March 2013 Blog Posts (9)

photoshop

wil graag photoshop sagteware aanskaf. Wat beveel die kenners aan?

Added by Zenobia Geldenhuys on March 28, 2013 at 6:24pm — 4 Comments

Canon 1Dmark3-te koop

Ek het n Canon 1Dmerk3 in baie goeie toestand te koop.Al die bybehore en kamera is in oorspronklike verpakking.Ek het die kamera net as n backup gebruik en ook net as n stokperdjie..Die rede vir verkoop is dat ek n 1Dx gekoop het en nou my 1Dm4 as n backup gaan gebruik.Prys is R13000.Sel.nr--0823776615 en epos adres is  --joosteg@vodamail.co.za

Added by Geo Jooste on March 26, 2013 at 1:20pm — 2 Comments

Koop van nuwe kamera

Hallo almal

 

Ek is in die proses om vir my nog 'n kamera aan te skaf.  Ek skiet tans met die Canon 450D, is al so 3 jaar oud.  Ek het meer foto's begin neem die laaste ruk en gaan besiger word. 

 

Ek is opsoek na hulp en raad.  Ek het al gekyk na die Canon 600D en 650D, die 60D en 7D.  Wil graag weet watter een die beste opsie sal wees.  Wat ek in my kop ook het is dat mens dalk iets soos die 600D koop en indien mens weer moet opgradeer of nog n kamera koop dan…

Continue

Added by Shaun van Wezel on March 26, 2013 at 10:53am — 4 Comments

OOS VRYSTAAT FOTOGRAFIE WERKSWINKEL 3-5 MEI 2013

Added by Lientjie Beyer on March 19, 2013 at 11:22am — No Comments

Ek is terug

 

 

 

Ek het in Okt 2012 'n rug operasie gehad wat skeef geloop het en toe 4 operasies geword het. Is nou na 7 maande amper weer op my voete.Sal graag weer wil fotos neem om te deel. groete aan almal

Added by Frances Crous on March 15, 2013 at 12:00pm — 1 Comment

Photography Tricks and Tips - uitnodiging

Op aanbeveling van Igno van Niekerk, plaas ek graag hierdie blog om Fotoskolers uit te nooi om my Facebookblad te besoek by:…

Continue

Added by Josef Steyn on March 11, 2013 at 9:00pm — 6 Comments

Hoe die AUTO knoppie op jou kamera werk

Hierdie is 'n kort stukkie wat ek leen by ons Fotoskool + program:

Die AUTO knoppie is seker die gevaarlikste, tog gemaklikste knoppie op die kamera. Sommige kameravervaardigers besef dat hulle met werklike lui mense te doen het, en om te verseker dat daardie mense lui bly sit hulle selfs 'n prentjie van 'n kamera by die AUTO knoppie. Baie keer is dit ook groen, soos 'n verkeerslig wat aandui dat jy maar "mag…

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 10, 2013 at 10:22pm — 4 Comments

Nuutste korrespondensie

Hallo Fotoskolers!

Hoop dat elkeen van julle sommer opgewonde is oor die langnaweke en vakansie wat vir ons wag! 2013 Vlieg verby en ek glo dat julle die kameras gereed het vir enige moontlike oomblik dat iets besonders kan gebeur!

F+ Lede:Baie dankie weer eens vir almal se bydrae tot fotoskool. Julle sal opmerk dat daar 'n klompie lede is wat 'n F+ teken op hulle profielfoto het. Dit is die fotoskoolPlus program se mense. As deel van hulle leerervaring…

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 7, 2013 at 8:19am — 2 Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html