

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html