March 2014 Blog Posts (10)

Photoshop program needed

Ek is opsoek na n maklike photoshop program asb.

 

Added by BAREND ROSSOUW on March 31, 2014 at 12:04pm — No Comments

Photoshop program gesoek

Help tog ek is opsoek na n eenvoudige photoshop program,het een gebruik wat maklik gewerk het.Jy kan kleure stel,saturation,crop ens maar het hom verloor na n virus op my computer.Dankie

Added by BAREND ROSSOUW on March 31, 2014 at 11:40am — No Comments

'n Baie lekker webwerf as jy meer oor kleur wil lees...

Sjoe,

Ek loop vanoggend hierdie webwerf raak. En dis sommer 'n lekker plek om 'n klomp goed oor die impak van kleur, die sielkunde van verskillende kleure en kleurteorie te lees. Kleur is iets waaraan 'n fotografie voortdurend moet dink, en wat dikwels jou foto's se effektiwiteit bepaal. As jy lus het om 'n kleurvolle halfuur te spandeer, loer gerus in by:

http://www.seeyoubehindthelens.com/

Sal graag wil…

Continue

Added by Igno van Niekerk on March 28, 2014 at 6:35am — 3 Comments

Verlore geleenthede............

My Foto maat en mentor,Albie Hanekom het van die eerste dag,wat hy met my begin "foto taal" praat, gese: "jy moet altyd maar altyd n kamera by jou hou want jy weet nooit wanneer daar n foto geleentheid is nie!"

Nou ja...........so skaf ek toe die Canon PowerShot SX50 aan. Dis mos nou kleinerig vir spasie maar dit neem n bars hou en het n wrede zoom.

Drie weke gelede moet ons Bronkhorstspruit toe en ek los my hele kamerasak met al die kameras en toerusting in, by die huis want…

Continue

Added by Elna Geringer on March 24, 2014 at 1:35pm — 6 Comments

Nag Foto neem

Aaan al die "ou hande" met nag foto neem

Ons gaan Woensdag Ndumo,in die noorde van Zoeloeland toe. Die nag hemel is ongelooflik helder daar met sterre so ver as wat die oog kan sien. Ek wil graag my hand aan "star trails" waag maar weet nie waar om te begin nie.

Ek skiet met n Canon Eos 60D en het die volgende lense:

  1. Wye Hoek : 10-20mm
  2. 18-55mm
  3. 18-135mm
  4. 70-300mm

As daar iemand is wat al die kuns bemeester het en nie…

Continue

Added by Elna Geringer on March 23, 2014 at 6:50pm — No Comments

Hennie se internet

Hallo Almal,

Julle sal opmerk dat Hennie baie stil is vandeesweek. Hulle het internet-probleme by sy woning, maar hy beloof dat hy volgende week weer op sy pos sal wees met terugvoer oor foto's.

Groete

Igno

Added by Igno van Niekerk on March 23, 2014 at 12:59pm — 4 Comments

Skaap fotos

Goeie more, ek wil kom raad vra ek moet oor 2 weke dormer skape gaan afneem.

As enige iemand kennis het in die gebied sal ek 'tips' waardeer asb.

 

Added by Elma Coetsee on March 20, 2014 at 10:02am — 5 Comments

Baie dankie

Nou ja..........so gaan ons Hogsback toe en ek ontmoet vir Josef Steyn. Sommer gou-gou vra hy vir my of ek n lid van Fotoskool is en natuurlik weet ek toe niks van die oulike skool af nie

Dit was geen moeite vir Josef om my met raad en daad by te staan en bietjie tou wys te maak met nuwe tegnieke nie. Baie dankie daarvoor Josef!

Ek teken toe sommer daaklik in en word n lid, van seker die beste plek vir fotos, wat ek nog tee gekom het.Hier is almal maats en almal het een groot…

Continue

Added by Elna Geringer on March 17, 2014 at 3:08pm — 4 Comments

'n Skool vriende

Baie dankie aan elkeen wat 'n "comment" op my foto's geplaas het. Dit het my sommer baie tuis laat voel en ek is nou vuur en vlam om my foto's te verbeter.



Ek het die foto's deurgekyk... mense julle is klomp uitstekende fotograwe! Whaah....!Dit laat speldeprikke deur jou liggaam gaan as jy elke foto vergroot en bekyk en die gevoel van satisfaksie ervaar van die persoon wat die foto's geneem het....



Baie dankie weereens en ons sal nog baie met mekaar te doen… Continue

Added by Maria Dorathea Cook on March 14, 2014 at 4:52pm — 6 Comments

FOTOGRAFIE WERKSWINKEL - OP 'N SOUTPAN - 35 KM BUITE BLOEMFONTEIN

Added by Lientjie Beyer on March 3, 2014 at 8:29pm — No Comments

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html